180
Replies
Baie dankie ek waardeur dit?♀️
Whats the oldest age you will go on a date with?
Depends who it is but not above 25
Quite the stunner!!
Aww thanks...so sweet?
Sal jy ooit vir n jonger ou gaan??
Ek twyfel?
Wat is jou bra size
Ken jy die sê ding 'vir my om te weet en vir jou om uit te vind' ?
Maar in die geval gaan jy ook nie uitvind nie
#lips-sealed #mygeheim
Ekke sal graag wil weet sal jy dit oorweeg om ñ coloured ou date
I think not , sorry
Gaan jy n kleurling ou date.
Nee waarvan praat jy?
Ek het bietjie van n crush op ju jong ??
Mm as ek maar net geweet het wie jy is? maar hoop dit was goed om dit uit jou sisteem te kry
Vkn proper A$$ ??
?Baie dankie
Jy en desmond?
Haha nee...goeie vriende
Enige iemand spesiaal in jou lewe op die oomblik ?
Op die oomblik is dit bietjie moeilik om daai een te antwoord
Wanneer gaan ons trou?
Voor trou moet daar eers n verhouding wees...dis hoe die lewe werk
En as ek geweet het wie jy is kon ek miskien vir jou se
Cool, so watter tipe werk doen jy in ju gap jaar
Admin?
Waar werk/swot jy op di oomblik? ?
Op die oomblik vat ek n gap jaar in whk...maar ek werk darem en le nie rond nie
Do you like jou nigie lia
Ja ek en sy kuier gereeld why?
Maar soos alle familie lede raak ons nou en dan geiriteerd met mekaar en dan gee ons mekaar spasie en dan kuiet ons weer
Favvvste favv❤️ adore_2
Sooooveel liefde❤
Het jy iemand in jou lewe?
Nie seker hoe om dit te antw nie...lewe loop snaakse draaie
Jys perfek van kop tot toon, belowe?
Jy straal sterker strale as wat die son doen☀️
Dis soooo sweet( dink die oulikste ding wat ek nog in my lewe gehoor het)
-Dankie Anon❤
Ons twee pas soos n flake en roomys?❤️
Klink of jy my fav kan word?
-Dm
Mooiste mens, yo go barbie???♂️
Aww...cutie? baie dankie
Van waar af kom jy?
Nam, Whk
Hkm delete jy qooh?
Want dis verveelig en ek sien nie meer die nut om dit te hê nie
Wie was die mooiste Graad 10 in Wap hierdie jaar? Meisies en Seuns
Uum ek weet nie...het nie so gekyk nie
Ek wil weet wat dink jy weet ek ?
Sal nie weet nie
As jy sê jy gaan meeste van jou vriende verloor volgende jaar, hoekom hang jy dan onnodig met hulle uit? Dan mors jy mos jou tyd? Net n oppinion. :)
Ek hang nou net met die wat ek weet gaan bly
Do you have any siblings or are you an only child ?
One older sister and 2 younger brothers
Are you a Bieber fan
Hell No?
Where are you going for december?*
Matriekboot and swakop
Who would you never risk losing?
A lot of people if only they felt the same
What do boys/guys brag about that you find annoying?
How they got drunk and played a girl
Gunsteling musiekant/band
Bok van Blerk ?
Was jy die hele naweek by die dam of net sondag?
Hele naweek??
Het julle nie ja die nam social toe gegaan saterdag aand nie ?
Nene...was van vrydag tot maandag by die dam
Ek sal jou op my hande dra en vir jou die wêreld gee as ek kon❤
Ahh dis super sweet...waardeur dit baie wens ek kon persoonlik dankie sê
Wats jou kuier planne voor die matriek boot?
Het n dam naweek gehad en nou vir n week niks veel tot die boot??
#hitmeUp
Do you regret being friends with some people? Mainly why?
Yes, because they act like children
Wie is jou ultimate beste vriendinne ? Soos forever ? ???
Anja en Kay?
Are u currently interested in someone?
Nope✌
So you play too! Dope af ?
What games you in to girl
Most played -Call of Duty Black Ops
Would you date a gamer..? ?
Yeah???
I play too
Is daar iemand wat jy van hou of nie want ek like jou kwaai
Niemand spesifiek? DM maar
I am looking for $ex, but do you want? Come in here joy18cutegirl.men lindal8267
No thanks
Celebrity crush?
Zac Efron
Hi all my photos and video here jxhotbox.top ashleyjs915
?
Wie is die jongste ou wat jy al gevat het ?
17
Brag about yourself. What are you really good at doing?
Being sarcastic?
Koffie date was lekker??x
Ons maak gou weer so??
Heavy mooi bene??
Dankie...soo sweet?
Do you belive in god
I don't just believe
I live for him
Are you a good kisser..??
Maby...maby not?
Only one way to know
Hi all my photos and video here xsweetxxhot.info julie66737
?No thanks....get it
Wat is die jongste waarvoor jy sal gaan?
My ouderdom of ouer
Haha leke man...met di klem op "verantwoordelik" ?
??Jaja
My new hot video jxhotbox.info micheleux802
Nee dankie ×1000
Sal jy ook vi n gr8 ou gaan?
Want ek weet ek en jy sal werk?!
Ongelukkig nie? jammer man
Wat gaan jy alles dun gedurende di vakansie..? ?
Matriekboot?
See☉
Verantwoordelik Kuier??
Do you only date white guys sorry for asking ?
To be honest I do have and like other coloured people as my friends but I only date white guys
#sorryIfyourDisapointed
Jys die def van hotness?????????
Oulikste ding wat iemand nog gesê het?
Waar gan j swot
Windhoek by Nust
Hkm het jy al jou fotos delete?
Tyd vir n nuwe vibe op my page?
jou twee beste vriendinne ?
Anja Pretorius en Kaylene
I am looking for $ex, but do you want? Come in here chilp.it/afcd9d5 jaimevx371
No thanks...I'm good ?
Wie was jou laaste ou
Albert Smith
ahh that s*cks... was hoping to have someone I know in America
Ahh that's bad if only I knew
Wat gaan jy swot?
Prokureur??
where in the USA are you going to study?
Plans changed not studying there next year
Hmmm... Jy moet seker geluk se
Het klaar??
Hey there ! Looking for some fun to get into? Me too! Let's get to know each other on a much more personal level shr.name/gilsU beckya4259
I'm good thanks
Would you lоok аt mе? I'm hеrе bit.do/xxgirls charitymo186
Nah?
My collection of hot photos here tinyurl.com/wwsewxx jeaner882
No thanks??
#sorryNotsorry
What thing did you do that ruined a relationship/s?
Got scared??
Net daai 3 ? wel hulle sê hoe minder, hoe meer waarde ?♀️
Jaja daai is net die meisies ek is nie doodseker oor my seuns vriende nie?
Gr10...?
Ummm...jong dink nie so nie?
Watter van joi vriende sien jy dat julle nog vir baie lank vriende gaan wees na skool ? ??
Anja P. en Reehana K. en Yasmeen K. en Kay met die res wil ek wees maar twyfel hul sal my ken na skool?
Hoe smeek die ouens jou nie om uit te gaan nie???
Ek weet nie hulle wil net nie?
Sal jy n graad 9 of 10 date??
Jong ek dink nie een van die 2 nie?
Why do you think people like/hate you?
There will always be haters☝️
What qualities do you love about yourself..??
That i'm friendly and fun to hang with?
Kan ek juw dm..? ? Ek het, maar jy reply ni.. lol
Sal uitkyk vir jou DM ?
Favourite tv show..? ?
The Night Shift?
Single and ready to mingle..? ??
Daarsy?
What are you currently worried about?
Everything moving perfectly on Friday
Waar is jy van plan om te gaan swot..? ☺
Gaan in America??
I don't want nobody, I just want your body baby? #touchies2016
Beste aand saam my beste vriendin❤️❤️
❤❤?
Ons doen dit weer maar die keer net nóg x10 beter
Liefde vir jou?
Spammmmm
Hou op leer!???
???
#goeieinvloed
Jy lyk oulik, sal ju graag beter wil leer ken..??
Dankie man?
Ons kan n plan maak??Dm
Ok since jy biki PS speel...watse games speel jy
My Fav. is Call of duty :Black Ops
Leer jy nog lekker ??
? Ek probeer om die term 'leer' te verstaan??
Jou kuite? Neh
Ahh baie dankie??
Jy die Desember weer saam William en Franco?
Weet glad nie...great mense sal nie mind om weer met hulle te kuier nie
Eyyyyy❤Ek kom red jou van jou van jou studies?
??Baie oulik nodig dit
#goeievoorbeeld
What will you never ever do again?
Doing something because someone forces me to
Jys mooi maar jy weet dit duidelik nie??
Ahh baie dankie?☄
(Ja, ek Probeer daaraan werk)
VIEW MORE