profile img

Liesl_Mari Jonker

Liesl_Jonker

Hellooo.

66 Replies

Wow you are gorgeous

Thank you ?

Liesl_Jonker replied 2381 days ago

Hoekom is ek nie op jou latest post nie?

DM my dan sal ek jou tag ?

Liesl_Jonker replied 2381 days ago

Jy MOET kom kuier
Jy weet wie ?⛽

Nie seker nie, wil nog by baie mense gaan kuier, maar jy is seker een van hulle. ??

Liesl_Jonker replied 2410 days ago

Ek kyk op na jou❤?? lize_mari.k

En ek na jou, letterlik. ???

Liesl_Jonker replied 2410 days ago 1

Wats die laaste ding wat jy google het?

"Where to find the gifs for your Instagram story?" ??

Liesl_Jonker replied 2410 days ago

What made you happy today? 100+

To be blessed with another day. ?

Liesl_Jonker replied 2419 days ago

Just want to say you are flipping awesome

Thanks, you made my day ?

Liesl_Jonker replied 2425 days ago

Wies jou vry stukkie die jaar??

Het ongelukkig nog nie een nie ?

Liesl_Jonker replied 2431 days ago

What should people stop buying?

Love. ??

Liesl_Jonker replied 2433 days ago

Liesl onthou om nie palony te eet nie ne?? lize_mari.k

Oh jinne, eks geskroef ?? jokes, sieeessss ?

Liesl_Jonker replied 2436 days ago

Jou 2 vriende wat jy meer als kan deel?

Hulle weet wie hulle is ?

Liesl_Jonker replied 2436 days ago

Jy het sopas R10 000 gewen en jy moet dit met n vriend/in share, wie bel jy eerste??

Daars n paar opsies, maar seker Lani, want ek skuld haar seker al soveel vir al die pouse kos wat ek by haar bedel. ?

Liesl_Jonker replied 2438 days ago

As jy in n kar vas gesit het vir 3 dae wie sou jy kies om saam jou in die kar te wees en hkm??

My sussie - ek mis haar baie en ons praat gewoonlik die lekkerste as ons met die kar rond ry ?

Liesl_Jonker replied 2438 days ago

As you grow older, What are you starting to hate more and more?

Having to pay for my own stuff ??

Liesl_Jonker replied 2475 days ago

Wies jou swem buddy?????you know who this is?

Lolsieeeee ???

Liesl_Jonker replied 2483 days ago
VIEW MORE