Visit this profile later to see if your question was answered.
not adding anyone back 🤧
not one of ’em
ok
good thx hbu
nee wat eks oraait vir nou :)
ridin’ solo yeah 😽
do yk what you’re saying 😂
that’s a lil freaky🙃
lmao who’s Mario?
okay boo🤭
not at all 🙄
no
clothes what about u
eish ek hou dit maar vir myself 😂
heytoo , ahhh dankieee , ons moet plans maak hay ❤️❤️
thank youuuu ❤️🥺
4-5 jaar ouer
so op die oomblik 20
nice ;)
lmao no😂
thanks :)
probably soon 😹
hehe dankieee🥰
😂😂
a lot 😹
jy praat seker van jouself 😽
in Jhb , dankie 💗
nah ah eks okay 🥴
thank youu x
nee , maar hy’s my boo thang ;) 😹
soveel liefde my Kay , deur dik en dun , liefde in oorvloed 🥺❤️❤️
you okay ?
lmao thanks ig 🤪
baie baie dankie x
no 🙄
baie dankie glo jy is oook ❤️❤️
shut up , dis embarassing 😫😫😂😂
ander ou mening ? en dit maak nie saak nie , want nii alles wat vir jou gesê word is waar nie 😂maar dis nice om te weet
nee ek hetii
baie dankii xx
nee brah 😹🥱
wel basically sê dit net reguit dit het my ook ń ruk gevat om my ouers te sê dat ek met ń ouer ou uitgaan , maar tbh toe ek hulle gesê toe het hulle vir my gesê solank as wat ek gelukkig is en eerlikwaar jou ouers weet wat die beste vir jou is , sê vir hulle hoe gelukkig die ou jou maak en dat jy nog nooit so oor iemand gevoel het nie , ek is seker hulle sal vir jou daai geluk gun 💕 jy kan my altyd dm en dan kan ons daaroor praat x
te veel missings , definitiefff❤️❤️❤️
ek wenie , dit het niks met my te doen nie , so vra maar een van hulle ❤️🥺
sy is my hele lewe , ons is steeds beste vriendinne ❤️🌍
as jy van my ekstra account praat , ek tag net mense wat daar was of in die foto’s is
as dit sin maak
dis legit hulle keuse 😂🤷🏼♀️dit pla nie my nie, want dis nie my lyf nie as dit sin maak wat ek sê😂
baie dankie ek waardeer dit 🤍
baie dankie x
skiet my dm en dan reël ons x
en wie’s jyy 😹
dankiee x
nee nie op die oomblik nie
baie dankiee x
dm my sal like om te weet wie jy is 💕
jammer om van jou probleme te hoor 😂
mis jou ook hunny, moet plans maak x❤️
watse skool?
maar all time favourite is Ayden 🙄
eerstens dis Kaitlin*
en tweedens wat sy met ouens doen het rêrig niks te doen met jou nie, moet ook asseblief nie so van haar praat nie, want sy glad nie aan daai ou gehang nie en derdens jy weet nie wat die definisie van n slet is nie😘lekker dag verder hoor x
haha dankie i guess🤷🏻♀️