S u n k i s s e d. ?
No titles, just vibes?
4teen. ?
d r e a m e r. ?
46
Replies
Whats cookin good lookin😍😂
mac and cheesee😉
Thank you for always being the shoulder I could cry on❤️
Anytime. Seriously if you have anything that upsets you just come talk to me. I'll always be there. xx
Jys nogals hot hoor??
Wat neeee
Ek kon rêrig nie vir beter vra nie. Jy's 'n fantastiese vriendin en 'n stunning mens. ❤️ maya.khalifa
Awwww vriendin. Sooo liefe jouu❤️ en nee jy kan baie beter doen🤣 eke meen jy weet eke hoort in n malhuis😅 jokess. Dankie vi jou vriendskap. Jy en jo woorde beteken so baiee🤞💎
Cucumba🥒🇯🇲
Aweee. J weet moss😂
Hay kan ons vriende wees asb ek word 15. As ja dm Insta naam asb. Jy klink baie vriendlik,sweet en oulik ? Zodiac24
Willaaaaa_04💫
Hey you know me why dont we talk anymore
Idk. 🌻
Baie dankie vir jou vriendskap ❤️
👇👇
Baie dankie vir jou vriendskap ❤️
🤞❤️❤️
Jy's for real die amazingste mooiste vriendin wat ek het. ❤️
Awww baie dankie. Ek is seker jyh is baieee mooier tho❤️🤞
Some jy n bf
Nie regtig ni. Ek glo dat di Here vi my di perfekte man in stoor het en op di regte tyd (God se tyd) sal ons paaie kruis✨
Hou jy van Avocado's? ??
Loveeee hulle??
Beeldskoon kan ni eens begin om jou beuty te besrkyf ni??
Thx?
Sal jy jouself sien as Girlfriend material??
Weti, sê j ma vi my?
Hoekom j en Mia ni mee vriende nii?? Jule was soo close ?
Ekke weti? volgens my is ons nog vriende maa ons het net verskillende doelwitte en belangstellings?
hoe is jhyy soooo goed in tafeltennis ? Ek wens ek kon so goed wees x
Thanks x
Girl jy's gorgeous ? LizaQPret
Baie danki❤️❤️❤️
Have you ever been in a situation where you drank a lot of water/soda expecting to spend the day at home, and parents unexpectedly made you go someplace with them?
Nope?
VIEW MORE