Rilene Van Staden
Lien123
God first❤
Netbal❤
Jer 29:11❤
466
Replies
Hoe voel jy oor Wiehan en Dané?
Ek is eerlikwaar, baie bly vir hulle🤗
Hy is n great ou en hy verdien geluk..en iemand wat hom gelukkig maak❤
Wens hulle net geluk toe x
Wat maak j en jou boetie ?is julle al terug by universiteit ?
Eks by die huis🔥
Hy is Pretoria toe om eksamen te skryf🍷
Is jy en ju boetie al terug universiteit toe
Net my boetie📚
5 Beste vriendinne
Sannie
Bets
Gerda
Lida
Tina
Jys flippen $exy😍🔥
Ahh baie dankie😅😊
Maar ek dink nie so nie😆 x
Waneer gaan jou boetie weer orania toe?
Volgende jaar, Maandag.😉
Gunsteling ontbyt ?
Aand ete ?
N toastieeeee😍 of yogurt
En enige iets ligs, soos slaai of n broodjie😂
Dai boudjies tho😍
Dankie🥰🤭
Hey het jy n kêrel of het ek jou nog nie uitgevra nie ?☺😆
Haha hoor nou vir jou😉😂 smooth....maar nee ek het nie n kêrel nie😏😂
Jy's so pretttyyy. ❤
Ons is nou nie so close nie maar ek kan dink jy is 'n feees.
Baie dankie🤗🥰
Ek hoor dit nogal baie😂😝 hoop maar dit is die waarheid❤🥰 kom kuier bietjie❤
Watse pizza?
Chicken Mayo of enige iets met vleis😉
Wat is jou gunsteling kos?
Braaivleis en pizza🤩
Ken jy n seun met n lekker lyf?😝😂
Hoekom?
Soek jy iemand?😏🤣
Sal j graag wil
Jaa ek sal baie graag, n miljoen rand wil wen😌
Wanneer kry jy vir jou n ou?
Wanneer een van hulle deur n klip kan piepie💁♀️
Lyk dit of daar n fokken patroon is🙄
Presies😂
Het jou IG page n tema of patroon of post jy net wat jy wil wanneer jy wil?
Nee ek het nie n tema of patroon nie, ek post net wanneer en wat ek wil😊
Nuuskierige agies kry pyn op hul magies 😂❤
Net so❤😂🤪
Wie ry saam jule?
Iemand🤪
Ag nee!! Nou is dit net die karoo wat jy van hou!! Ons platteland se boere staan nie eers n kans nie! 🙈
Haha kyk hoe kry ek jou jammer😉😘
Jokes...jaa dalk..dalk nie🥂😂
OH MY WORDDDDD EK IS SO OPGEWONDEEEEEEEE ❤ dankie dat ek saam julle kan ry 😂🥺❤ ek kannie meer wag nie, die 2 weke moet nou vinnig verby 🥰
Omw ek kan ook nie meer wag nie damn❤🤪🥰 mis jou!!❤🤪🥰😉
Is jy meer n stads meisie of n plaas meisie?
Ek sal se, meer plaas, as stad.
Ek is nie n tipiese boeremeisie, wat net heeldag wil boer nie, ek hou van mooi aantrek, en klere koop ens. Maar ook net tot op n punt. Dan wil ek terug gaan, na die karoo toe, en op ons plot wees😊
Sal enige dag, die Karoo oor die stad kies.
Wie was jou eerste soen ? 😊
Nie jy nie🥂😘
Hoe lank kuier jy nog b jou ma?
Nog 2 weke🌸
Met wie gan jy nog kuier terwyl jy in polokwane is
Hang af wie van mh vriende nog hier is🥳
Ht j al v chante ontmoet?
Nope😊
Weet heike jy en david praat
Hierdie is belaglik!🤣
Was inge en markus al iets gewees
Ek weet nie...kom ek ruik gou vir jou😏
Gaan jy en inge en chanel weer kuier
Mooi fotos wat jule geneem bet
Yess hopenlik😍😱
Ahh baie dankie tho xx
Jou en markus se gunsteling drank
Vodka en brandewyn😍
Wat is Dané van jou?
Klein sussie🥰
Can I friendship with you?
Jys welkom
Shall we talk on snap?
💁♀️
Hoekom is lara nie daar ni?
Sy moet ook daar wees😘
Se net wi hle is? Top 8 dan?
Marie
Martelie
Corne
Cara
Chantal
Heike
Eljune
Cherise
Le-ann
Bella
Corlia
Mia
Inge
Simonè mis vir jou!🥺❤🥰
Bianca mis jou baie meer❤🥰🤗
Ek geniet dit so baie om net te lees 😂🙈
Eks baie bly😉
Top 10 vriendinne op di oomblik
Sjoe..hulle weet wie hulle is😉😘🥰
Wie was jou eerste soen ? 😊
Wiehan😘
Hoe ken jy vir Ashton? Is julle iets
Deur my sussie ontmoet🥂
"Ek wou sê ek raak naar" 😏😂
Soveel liefde vir jou ❤️❤️❤️
Ja nee vrek😏❤😄 ekt nou nog so naar gevoel aan my😏😉🤣
Lief jou ook!🥰
Hoe lank swot julle
Ek swot 4 jaar🥳
Eks nie seker van my broer nie.
Lyk oulik😌
Ahh baie dankie😉🥰
Hoekom kyk jy so vir my? 😏😍
Jy sal jouself wát verbeel😄😉
My Lien ❤️ Eks so lief vir jou!! Mis jou so baie 🥰 #Wifi
Ek mis jou even meer❤🥺 asb kom terug!!❤
Jy is baie oulik
Aww baie dankie🥰
Enige vrydag tot sondag planne?
Nope😄💁♀️
Dink jy jou boetie gaan een van die dae n meisie kry??
Ek weet nie💁♀️🤣
Jy en WIehan was baie oulik saam hkm het jukke besluit op te te breek
Ahg dankie!😄
Ja wat! Ons maar saam besluit om uit te maak.
Beter af, as vriende😉
Saam wie was jy laaste in n verhouding ? En jou boetie ?
Uhmm..Wiehan nel..
En my broer het met Lara Malherbe uitgegaan🌸
Wt maak j die naweek?
Weet nog nie🤪
Het jy al n ou gesoen met wie jy nie n verhouding aan gehad het nie?
Nope
Ek bat goed🏏
Wie is jou sussie??
Mia van staden🤪
Het jou boetie iemand spesiaal in sy lewe nou
Ja!
Vir my, my sussie, ma en pa😏🥳 ons is baie spesiaal vir hom🤣🤣 En nog baie ander x
Gaan hy ook by Corné kuier ? Saam wie gaan hy kuier
Yes...ons gaan almal saam kuier🥂
Gaan hy manet saam jou wees of gaan hy ook vi iemand kuier
Ons gaan almal saam kuier!🥳
Wie gaan saam jou potch to?
My broer🤪
Saam wie gaan jy almal kuier in daai een aand ?☺️
My vriendin, Corné🥳😊
Wat gaan jy daai een aand in potch maak?
By my vriendin Corné kuier🥳
Het jy n kar ??
Yes, ek is so bevoorreg om een te kan he😊
Hoe lank gaan jy in potch wees nou?
1 aand🥂😏
Lief jou Liena, wens ons het nader aan mekaar gebly 😫😭😭😭❤❤❤
Ek weni wie die is nie🙊❤ maar ekt n idee x
En ek wens ook so❤🥺
I’m no mathematician, but I’m pretty good with numbers. Tell you what, give me yours and watch what I can do with it😘
Oh wow🤣🥂 thats good🥳🤣💁♀️🌸
Are you a doughnut?
Because i find you, a-dough-rable😄
They say Disneyland is the happiest place on earth. Well apparently, no one has ever been standing next to you😉🤗
Awww hierdie is cute🤭💁♀️😏
Dankie🤪
Jy moet rrg erig glo as mense se jy moooi😍
Aww baie dankie🤭🌸
Maar ek weni...ek dink rrg nie so nie🙊🌸
Iets meer as vriende dalk?🙊
Beste vriende?🤭😍
Daai posisie is klaar deur @Marie-Louise gevat😏💁♀️
Wat studeer jy en jou boetie
Ek studeer intermediêre fase onderwys (Gr4-6) en my broer studeer projekbestuur🤪
Gesels markus mt n meisie op d oomblik? Of kan ek maar mt hom gesels?
Ek weet nie🤣💁♀️
Boodskap hom, en vra hom!💁♀️🤣 eks rrg nie sy PA nie🥵😏🤣
Wie is die chante meisie wat markus in sy foto getag het ?
😍
Ek weet nie❤🤣💁♀️
Stalker much...
As ek jou betaal kan ek jou voete sien?
Sjoe...dis so weird🤣
Maar ja jy kan seker...vir R100/minuut
Kyk jy almal se storys op Insta? Al follow jy oor n 1000 mense?
Nee ek kyk nie almal nie🤣🥵
Net tot ek moeg is, dan gaan ek uit😝
I love you so muchhhh Tiff 🤍
Love you more poenoenoe❤😉
Fok vir Josua wie de fok wil hom nou follow of gefollow word deur hom🙄🙄
Hoor hoor🤪🤞
Hoe was martellie se kuir?
Dis simoné!
En dit was great🤪🤞
Ek weet op wie crush jy nog steeds
Oh okay!🤪💁♀️
Dan weet jy meer as ek...🤞
Jy is lelik!
Aangesien jy geen kompliment vat as iemand vir jou se jys mooi nie
Thanksss🤪❤
Watse series kyk jy?
Gossip girl🤪❤
My hart is seer
Hoekom?🥺
Wat is fout? Dm my as ek kan help x
Jy is pretty❤🦋
Aww baie dankie🤗☺️ waardeer dit x
Maar ek dink rrg nie so nie🙈🤗
Maar dankie vir die kompliment x
Sekere mense kan nie sê wie hulle is nie want hulle is in verhoudings. 😬
Wow...
Well...eks jammer maar dan is jy gladni lojaal nie...🙌 en dit is soos my grootste afsit punt🙌
As jou meisie jou nie gelukkig maak nie, breek met haar op! Moenie net by haar bly...en haar gebruik nie...want jy speel net met haar gevoelens as jy dit doen!🙌 sy verdien 100 keer meer🥂
Ek hoop ek kuier jou nog raak in Potch eendag 😉
Hahah okay🤪🤞
Se my dan net wie jy is🤣
Jy kort 'n regte man, ek sou jou al die dinge in die wêreld gegee het en jou op my hande gedra het❤️
Sjoe Tarzan🤞🤪
Nou hoe de hel moet ek weet wie jy is?
Om so iets op Qooh me te se...en nie in my gesig nie, se sommer klaar vir my dat jy nie so baie van my hou of weet nie!🤞
Is jy seker ek ken jou?
Ek is nie die een wat hieer onder oor Joshua gepraat het nie maar ek dink ook regrig hy verdien n kans daarom wil ek n beweging begin vir Joshua. Almal wat dink hy verdien n kans kan tik #AcceptJoshua en jy moet dit vir ons post
Omw😂
Fine🤞
Weet jy ek is verlief op jou
Ek wou se ek het so iets geruik😏🤞 maar was nie seker of dit, dit was nie💁♀️
Ja ou Joshua is ook maar net n mens jy kan die man mos nou nie so los nie,hy wil jou so graag follow
Haha whatever....hy kan iemand anders gaan follow😂🤞
Hoekom is jy anyway so gepla met hom?
Have you ever been in a situation where you were outdoors someplace, and you and a friend were trying to get away from the guy/s you were with to sneakily find a place to pee?
No😂🤞
Ai ek is bekommerd oor ou Joshua ek dink jy moet hom liewer accept
Ahg shame...kyk hoe kry ek hom jammer🤪😂🤞
Het jy vir Joshua accept?
Nope😏🤞
$exyyy asssssss
Thanks😏🤞😉
VIEW MORE