Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek dink ek weet wie jy is😂 skool is die lekkerste ding everrrr 🙋🏻julle almal maak dit net so veel beter ❤️
Yesssss😁🎉
Liefe jou baie ❤
Ag asb!👏🏻💕
Ag Neee dit pit my uit!🙄 Arno ek wil ni meer leer ni😂💔
n persoon wat lief is vir my... En wat nooit sal loop ni??
Sjoe... ?
Uhmmm, Ek weet ni... in die begin was dit noggal weird, maar ek voel noudat ek hom meer sien is dit makliker vit my om aan te beweeg as dit sin maak
Dis noggal weird ? dink jy moet haar self sê
??Dit kan net Donna wees ❤️❤️ ek mis dit baie My worddd!! maar enige iets saam jou is nooit boring ni belowe?❤️
Ahh dankie AnneQii, Ek het net so baie frieken liefde vir jou ❤ ❤ dankie vir alles ?
Aww dis baie oulik van jou, dankie ek waardeer dit baie ❤❤
jy is ook super oulik! Eks so dankbaar vir al die vriendinne in ons groepie ? julle almal is letterlik die beste ?
__Lauren__becker__xx ✨
Oo jinne.. ??
Ek tog jy gaan my ni Qooh ni ? hoe is ek n ditcher! Jy het my nog nooit genooi ni
Ahhh ellieeeee, so baie liefde vir jouuu ❤️❤️❤️❤️❤️
Not really ??
Aw baie dankie ek waardeer dit ?❤️
Ek tog dit het al sy veral datum bereik ? maar why not
Aiiiii ? wel ek kan gelukkig loop vandag ❤
Ooh eks jammer.. ??
Ek sal jou begin groet as ek weet wie jy is? ?
Dankie
Kannie my nommer gee oor Qooh me ni... ?
Neeeee asb moenie wees ni!!Maar dankie anyway ?
Aw baie dankie ?
Noordheuwel
En vir persoonlike redes ?
Baie dankie ?❤️
Respect and trust ?
Niemand gaan weg ni ?..... Maar ek skyf na n ander skool toe
Ohh okay ?was there so long ago tho
Nee ek doenie,en wie okal dit die hele tyd vir my vra.. Asb moet ni ?
Umm nee ?
Ek dink ek weet wie die is.... Ek kan ook glad ni wag ni! ?
Nou op die oomblik is daar ni regtig iemand ni ??
Ons het hom raak geloop daar to join hy ons ?
Nee hkm?
Nee ons is ni ? 4 jaar verskil
Aww baie dankie annoniem? dit maak my baie bly
Ageneee!! ????
??Dis oulik ??
Asb dm my ?
Baie dankie ❤️
Wat ?
Awww that's really sweet of you to say ? can you dm me first?
Love you 2 ❤ ❤ ❤ ❤
Shame ? dankie dis oulik, maar voel nou op die oomblik glad ni reg om in n verhouding te kom ni ?
Ek doen!? ? Dm my dan bewys ek jou
As jy praat van Duanne ? Ons is net vriende ?
Ek BELOWE ek kry ni ander Qooh's ni?? ??
Ek sal ni weet ni
Dis bietjie baie random.... En weird
Ek antwoord die Qooh's wat ek het??
Ek mis laerskool ook noggal baie, dit was lekker tye saam al die vriendinne ❤️maar ek is seker ons kan almal weer by mekaar kom ?
Baie dankie ek waardeer dit ?
maar ek wil jou baie graag ken ? dm my asb x
Yes
Sjoe ? ken ek jou ooit?
Baie dankie? jy verstaan ni hoe baie ek dit waardeer ni☺️
Vat jou waarna toe ???
AnoniemmQii ?❤️
Dan moet ons reel ❤️dm my plz wil weet wie jy is ?
Ahh dankiee ?❤️
Hopelik sien ek jou dan vinnig ??
Baie dankie ?jys oulik ❤️
Sal lekker wees ?
Jyyyy ????
Umm daai aand is n lang storie ??maar nee ons is nie iets nie
Lang dom storie ??
Jy kan as jy my dm, en baie dankie ek waardeer dit baie ❤️
?? Dan moet ons plan maak
Cute! ?
Annoniem, dan moet ons bietjie gesels ❤️?
Baie dankie annoniem, Ek is seker jy is net so pragtig ?❤️
Hkm??
Baie dankie..... Asb dm ???
Ag cute! ??
As jy bedoel ''jy'' 10 ?
ja sy het, jammer ??
Baie dankie ❤️
Da moniQii, I love you 2 ❤️❤️?
Wow, oky dankie ?❤️
Ek waardeer jou net so baie!!! Ek het so veel liefde vir jou ❤️❤️❤️❤️?
Jy het my dit al gevra!? Sal jy my net asb uit Los
Jp! Ek mis julle ook te veel ??
Ek weet regtig ni, jy moet maar vir hom vra ?
Aww ?❤️❤️kan ook regtig ni wag ni ek mis jou baie xx ☺️??
Aww thank you ?I appreciate it alot! ?
Thank you ?
Dis beter vir almal so ??
Ja, maar eers volgende jaar?
Dis n lang storie, maar ek dink dis beter om dit vir myself te hou om ons altwee se gevoelings te spaar?
Codec
Ek het n code app ge download vir dit