Visit this profile later to see if your question was answered.
Lourens speel 10
En ek speel 14
Sebra , maar nie n zeebra nie?
Uuuuhm....ekt nou nie n favourite sanger/-es nie , maar ek like bands soos
Arctic monkeys
Muse
The middle east
Men at work
Gorillaz
Ens...✊?
Ekt n hele paar kwaliteit vriende , maar net vir die een gaan ek se my guy ,Dale
Okay , so die dealio is...
Ek en Lourens sou in die vakansie... maar toe moes ek op die eerste span toer gaan en ons het nie rrg videos in skooltyd geneem nie want ons wil gefokus bly op akedemie en toe ek terug kom van die rugby toer was ek so dood en wou net chill met die bietjie tyd wat ek gehad het van vakansie ... so ek hoop ons kan sometime n vid in glip... maar maybe kan jy ons ook n idee gee wat jy meer van op ons channel wil sien , ons sal baie waardeer☺ ?
Uuuuhm... n hele paar?
Wut bro? Like after school ? A donno bro ?
Maar rrg dis nog vakansie so hkm worry ek oor enige iets?
Ek moet eers fokus om VLR te word voordat ek daaroor fokus? maar ek sal hulle BEHOORLIK ontgroen ..ek belowe?
Haha thanks vir die qooh? ... ek sou se my huis? offf saan my vriende???
Asb hou op vra
Ek weeni , vra hom....?
❤
Dis tussen my en Jesus , jy sal sien oor n paar jaar ?
The earth is flat
Nee , hkm? Jy is ♥♥
Dankie , wie is jy?
Haha XD dankie ! Dit was rof! XD
Jesus , for real
Yeth , dan sal jy vir my luister kiddo
Ek weet nie rrg wat jy vra nie?
Daai voël wat lyk of hy weet wat goed is
Uit die deur uit?
Maar ons is nie n couple couple nie
net n couple a' besties ??
Movies and songs by popular artists
EK HET NIE EERS 10 VRIENDINNE NIE???
Haayy man? how is it going
Ek like dit hoe jy nie eintlik slim genoeg is om met n original insult op te kom nie , sodra jou IK vlak stuig , kom gesels met my ? maar vir nou moet jy maar net gaan sit in n hoekie , huil en dink oor watse gemors stuk van ruimte jy is, jou pateut
Uhhh...dankie , ekt rrg nie goed vandag gedoen nie ? vandag was rrg n slegte dag met die hardloop , ek was styf in my 800 en seer direk na dit met my 200 ...ek kon nie eers my 400 doen nie (beste item)
Wel uhhh , dit is maar wat dit is ...?
0712500703?
Zane? Wie is hy?
Hyt my ribbetjies uit die yskas gehaal en geeet terwyl ek badkamer toe was?
Make spaghoottis
Protec
Attac
But most importantly
Eat snac
WOT , u wont shum?
Stayed in bed till 1o'clock ...I regret nothing
Yes , dm my dan re-establish ons die brosef
Heck yeah , elke dag , heel dag . Dm my dan chat ons bietjie Byble as jy my boetie of sussie in Christus is??
Ahhhh snitch! Aznee Im feelin mahself rn . Is tis' u? Like is tis' u for real?... I think it isss
Nope , dis altyd net die slegte dinge wat in koerante en media land van ons skool (goed wat ook gebeur in ander skole ) jys seker in linden ...neh?
Eks nie rrg iemand wat 'storie boeke' lees nie , maar ek geniet rugby en natuur boeke en tydskrifte
Biol
Gesk
Frans
Waarookal jy is jou kreatiwe kreatuur??
Nee? is die Chante?
: no this is the krusty krab
Ek is vry , ja
Vir n sekere gurla?
Om Qooh.me te he
Omw ek weet wie die is!?
Wat is hj en bj ooit??
Mmmmh , dankie?? mag ek weer wie jy is??
I have forgotten?
Wiiiie is jy?!?!?!?ons kannie kuier as jy nie iets reel of kommunikeer nie???
Met??
Ek grind elke dag ?... eks tien teen een op n hoër vlak as meeste wat eerder hulself te convince dat als gaan kom, wie is die ... ek het n gevoel ek weet wie die is en dis nie die eerste keer wat jy my qooh nie...
Persoonlikheid , want eks Morné elke dag heeldag en ek respekteer vroumense
Sy naam is Geoffrey , hys n 3 jarige Mallard duck . So hys al so groot soos n average Mallard duck
Iemand het al gesê"ek wil hê my eerste dogter moet n meisie wees" ...
Anxiety
Alhoewel ek nie Duitse taal kan skryf nie of rrg praat nie , verstaan ek wat ek hier lees
Eks bly jy kan Duits praat dis rrg cool
Je parle Français
Ek praat Afrikaans
I speakth Ingorish a little too aswell
Yay? crabby patties . DM my vir n special gift (100ste qooh reply)?
Asb dm my dan kan ons praat hieroor
Dis rrg nie soos persoonlik of sleg of erg nie ...maar nie almal hoef hiervan teweet nie ...so ja , asb dm my?
Jyt n wat?
Ek het al gevrydag as jy weet wat ek se?
Dankie ? en jys anonymous ? dit klink kinda mean maar dit is nie?
Sax, also known as the Saxophone is a family of woodwind instruments. Saxophones are usually made of brass and played with a single-reed mouthpiece similar to that of the clarinet. Like the clarinet, saxophones have holes in the instrument which the player closes using a system of key mechanisms. When the player presses a key, a pad either covers a hole or lifts off a hole, lowering or raising the pitch, respectively.
Nee? wie jy?
I'm okay
Ek weet alankal wie jy is ?? sure thing we même buddies!
1 Pizza verstaan
2 Pizza vrae nie complicated vrae nie
3 Pizza reject jou nooit
4 Pizza is altyd daar vir jou
5 Pizza is die 2de beste ding om in jou mond te hê (die goeie woorde van Jesus Christus is eerste)
6 Pizza is nooit te moeg nie
7 People come and go, Pizza is forever
So uhm... As die meisies nie 'n pizza is nie kan sy nie bly nie. Have a pizza my mind
( ^_-)
Wat ek al beleef het is definitief toe ek diep mening in die Bybel gevind wat rrg afskyn op my lewe en almal anders sin. En rrg nog baie meer... En as jy 'n bors haar ontwikkel (exciting times)
... Ek gannie eers nie
Lourens
Soos, dit is net lourens... Ek het nie eers 'n beskrywing of 'n rede nie. Lourens is 'n kruis teel projek op sy eie
Maar most likely 'n varkie en 'n Neandertal =Lourens