Visit this profile later to see if your question was answered.
Lourens du Plessis ... Hkm ??
Who doesn't ?????
Agh dankie baie dit was 'n great daggie ??❤️
Yayyyyyy???????
Agh dankie ??
Eks seker jys net so oulik ?
Yeah ... 'n sussie
Ummm ek dink dis veiliger om eerder ni te sê ni ???
Blou en dan oranje ??
Yeahhhhh
Ek love rugby , gholf , bergfiets en skiet ?
Yeah dis te veel om te lys ?
Maar ek sal so paar gee
Om my eie besigheid te besit
My eie boek eendag te kan skryf
My ouers trots te maak
En getroud te wees verkieslik 2 kinds?
Lasagna en braaivlies ????
Ummmm .... Dit pla my ni rrg so erg waar ni ... Ek wil net daar wees ... Maar sal New York , Maryland of miami verkies ??
Be inspired en prince Ea ... Ekt ni rrg veel ni want gewoonlik is ek op YouTube en volg maar soos die videos op pop ??
Een van my grootste drome ja !!???
Mmmmm ... Vrek een van die moeilikste vra ?
Ek het so paar ... En sal maar sê ... Real steel sal altyd een van my fav wees ...
Dan het ek the Shack baie gelove
En ook the greatest showman ...
Maar ek dink heel bo op my lysie hoor kingsman 1 en kinsman 2???
Agh dankie ?
Ek waardeer ... En is seker jys met so awesome ??
Wel ek hou van 'n meisie met goals , drome en 'n hobbie of passie of ietsie interessant ... So ja netbal tel defnetief as een van daai ... So ek dink dis veilig om ja te sê ??
Awww dankie ?
I beg to differ soms ... Maar dankie ?
Ummm ek dink so 3 of 4
Dis nou vanaf laerskool tot nou
Mielierol
Olieboor
En die leiers het ons net geterg en rond georder
Swem Jannie gedoen
Push-ups gedoen
Middel van die nag wakker gemaak ...
En ons moes super weird aantrek die eerste paar dae van skool ?
En ja daars nog maar dis omtrent die belangrikste ???
Ekt oud gevoel?
Nee ek grap ... Ek kani rrg onthou ni tho??
Sho vrek .. goeie vraag ...
Ons mag eintelik ni meer rrg die gr aggies so erg ontgroen ni want die ouers kla te veel by die skool ... So ek sal maar dit rustig vat maar dit nogsteeds onaangenaam maak sodat die aggies nie te windgat is teenoor die matrieks ni ... Want dis elke jaar se probleem ... So ek sal soos die ouens maak my sakke vi my dra ... Bowling met die seuns speel ... En net so bietjie pes ... Maar niks erg ni don't stress to much .... Op die einde van die hele ontgroening kyk mens terug en lag eintelik ... Want dis eintelik net 'n klomp fun ??
Al die laerskole se meisies was cool ... Kani rrg kla oor enige laerskool sin ni ??
Dankie dankie ?
Ek gaan eerder net ni op die ander een reply ni ...
Ummm ... Dis so bietjie jonk vi my om eerlik te wees ?? maar okay ... En ek weeni daar was soos tenminste 10 laerskole ... Ek kani eers al die laerskole se name onthou ni ????
My guy ... I miss you ... I need you ... ??
Jahh why not ?? Leesbrille is baie keer super cute ?
Dm my en ek gee dit vi jou ??
Agh dankie ... Eks seker jys net so oulik?
Ahh eyyy ... Eks eintelik sooo skaam hieroor ... Soos ek en Morné het rrg so besig geraak met al ons skool dinge , sport en roadshow ons het soos net ni tyd gehad ni ... Maar ja ek en hy sal binnekort weer een opsit ?
Dankie vi die support tho?
Maar don't stress ons lewe nog ... En sal terugkom met 'n bang ??
Yess indeed ??
Still ??
I'd like to know how you are tho??
Is wat waar ??
Helping someone in need and seeing the Joy on their faces ... That's priceless ?
Agh dankie jyy?❤️
Mag ek dalk weet wie jy is asb ??
Seker jys net so oulik ?
Yayyyy ?
Love ya too ??❤️
Aww dankie ??
Ek waardeer dit ?⚡
Elephant ... Cuz it's big and strong and doesn't care about what lies infront of it , has a soft heart and since I'm the male , luckily don't have to carry the baby for 22 months ???
Umm eyyy ...
Dis reg ons is op die oomblik net goeie vriende ... En ja ons is besig om mekaar te leer ken ... ?
Ahh dankie jyy ?
Wel as jy my dm ... Sal jy kan uitvind ???❤️
So asb voel vry om my te dm ?
Ek byt net in persoon ... Oor die foon is dit nogal moeilike ... So moeni bang wees ni ?❤️
Bruuuuuuuu ????????
Ohohhhhhhhhhh ??
Umm ... Okay ?
Dankie maar ekt dit rrg ni eers agter gekom ni ... Jammer ??
Yeah definitely ?
Yeah I know that ... But it's personal at the moment ... I don't want everyone to know yet?
Can't you DM me and you can ask me all you wanne ?
I really want to know why you're so interested ??
Yeah ... My mom ... That's all ??❤️
Why do you wanne know so badly tho ???
DM me and I'll tell you ??❤️
DM me and I'll tell you everything ??❤️
Nope ??
Yes ... ?
DM me and I'll tell you ??
DM my dan sê ek jou met liefde ?
Ahhh yasss misses you too ????
Nee vrek daais net so verkeerd ?
Awww dankiie !!?
Well 'n DM sal baie gaaf wees asb ❤️?
Aww dankiie jyy ?
Waardeer dit rrg baie ?❤️
Dm asb ???❤️
Eks veilig en kan sê te veel ??
Morné
Marnus
Swaffer
Dale
Michael
Eric
Richter
Awww jyy ??❤️
Dis nog so lank ?❤️
Jaww ... Single en happy ???
Became a manager at a restaurant at age 16 ???
Will* b.t.w.?
And no ... No I won't ?
Well maybe there is no next ...
Or maybe there will be ...
Vir my om te weet , en vir jou om uit te vind ...
Yeah ... Just a pitty she lives in the cape ?❤️
Laerskool Horison ???
Ons albei is actually mense ??
Nee ek speel ... Ons is nie eintelik iets ni want ons bly oor die 1200 km uit mekaar uit ... Maar sys iemand baie spesiaal vi my en sal altyd 'n plek in my hart he ?
Ahhhh jyy ?❤️❤️
Jys amazing !!?
Gaan jou mis ???❤️
Ek gaan jou mannet saamvat !!?❤️
DM me and I'll tell you her name ??
Since I've met her ... So only a few days now ???
Being the best possible version of myself , and not settle ?
Not completely ??
Yess ??... And no , she's not in my school ?
Someone really special ??
Yeah ... And then you get weird ... But that's another species ???
Well at this very moment I'm talking to you anonymous ??
But other then that ...
My mom
My Friends
And her?????
Awww dankie aan wie ookal die great mens is !!?❤️❤️
Waardeer dit rrg baie ??
Ahhh dankie aan die beautiful mev. Anonymous ??
Mag ek 'n DM kry asb ??
Awww !!?
'n boodskap soos die maak net my dag ??
Baie dankie vi wie ookal die is , love you too ??
En baie dankie die het somme net my daggie gemaak ?
Maak jou ook 'n awesome persoon ... Dankie baie ?❤️❤️
Ummm ... Okay dankie ???
Sho ... Ek sien ... Ek verstaan dit 100% , ons almal was al da erens ... So ek sal sê luister sad musiek verkieslik met chocolate en tissues ... En dan as jy huil , huil ordentelik ... En ek belowe jy sal wayyyy beter voel daarna ? Ek praat kina uit ervaaring ... So ja dit doen??
En baie dankie ... Ek waardeer die feit dat jy my gevra het ?
En onthou ... Die beste medisyne is tyd , iets soos dit raak rrg net beter met tyd ... So gee dit mannet tyd en eventually sal jy oor dit kom ... En moeni vergeet ni ... Jys beautiful ???
As ek weet wie dit is ... Sal dit nogal helpful wees ??
Ahhh okay ek sien ... Wel in daai geval moet ons dit verander ... Ek meen wie like nou ni 'n great mens ni ? ???
Nope ... Geen idee ??
Whyy ??
Dan stuur my 'n boodskap ... Dan kan ons dit verander ??