profile img

Louis

Louisdu.plessis

Ask me anything you like anonymously

42 Replies

Ek mis my loser❤

Nou kom kuier vir my asb❤

Louisdu.plessis replied 1347 days ago

Is jou vriende single😂

Jy gaan meer spesefiek moet wees oor watse vriende😂😂maar niemand in my close groep is single nie

Louisdu.plessis replied 1347 days ago

Is jy en jou girl uit ?

Yess😂😂

Louisdu.plessis replied 1447 days ago

Kos of ek😂

Altyd jy ❤

Louisdu.plessis replied 1825 days ago

Celeb crush?

Mhhh ek dink nie ek het een nie🤷‍♂️😂

Louisdu.plessis replied 1834 days ago

Waar bly jy

In n huis, langs my bure

Louisdu.plessis replied 1852 days ago 1

Het jy iemand in die oog

Ek het inderdaaad

Louisdu.plessis replied 1875 days ago

Jy is soooooo mooi en oulike

Dankieee😉🔥

Louisdu.plessis replied 1881 days ago

Jy het so baie verander since ek jou in gr8 ontmoet het 😳

Dalk is dit n goeie ding? Of jy het netnie die moeite gedoen om my goed te leer ken

Louisdu.plessis replied 1885 days ago

Jy het so baie verander since ek jou in gr8 ontmoet het 😳

Dalk is dit n goeie ding? Of jy het netnie die moeite gedoen om my goed te leer ken

Louisdu.plessis replied 1885 days ago

Jy is nogsteeds sag of dalk is jy manet sag as dit kom by my 😏

Nee wat ek was nognooit sag nie 😂😂

Louisdu.plessis replied 1954 days ago

Jys defs die sagte een 😌

Ek was nognooit sag nie 😂😂

Louisdu.plessis replied 1954 days ago

Insta?

__louis_du_plessis__

Louisdu.plessis replied 1955 days ago

Het jyy jou oog op iemand 😏

Jahh seker soortvan 🧨

Louisdu.plessis replied 1958 days ago

Is j iets met iemand op die oomblik of het darm nog my kans 😏

Ek is nie nou in n vaste iets nie

Dm my asb

Louisdu.plessis replied 1974 days ago
VIEW MORE