Lize_Mari Koegelenberg
lize_mari.k
119
Replies
Hkm het jy jou hare so Kort geknip
Hoekom nie?
Jy mag maar???????
Mag ek?
Gaan jy winter ball toe???
Yesss☺
Gunsteling kleur??
Geel, pienk en blou?
Kan ek jou kleure kry?????
Wat moet ek dan dra???
Happy birthday loser??
raai wie?
Faaanks loner?
The lomps?
Eet jy makeup, want jys soooooo mooi??????
Dankieeee?
Jys oulik?
Maak oop?
Niemand is by die huis nie?
Ou sparkie ?? en moet nie vir my sê jul is net vriende nie ! ? Lovie dovie ? jul is goals ?
Ummm ons is goeie vriende ok eke belowe??
Jy like nie v Tertius nie neh
Ek ken hom nie in persoon so ek sal nid weet nie
Spinnekoppe??
Net neeeee!?
Kortgat???
Dans jy seker n langgat?
Hoekom hou jy nie van despacito nie????
Hulle speel n ding dood!??
Deeeeesspaaaaciiitoooooo????
Agggg neeeee nie alweer despacito nie????
Jisss braaaa???
Jisss panty??
Ek het jou by hokkie vandag gesien???
?????
Kan ek jou n drukkie gee?❤?
Ek hou van drukkies❤?
Kan ek jou teen die muur vas druk en dan en dan dink verder????
Tjy wil kom tjags wees ne?
Jys die $exyste boks wat ek ken *Wink *Wink *Nudge *Nudge
En jys die weirdste boks wat ek ken??
Hoekom is jy nie goedkoop om te kry nie?????❤
Want eks duur??
Jys n doos❤
Jissssss jys die grootste boks?
Is jy en jou sussie beste maatjies??
Ewwwwwwwwww?
Hoe voel jy oor feminism?
Soms is feminism goed want vroue moet opstaan vir mekaar
Ek hou van jou liefde en omgee❤?
?❤❤❤❤
Het jy al n ou of kan ek jou sommer maar net myne noem❤
Of miskien moet jy eers jou naam gee?❤
Jou $exy kay??
Ek weet my kat is $exy ne??
Spongebob of Mickey Mouse?
Spongebob?
Is jy die natuur? Want jys beeldskoon??
Ummm neee eks n mens maar dankie❤
Wie sal jy se is die oulikste ou in jou klas patat boudjies??
Daars nie n oulike ou in my klas nie?
Ek wil net weg hol as jy in jou goalie kit is?????
Ek sal jou nie dood maak nie man??
Gaan jy Saam iemand winter ball tu of ni ?
Umm sover neee nog nie??
Gaan jy by Marlow sokkie wees ?
Goffels gaan nie marlow sokkies toe nie?
Is jy genmineer vir die mooiste meisie is CHS ? Gaan Ek jou in koerant sien ? ????
Haha in die graad? en nie die mooiste nie tho???
Die oulikste meisie wat ek ken?❤
Jys oulik❤
Wat is jou heel grootste vrees?
Om in die selle vertrek as n nar te wees????
Terte of koeke?
Broccoli?
Is jy nie die girl wat saterdagaand op die tafel begin dans het in kommetjies nie?
Meskien is dit ek??
Hoe mal is jou malste vriendin???
Daar bestaan nie so woord vir haar??
Wie is die mens wat jy die meeste haat??
Mamma het my geleer om nie te haat nie??
Sal jy my date wees met die volgende marlow bal??
Meskien as jy jou naam gee sal ek??
Neem jy dans klasse of is jy maar net geseën met twee regter voete??
So bietjie van al2??
Watse room gebruik jy?
Nivea?
As jy enige super power vir n dag kon he, wat sal dit wees?
Om mense se breins te kon lees??
Van watter materiaal is jou hemp gemaak? Want dit lyk vir my soos trou materiaal??
Jammies ek se jou beste kwaliteit hoor??
Van waar af is jy??
Van n plek?
Wat is jou heel gunsteling sê ding?
Ohhh jinneeee?
Is jy en daai Nicola mesie sussies? Want jy lyk te mooi om familie van haar te wees??
Haha jaa ons is sussies?haaai jy laat my goed voel hoor??but shes still the prettiest?
Doen jy pilaties? ?
Yessss?
Hoe irreteerend is daai ou heel agter in jou engelse klas??
Johhh vrek baie???
Chicke or beef
Chicken obviously
Jy is die mooiste mens wie ek al ooit in my lewe ontmoet het? Jou persoonlikheid is soos n stukkie sonskyn op n donderweer dag?☉ Jy snaaks? Intelligent? Beeldskoon?? en beslis trou materiaal? Jys regtig n great mens❤
Ek waardeer mense soos jy op die aarde❤??
Adriaan??
Goeie vriend daai??
Jou top 5 mense met wie jy als deel en kan vertrou?❤?
Hulle weet wie hulle is?
What should people stop buying?
Drugs???
Watter chocolate haat jy?????
N 5 star???
Jou hokkie skills???
Faaanks❤
Hayooo se die $exiest kat??
Hiiiiii sterkte met more ??
Aggg dankie man?
Wat drink n Koei ? ??
Water??
Is jy bio want Ek Val vir jou
Ummm ok???
Hoe was verbruikers gewees????
Hartseer sake daai hoor???
As jy n seun was Na watse Skool sou jy Gaan en hkm ? ?
Hilton college, want hulle stoele is sag??
Baby ,you light up my world like nobody else ???
Ek sien jys n one direction fan???
Hou jy van rooi rose??
Neeeee?
Mis jy vir Anna ?
Woorde kan dit nie beskryf❤?
Sou jy Na n Ander Skool Gaan ? ?
As jy my ken sal jy weet wat my antw is??
Wat mag mense nie doen in jou kamer ni ? ?
Moenie op my bed gaan sit!!!?
Watse deodorant gebruik jy
Dove?
Wat is jou fav movie ?
Ken nie sy naam nie?
Julle het Soooo baie katte ?
Dont even mention it??
Jy is oulik ?
Dankie jys ouliker?
Jou fav sweets? ?
Mister sweets???
Ek het jou by harties gesien ????
Dan het ek jou seker ook gesien??
Ek hoop nie die Marlow seuns eet polonie ?
Daars n paar wat met liefde kan?
Jy e. Adriaan is couple goals ?
Ons is net goeie vriende??
Smeer jy vasiline op jou tane want hul blink
Nee eks smeer tandepaste??
Hoofmeisie ???
Jy dink hoog??maar faaanks❤?
Is jou oom die Stommers/WP se coach ? ?
Yessssss???
Jy kan nie Engels praat nie ! Dis n complement ?
Aggg dankie man waardeer?
Ek Gaan jou ontvoer ?
Scary, asb nie??
Is jy n Pak met Mentos want jys freshhhh
Ummm dankieee??
Ek Kyk hoe eet jy mielies ?uit die venster uit ????? NixiKoeg
Stalk much??????
Jy kan nie met geld werk nie ! ??
Hulle loop automatic weg vir my??
Jou plakies het gebreek op n trein ?
My favourite plakkies???
Kan jy braaibroodjies maak ? ??
Hoekom, soek jy een??
Ken jy vir sparks?
Umm jaaa en...??
Wanneer verjaar jy???
17 April❤
Jy is mos die jongste suster?
Grap van die jaar???
What makes you happy?
God
Vriende
Familie
Kan jy Saam my winterbal toe gan ? ???
As ek weet wie jy is sal ek meskien?❤?
VIEW MORE