Want hoekom nie??
Vry is vry.?
46
Replies
Is dit waar
Brah, ek weeni eers wat nie.?
Niemand gee om oor daai ander meisie wat sulke goed oor jou en jou kerel se nie, julle 2 were meant to be because jy is n amazing meisie en hy is n amazing oukie
Aww thanks...?❤❤
Ek like jou en ek weeti eers wie jy isi..??
Dm asb
Als gebeur met n rede
Jy praat die waarheid.??♀️❤
Jy is dii beste
Kannie vii beter vra nii
-Juw skelmpie❤❤
Mmm kyk wie praat.... ?❤❤??
Eugene ??van alle mense
Jaa..... jy gedink ek sal vir iemand soos jy gaan?? ???
Sorryyy maar jy kry nie better as Eugene nie.??❤
Wat dink just van Bianca ??
Super oulik. Jy weet mos. ×?❤
Ek dink jy en eugene sal hierdie keer reg wees ? Juddels4565
Thanks, ek ook?❤
Jy en Enrico?
Wat het jy gerook???
Ignore hulle
Julle is goals
Dankie hartjie?
Jy en eugene -not yet-
Probly never?
Great things take time..?
Jy en Eugene gaan nie verewig hou nie. Die eerste keer was n flop maak solank reg vir die ou 2de floppie
It's worth a try...
En mense wat so negatief is soos jy het ek nie nodig nie,, so vlieg in jou moer..
Ek dink dis melissa wat die dom goed gooh
Oo?
Ek gee nie regtig om nie..
Hkm is jy so verlief op eugene?
Ek sou like om jou te sê, maar dan sou jy ook verlief raak op hom. Hy is DIE BESTE.?❤
100% eerlik. hou jy van jouself
Ek het geen probleem met myself nie.?
Heyyy cutii??
Jaaa bankies??❤
Wat maak jy als die naweek
Ag niks nie jong?
Sal jy ooit vir ranen gaan?
Ek sal nooit daai fout maak nie.?
Net n donkie stamp sy kop 2 keer. Eugene gaan te vinnig deer meisies
Jammer om van jou kak te hoor...?
Al gehoor van 2de kanse??
Btw Jaloers wees is n siekte word gou gesond.?
Jy verdien nie vir eugene nie?
Oo doen jy?
Nee want dan sou hy joune gewees het.
ek dog jy is oor eugene
Weet jy wat het dog gedoen??
Nee skati.
voel jy jamer vir melissa
Hkm moet ek vir ha jammer voel? Ek't mos niks aan ha gedoen nie.?
Ek het geweet eugene en jy gaan weer bymekaar kom ek is so bky vir julle
What's meant to be will find a way to be.
Eyyyyyy,,, ek love daai quote!! DM MY!
Oo en baie dankie. Ek't geweet hys nog lief vir my, en as jy lief is vir iemand gee jy nie op nie.???❤
Hoe lief is jy vir eugene
Meer as wat woorde ooit kan beskryf.☺❤?
Was dit lekker om eugene af te vry?
Liefie. Hyt my gekies.?
Dit was sy eie keuse die..?
Jy en eugene is straight GOALS!!BTW soos is julle saam of beplan hy om jou uit te vra?
Dankie!?
Dm my groot asb!
Eks n mess. Dalk moet ek net verdwyn uit julle lewens?
-J
Asb nie.?❤
Jyt my nou net die gelukkigste mens ooit gemaak!!❤?
Wat was jou stupidste besluit in 2018?
Ek regret niks ×?
In wie se klas wil jy glad nie wees ni??
Nathen, want hy sit altyd by my en los my noooit uit nie..???
Subscribe to PewDiePie
Why?
Van wie hou jy?
Myself.?
(Ekt nie tyd vir n liefie nie, dankie)
Volle naam
Chantylee Engelbrecht?
Wanne kuier ons weer??
Wies jy? Dan maak ons n plan.?
Soek j n bietji vodka??
Jaaa?
Soo wat doen jy die naweek??
Ons gaan dalk kamp?♀️?
Ek + Jou
Klink lekker??❤?
Mmm?
VIEW MORE