jys nou hier, jy kan net sowel iets vra.?

471 Replies

Babes, ek is baie gelukkig met my lyf. Ek gym eintlik. 😘 miskien moet jy dit probeer?

Ek is heel tevrede met my lyf wat die Here vir my gegee het dankie πŸ₯°πŸ₯°πŸ₯°πŸ₯° so ek hoef niks te probeer nie.

micayla.mclean replied 1564 days ago

Ek sal vir jou bitter hard vatπŸ˜‰πŸ˜˜

Skies jy breek op, ek hoor nie.

micayla.mclean replied 1565 days ago 1

Nee mens gaan kerk toe as jy lief is vir hom. So jy blykbaar nie. Jy ken jou self nie

Ek is lief vir die Here, ek het nie nodig om kerk toe te gaan om my liefde aan hom te bewys nie. Jy weet absoluut niks wat in my lewe aan gaan nie.
Ek is gelukkig nie soos die res van die fake mense in die kerk wat mekaar beskinder en saam almal se mans en vrouens slaap nie.
Jy moet n lekker aand hΓͺ, gaan lees jou bybel. πŸ‘ŒπŸ’‹
God blessπŸ’‹πŸ’‹πŸ’‹

micayla.mclean replied 1565 days ago 1

Jy's maer, tel gewig op 😏 jk, ek mock net daai ander mens wat besig is om n nool te wees πŸ™†πŸΌβ€β™€οΈ jy's perfek nes jy is ❀

Dankie dankieβ€β€β€β€β€πŸ’‹

micayla.mclean replied 1565 days ago 1

Jy gaan nie eers kerk toe ni nou se jy sulke goed

Blykbaar moet mens kerk toe gaan om te wys jy glo in die Here? Jy ken my nie. So bly eder stil.

micayla.mclean replied 1565 days ago

Nie die fotos alleen is kinderagtig nie die persoon self is nog erger. Glo my ek ken haar

God bless β€β€πŸ’‹

micayla.mclean replied 1565 days ago

Jys vet. Verloor gewig man !

Mag God jou hart red, want wat jy vir ander sΓͺ is hoe jy oor jouself voel.πŸ’‹β€

micayla.mclean replied 1565 days ago

Girl, jou foto’s is kinderagtig. Act your age.

Die ander 300 likes dink nie so nie. 😘❀❀❀❀

micayla.mclean replied 1565 days ago

Bly lief vir jou

lief vir jou ook

micayla.mclean replied 1566 days ago

Hey hey jy is regtig baie mooi en lyk soos n baie nice mens en ek wil graag jou beter leer kenπŸ˜ŠπŸ˜‰

Baie dankie, ek waardeer dit πŸ˜‡

micayla.mclean replied 1567 days ago

Are u dating anyone ?

Nope

micayla.mclean replied 1572 days ago

Wat sΓͺ jy nog?

nie veel nie en jy

micayla.mclean replied 1578 days ago

Gorgeous

Dankie

micayla.mclean replied 1580 days ago

Hey

Hay

micayla.mclean replied 1583 days ago

Brood 🀍

AartepelπŸ–€

micayla.mclean replied 1583 days ago
VIEW MORE