Marnocrafford
* Aesthetic bodybuilder * Gymnast Instagram: Marno Crafford Snapchat: marnocrafford
South Africa
https://www.facebook.com/app_scoped_user_id/1407631725929085/
Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee, was nie bedoel vir mekaar nie
Geen idee nie
?? Thank you?
Omtrent 80
Om te eet
Het jy nie
Op instagram
I have no idea..
Agg daar is altyd 'n catch?? sal ytkyk vur kaartjie specials??
Jyyy?? klink my ek sal 'n vliegtuig kaartjie moet organize ?? gaan jy dan vir my 'n iphone koop?
As dit is wie ek dink dit is... Dan nee jy het te cool geraak daar in amerika?? as dit nie is wie ek di k dit is nie dan weet ek nie wie dit is nie
Agg nee jy is die coolste.. Mis jou ook wieookal jy is
Mis jy ooit vir Sam?
Altwee?? en omdat dit lekker is
Hang af van die weer
Ek en die gym?
Natuurlik weet ek wie dit is! ? jaa ons gaan saam gym.. Eks net bang jy raak te gebou vir my!
Watse foto.. Ek het niks fotos nie? #mykopseroadtripmaarmybeursiesehahahafokjou
Jyy dronkiee!! ?? pak solank jou tas vir die roadtrip? hande bo die kombers nhe?? en daai screenshot is te $exy om te delete?
Jy het ses keer in daardie sin die woord "soos" gebruik?. Terug graad 1 toe met jou?
Ford Rangers???
? ? jaa jy is heeltemal reg
Jys bietjie agter?
Jou ma
Dit verander van persoon tot persoon. Maar stel realistiese doelwitte 1-2 kg per maand is ideal. Dan is die golden rule om gesond en gebalanseerd te eet (los die junk food en suiker) en dan cardio, ten minste so 180 min per week, 40 tot 60 min per dag. Hoop dit help
Ek dink jyt die verkeerde persoon qoohme gestuur
To get all the gains??
Jy het in die spieël gekyk
Supplements ??
Malmesbury, 19?
Jou ouma se frikkadelle ?
Dis 'n persoonlike keuse, maar mens moet die nagevolge daarvan verstaan. Steroids is onnatuurlike hormone wat mens in neem en kom ons se mens gebruik iets wat mens se testosteroon vlakke meer maar vir spier bou, dan gaan baie van die ander hormone in mens se liggaam ook geaffekteer word. So mens moet net risiko verstaan. Ek sal self nie dit gebruik nie?
Jhyy!! ?? jys die coolste
? nee dit help niks
Weti wie jy is nie maar as jy van braai hou is jy ook cool??
Ons gaan NOU braai?
Eks nou daar, maak solank vir my slaai eks honger?
Watse een?
Ons het ons redes.
Ek sal meer moet gym as ek vir jou soos 'n slaaiblaar lyk??
Daai was nie Sam wie jy gesien het nie.. Jy het in die spieël gekyk?
Jou ma ook,, maar ek stuur nie vir jou qoohme's daaroor nie?
Wat? Tik jou woorde uit asseblief, hou op lui wees?
Ek antwoord maarnet eerlik???
? ? ???
Die grys kat wat heeltyd my kat se kos eet?
Waneer vredendal baie nader aan Malmesbury skuif?
Hang af hoeveel videos jou ma daai week gemaak het?
I moved in near his house
Sam is alles en gym is lewe so altwee??❤
Dit maak nie saak hoe swaar nie, dit gaan oor hoeveel keer jy dit kan rep met goeie form?
Weti.. Hy/sy moet ma vir hulleself 'n naam kies ek het nie tyd vir dit nie ek moet gaan gym?
Hy sal jou respekteer en net die beste vir jou wil hê?
Hulle se mos you are what you eat?
Jou opinie beteken fokol ?
Eina my gevoelens
Was ek? ? hoekom se jy so?
Dink eder te min van myself as te veel van myself? en dankie ek waardeer
Baie dankie?? as ek manet actually fiks was????
Geluk, maar ek gee nie om nie?
Dankie.. Jy kan.. Ma gan jy?
Dankie??
Almal is cool??
Ek sal, en jy beter nie na my meisie kyk nie???
Hoekom moet ek een kies?
Already answered ?
Nie so baie nie, ken hele paar in gauteng.
Damn thats light!! ???
Yesss I do bench,, not sure about my max.. What does your mom weigh?
? #phillip julle is ook cool?
Eat??
Jou ma, want sy maak lekker frikkadelle ?
Hkm sal sy vjou like... Kyk hoe lyk jy??
Hou op candy crush speel en pak JOU tas??
Amper so cool soos jy??
Sy soek nie vjou nie? gaan praat met jou ma
3 happy meals, 3 milkshakes, nuggets, double quarter pounder, large fries... ?? sal dit al wees?
My meisie ja? oppas
Sy like dit????
Solank jy net leeuloop? ou song vibes
Nee ek het gedink jy het vha gese??
Series & movies kyk & le en niks doen (gym is nie 'n hobbie nie disi lifestyle?)
Gelukkig hou my meisie niks van jou nie??
Who know
Ons doen
Nee dit is Marno, jy het die vekeerde persoon
Ja
Jyy neskurig neh! ??
Watse girl nou weer??