47
Replies
Jyt die mooiste lyf bou en eks so jaloers dat n ander ou jou eendag gaan hê , hy moet jou respekteer
Dankie baie. Dm my?
What do u do when ur board
Talk to people, and do my hobbies
Jy is eintlik 'n groot vokkin teef.
dankie baie
Mooiste ek lief jou baie!! ❤️
dm my❤
Watse kleur is jou panti
Nee
Jy nog n virgin
Ja. Nie n vraag wat jy net vir enige iemand vra nie tho?
is jy verlief op iemand
Weet nie..
Wat is jou gunstelling kleur
blou en pers
Jy is baie oulik!!!!!!!!!!
dankiee
Ons het nogal lekker saam gedans
jaaaa baie
Ek het n crush op jou
dm my dan
Het jy onlangs iemand ontmoet waarvan jy hou
soortvan
wat is jou bra size?
B vir nie jou besigheid nie
Kan nie mooi sien hoe jy lyk in jou insta posts nie?
miskien is dit die hele idee..😂
Jy lyk actualy mooi
Dankiee
Wat moet ek gooi ?
watookal jy wil😂 as jy moet vra goou n chocolate
Op wie is jy virlief op 😂
niemand nie😂daai stront is te moeilik
Ek sal jou dood spyker
Wtf🙈😅
😍Ek het altyd gewonder wat is die oorsaak van aardsverwarming, toe onthou ek maar dis jy! Iemand kompeteer weer met die son! 😊 RuanConradie
Neeeee ek sal hoop ek is nie😂 dankie hoor✨
Daar is soveel liedjies oor jou geskryf, ek weet nie waar om tebegin nie! Maar WOW! Jy weet hoe om iemand spraakloos telos.
Wel ek weet nie van die liedjies nie maar dankie😂✨
Hii ken jou nie mar damn😍
Moet my nie bat as ek jou dm nie ok?😂
hey, dm maar😂
The full moon 🌝 reflects your inner beauty
The bright sun 🌞 reflects your warmth
You're an amazing and kind hearted girl
I love you so much ❤
Thanks💕 who's this tho?
Hi, do you have an Instagram account? see my instagram photos here http(del)://instagram,com@013417663404/5851003 heidih3150
Yup I do
_lizamari_
Are you dating Ruan Reily?
Nope
Insta crush 😩❤️🔥 @C
Dm my..✨
Wat wat jy op wh
Gaan terug skool toe. Ek verstaan nie
Maar jys jags
waar kom jy vandaan Brah😂
Sooo hou jy van iemand??
Ja.. Ek dink
Ekt n crush op iemand in graad 9♥
Vertel my meer😌🌠
Jy is amazing! Jy is sooo mooi van binne en buite! Onthou, Jesus loves you , no matter what!❤ Mis jou❤
Aww, eks seker wie ookal jy is, is net so amazing! ❤❤ eks seker daarvan ek mis jou ooookk❤ wie is hierdie tho? ?❤
Is jy okay? Like in general be honest.
Ja ek is rerig. Daar's net moeilike tye in my lewe. Dankie dat jy warrie maar ek gaan net fine wees
Jy is vreeslik mooi❤❤❤
Aww, Danki ❤
Jy en Rynhard nie meer saam?
Nee
Wies jou crush?
Niemand, Eks klaar met daai
Have you ever been in a situation where you drank heaps of water/soda expecting to spend the day at home, and your parents unexpectedly made you go out with them?
No, I don't think so ??
Is daar iemand in jou lewe soos n oukie?
Nee,glad nie
Hoeveel vriende het jy
Geen idee nie, ek tel nie ?
watter sport doen jy ?
Netbal ??
VIEW MORE