Visit this profile later to see if your question was answered.
Dinge tussen ons lyk goed hoekom??
As jy hom weer sien dan se jy dit sommer in sy gesig vir hom
Dit was rerig lekker gewees hoor โ๐ผ๐
Hii weet jy dankie baie , jys sekker nog mooierโ๐ผ๐
Ek doen like iemand , DM dan se ek jou wie๐
Heyy dankie baie ๐ค๐
Wie wil weet??*. Dalk of dalk nie๐คท๐ผโโ๏ธ
DM my๐
Jha jy verstaan nie , dit gaan nogals die beste aand van my lewe wees ,, ๐๐
Agggg dankie man , glo jy is baie cuter๐๐
Dit was oky gewees dankie , was nou nie die beste wat ek al gehad het nie maar was oky gewees๐
Ek wil eendag n " Diezel Mack "word ๐
Ek kan regtig nie kla oor gaard 11 meisies nie , hulle almal is nice van alby skole๐
Ek was aleen winterbal toe
Nee ek wens ek was๐
Dit hang af
Jha ek het ๐
Ek het dit iewers in my Qoo,me gese โ๐ผ๐maar in elk geval ,,, Sue-marie is my Ex
Heyyy dankie ๐ค
Nee wat niks veel nie ๐๐ช๐ผWie is jy BTW??๐โ๐ผ
Uhmmm iewers buite n dorp op n plaas๐
๐ฑek wens dit was waar๐dankie maar ek dink nie so nie ๐๐๐๐
Ek kan ongelukig nie haar naam op qooh, me se nie maar DM my dan se ek jou ๐๐
Ek was op die VKB toer die eerste week , en gaan dan vir die ander 2 weke stroop ๐๐๐ผ
Natuurlik mag jy vra , sy het op my verneek โ๐ผ
Heyy baie dankie ek is seker jy is ook vriendelik ๐Xx
Ek sien baie uit vir die vakansie ,,, Gym Gym Gym en Gym , jokes ,,,
Nee ek dink ons gaan see toe die vakansie en dan stroop ons mielies die res van die vakansies๐โ๐ผ
Uhmm oky oky maar gaan jy my darm se wie jy is?????
Ek is in witteberg , maar meeste mense dink ek is in Voortrekker want ek ken omtrent almal daar en is vriende met almal in Witteberg en in Voortrekker?โ?
Sue-marie claasen
Wel om eerlik te wees moet sy regtig n goeie hartjie hรช , รฑ hartjie vol liefde , vreugde en omgee ?โบ๏ธ
Die Durby was regtig leke gewees ,, jha ek dink ook so , maar 16 teen 13 dink ek nie werk so leke nie maar volgende jaar sal ons sien ??โ?
Jy verstaan nie hoe baie sien ek uit nie ,,, dit is seke een van die hoogte punte die jaar ???wen of verloor dit gaan nogsteeds ongelooflik leke wees ?
Haha natuurlik sal ek like wie jy is ?โ?Plaas se jy my wie jy is ??
Kom beter met hule oor die weg as met my eie skool se meisies hule oordeel nie so vinnag nie en hule persoonlikhede is priceless
Heyy dis rerig baie nice van jou ,,, jys is seke nog mooier,,,?Sal graag wil weet wie jy is btw ??
S jy so se ??in elk geval DM my bietjie ?
Daar is niks veel om oor haar te se nie , gee eintlik nog baie om vir haar ,,, maar wat sy gedoen het was rerig nie reg teenoor my nie en ek weet vir n feit dat dit ook met haar gaan gebeur as sy eendag groot is
Jja verseker ons sal n plan moet maak ... laat weet my en eks daarโค๏ธโค๏ธ
Om eerlik te wees moet sy n goeie hart he , loyaal , respek , eerlikheid ,liefde , en self vertroue ?โ?Ek sal ook graag wil weet wie jy is ?โ?DM
Dis dalk nie baie nice om jou self as n geheim te hou nie โ??wie weet dalk ken ek jou bitter goed en sal jou nog beter wil leer ken
Jha jha jy โค๏ธ
Buddy dankie vir alles jys dis besteโค๏ธโค๏ธ??
Hey baie dankie ,,, ek glo nie ek vergeet sommer iemand nie ,,, ek wil graag weet wie jy is โ??DM