Visit this profile later to see if your question was answered.
Yes ons is nog ek kuier net nie meer so baie nie so ek min saam haar
Well ek beweeg aan en dit pla my nie dit is sy lewe tho...As dit sy manier is om oor my te kom is dit so ek stalk hom nou nie want dit gaan net alles erger maak weer van voor af as ek heeltyd kyk wat hy vir ander meisies se so ja ek weet van die comments n persoon het dit vir my gewys so ja ma dit pla my glad nie want ek het vrede gemaak met alles en ek beweeg aan met my lewe ook
Kan almal asb ophou vra oor my wn jan dit het niks met ander mense te doen nie..Ons is nie meer saam nie daar het baie dinge verkeerd gegaan wat ek wens kon anders wees maar die here het die so beplan vir my en hom met n rede...so asb hou op bir my boodskappe stuur
Dm my
My ouers duhhhh hulle verdien dit so erg hulle offer so baie goed vir my op so ja ek sal sonder twyfel hulle altwee saam my vat en as ek kan my boeties ma dan moet dit net ons 5 wees niemand anders soos n family holiday so ja
Nee ek kani net 5 se nie want daar is te veel...
Sorry ek niemand se skattebol nie
Jan-Hendrik❤
Kon nie vir n beter ou gevra het nie?soos regtig waar❤
Is onbeskrylik❤Ek is baie lief vir hom❤
Koeks❤❤❤ Dankie vir alles❤
En jy is???
Dm jy my
Toema ek ook so gevoel??Baie dankie xx Maar dit nou verby.......En ek weet nie dit gaan op en af....Hy my net erg seer gemaak en dit wat hy aan die begin gese het en toe aan die einde gedoen het was twee heel verskillende goed so jaa en ek dink dit is die rede dat ek nie meer iets voel nie ,maar wel steeds omgee oor hom......
Dm my groot asb!!
Dm my soos gou asb??
Sodat ons kan plan maak..
Dinge het verander...
Weet regtig nie wat gebeur het nie...Dit was baie skielik toe dit gebeur...Gedink ons oky ma heel duidelik nie...Weet nog self nie die regte redes nie..
Klem?
Net my pel?Sali meer as pelle wees nie...
Sussa❤?
Ek mis jou so baie??
Ek gaan nou gaan kyk jammer ek kry baie goed en jaa meeste van die tyd as ek jou nie ken nie dan dlt ek dit net ma ek sal gou gaan kyk of dm my net asb
Baie jammer oor dit?
Ek mis jou my RTT buddy.??jy mlet gou kom kuier♥️
Miss jouu ook?
Dm my asb?
Wil graag weet wie jy is?!
Aww bitter baie danki kan jy asb my n dm stuur...Jy is super oulik ek sweer..
Baie dankie vir die..
??
Sal so maak❤❤
Aww dankie jy❤️Het geen idee wie jy is nie so DM my groot asb?Maar baie danki hoor!?
Aww dit si vrek oulik.?Dm my groot asb??Baie dankie btw?
Ek is geleer jy is nie lelik met iemand wat niks aan jou gedoen het nie..Daar niks fout met my nie..Ek meng my nie in ander mense se sake nie so ek worry nie oor wat hy van Zelmari se of hoe hy haar behandel nie dot is iets wat hulle moet uit sorteer..Dm my as jy verder hier oor wil praat want ek was net sy date vir die matriek afskeid..Hy het my daar goed behandel so jaa wat hy aan ander gedoen het het niks met my tedoen nie so moenie Zelmari se verlede met hom met my praat nie want dit niks met my uit te waai nie
Dankie baie❤️❤️Weet wie die is??
Dankie ❤️ Jy is so oulik
Dm my?❤️
Dm my dan se ek jou..
Sekere vriendinne en vriende
Watse goed??
Dm my
Die kinders wat in my kleuter skool was saam my en nou nog pelle is met my...Hulle kom al van babba tyd af aan daar te veel van hulle
Lief jou ook...Jy moet ook oulik bly...Stay awesome maaitjie
Awww,Jy so oulik,,jy is net so spesiaal,love you,,,dankie maaiQ
Ongelukag,Ja,DM my?
Jaa nee..December moet aan kom ek wil weer gaan dans en so aan en nuwe memories maak...
Aap
Daar is baie beste vriende maar almal is amazing....ek baie Lief vir hulle...hulle gee baie om vir my en ek vir hulle....Hulle sal weet van wie ek praat...
Daar is nie net een nie.....
Phillipa.
Ricky.
Mekeyla.
Cornelle.
Mone.
Lize-mari.
Nie rrg gepla nie...