profile img

Arno Bodenstein

Arrries

Ask and I'll answer

121 Replies

Beste vriendinne?

Tbh ek het nou baie meer goeie vriendinne ontdek wat die beste van my uitbring🌹

Arrries replied 2080 days ago

Iemand ini oog?

😉😏❤️

Arrries replied 2084 days ago

Hosh 🌹

Hosh 🌿

Arrries replied 2091 days ago

Jys noggal n cool dude hoor

Haha well baie dankie ek is seker jy is ook cool 🌿

Arrries replied 2107 days ago

Hoe lyk daai Witpoortjie bottelstoor😏😂❤️ hwc_01

Haha chom gevaarlik 😂😂❤️

Arrries replied 2147 days ago 1

Arnooo! jinne maar ek sien jou min Deesdae ne 😂 Laur__beck__xx

Jinne girla ons moet asb kuier die Vaca 🙌🌹🌹💯

Arrries replied 2169 days ago

Heyy ek wens jys myne
❤️❤️❤️❤️???

Jy moet maar aan hou wens 🌪️

Arrries replied 2173 days ago

Jys heavy mooi ?

Dankie maar eks gevat 😂

Arrries replied 2173 days ago

Bruhhh jy lyk fokken gelukkig?What's your secret?

Wel daars baie ek het 'n girl wat vir my lief is en ek is altyd dankbaar dat ek wakker geword het jy weet nooit wanneer is dit jou laaste dag nie en hkm wil jy jou laaste dag 'n misluk eindig ?

Arrries replied 2181 days ago 1

Wat juice jy? kingr064

Chicken breast and egg whites??

Arrries replied 2183 days ago 1

Hoeveel drink jy voor blackouts?? kingr064

Ek is noggals 'n lang ou so dit vat noggals baie vir my om te gaan lê as gevolg van drank ??

Arrries replied 2183 days ago 1

How's life?

Well except exams pretty good thanks x??

Arrries replied 2192 days ago

Hoe is dit complicated?

Want ek weet nie of ek wil vriende met haar bly nie ?

Arrries replied 2374 days ago

Crush??

Ek het iemand in die oog maar dis complicated ?

Arrries replied 2374 days ago

Met wat begin jou crush se naam?

Wel dis moeilik want ek besluit nog op wie ek crush ?

Dit klink dom maar ja ??

Arrries replied 2392 days ago
VIEW MORE