53
Replies
Hkm was jou qooh af???♀️
Blykbaar het iemand my gehack??
Jys my wyn pikkewyn? enek mis jow sooooo baie?? love you lots
Tortelduif
My tipe mens, die verlange loop hoog? nog n wildsfees asb? ?❤️
Hkm het jy my geblock op ig???
Ek het seker n goeie rede gehad???♀️
Op 'n skaal van 1 tot 10 wat is jou gunsteling kleur van die alfabet?
Crazy twinkel toes ??
Coenraad Lotz?
Wat van coenie???♀️
Do you believe in true love?
Maybe I do, but right now I don’t believe in true love or true friendship.?
Het jy n baie groot geheim?
Het ons almal nie maar baie geraamtes in die kas nie??♀️?
Halo daar Nixie??
Eyo ??♀️
Ek hoor jy gaan wildsfees toe kom???♀️
Dan het jy seker reg gehoor ?
Jy maak my lewe beter ?❤️
Fav song?
Have to many to pick one ?
Waar surf jy?
Waar daar branders is ?
Have you lied ?
Haven’t we all??
Hi my maatjie? Ellama
Die beste ??
Hou jy van middag slaapies ?
Baie random vraag?
As ek baie moeg is en niks sport of skool goed het nie ja ??
Single or taken ?
Neither, pizza is life ??
Jy is regtig mooi??
Baie dankie??
Dit beteken baie
Sterkte met RTT vandag, burger??
We survived, chips ??
Jy is regtig so ongelooflik bitter mooi! So baie liefde vir jou x
Ek mis jou ♥️✨ hildebrandqii
Jy het sopas my dag gemaak?❤️ So baie lief vir jou my mensie, die verlange loop bitter hoog??
As jy moes kies tussen ware liefde of geld wat sou jy kies?
Om eerlik te wees, op die staduim in my lewe weet ek nie. Ek weet nie meer of ek regtig in ware liefde ( van mense af) glo nie, maar geld is nie alles vir my nie so.. ek kies nie een nie. Sal my lewe leef sonder geld en met my hond ?
Waar gaan jy na skool swat?
Ek weet nie.... ek gaan eers n GAP jaar vat?
Watse vakke het jy?
Wiskunde skoon
Eng. home language
Afrikaans
LO
IGO
RTT
Ontwerp
Do you believe in promises?
No, absolutely NOT ??♀️??♀️
Dis okay nixie?
Wat’s okay??
Die verlange loop so hoog ?❤️
2018 faveee mens??
Leaqii ??? Deffs?
Wat is een ding wat jy sou anders gedoen het in jou verlede ?
Ek sou vir baie mense eder net baai gese het nog die eerste dag??
Gurllll you fabulous
Danki??
Is jy en daai ane ou sam?
Daai ander ou??
Is jy die Junie in oudtshoorn?
Ongelukkig nie ?
As mens uitvind Kirkwood is nie in di Kaap nie ????
I can’t even ??♀️? te veel liefde vir juw. Kani wag nie ❤️❤️
Watter app gebruik j ?
Picsart ??
Hoe kry jy jou qoo-pfp so?
Het die foto op n app gemaak?
Is jy in n verhoudig?
Tegnies nee, maar my hart is ja?
In the mood for?
Pizza, movies and chilling ???
Het jy n Desember stukkie gehad?
Ek het 12 stukkies gehad... 12 stukkies pizza JA??
Would you rather have a stranger judge you or have someone you love not love you back?
Stranger judge me, because I can still change the strangers perspective on me, but there is nothing I can do when someone doesn’t love me ??♀️
Does someone’s past have an effect on your relationship?
No no, cause everyone has a chapter they don’t read out loud ?
Nixieeee, jy’s n babee??
Maar jy tho ??
Do you mis me?
I’m sure i do?❤️
dm me?
Who do you mis the most from Oudtshoorn?✨
Johanne
Pieter
Brandon
Marliny
Leaqii
Riaan
Sanjay
Is jou naam Monique of Nixie??
Naam = Monique
Bynaam = Nixie
?
Sussie ek mis jou bitter baie❤❤
Stay beautiful ❤❤ Marlinysteyn
My liefste, miss jou meer. Jy is beeldskoon❤️
who is the closted to your heart
Only have 2 people close to my heart ?
What instantly makes you attracted to a person?
Personality and respect ?
VIEW MORE