174
Replies
Wats planne vir volgende jaar
Swat
Want to go Surfing?☀?
I cant surf?
Congratulations you are the weekly Vodacom lucky winner! Your prize is a brand new BF!!! Send your number and we will get right back to you????
Woow this is actually a good one ?
Love to fight? Or fight to love?
Fight to love
Will you come and do Ballroom and Latin dancing with me?
i cant dance ?
I really wish I could get to know you better. You are by far the most AMAZING and BEAUTIFUL girl I have ever seen ♡ xx
Aww thank you ?
Was dit die moeite werd?
Was wat die moeite werd ?
Do like a particular sport and if so who ur fav player in it Jake_Blount321
Dance if you can count it as a sport but i dont know professional dancers
What your secret to your beauty?
i dont really have one aye its all natural i guess ?
Soek jy n ou wat beenhare skeer of n regte man
Eks nie gepla met 'n ou wat been hare skeer nie , hy moet steeds net soos 'n regte man kan optree
Dink jy nie vandag se ouens raak bietjie fyner nie (metromen)???
Nie almal nie
Hkm homeschool jy?
Agh maar persoonlike redes
Jys,,, beeldskoon en het die flippen cutest oe in die heelal regtig waar ...
awww baie dankie x
How lucky must I be to get your number?
well i dont really give my number out
Why are u Soo pritty
Im not but thanks
Why are you soon pretty
im not but thank you
What type of music do you listen to?
anything but heavy metal and metal
Who is ur best friend?
@hey_look_its_a_lilly ! go follow her please
J is ñ baie mooi meisie? pas jou op asb❤
Aww baie dankie , en ek sal ek belowe x
U have the most beautiful eyes
Awww thank you ?
Omg u are gorgeous
Aww thank you so much !
Jis wat ek sal gee om n soen / vry by jou te kan kry ???
Hmm right
Well that's not fair, that's the perfect idea of a date that I wish I could take you on!♡
???
Hey I think you are one of the most beautiful girls I've ever seen but that all changed when I tried to speak to you.
Im sorry i dont really dm people ..
Van waar af kom jy ❤️
Pretoria
Jy is rerig asem roowend ❤️❤️?
Awww dankie x
What is your idea of the perfect date?
Ohhh interesting .. well ive seen some ideas and my favorite that i would like to experience one day is making a bed on the back of a bakkie and just enjoying a glass of wine and snacks and looking at the stars and talking about the most random stuff you can talk about
Wens ek kan jou myne noem. Sal myself die gekukkigste ou kan noem as jy myne is?
Awww dis oulik!
Jyt n lekker boesem
'n wat ? ?
Sal jy gan vir die ou in n flatcap of die een in n baseball cap
wats die verskil ?
Stort jy kaal
Oh my word .. Nee .. ? Lyk ek rebels ?
Ons wag nogsteeds vir n victoria secret pose.....jy sal mooi lyk moenie stres nie:)
oh my word?? daai gaan nooit kan gebeur nie ek moet eers lyk soos 'n victoria secret model voor sulke dinge kan gebeur
Is dit vir meisies n issue as n ou van 18 nognie n eerste soen gehad het nie....ek meen as sht net nog nie gebeur het nie vir some rede
Nee ek dink dis baie oulik , want dan beteken dit jys ordentlik en jy wil hê die regte girl moet jou eerste soen wees
Is jy al oor Michael De Waal?
My vriendin wil hom date..?
Lankaaaaaal ? ek en hy is al 3 jaar uit mekaar uit ??? .. Hy het 'n meisie tho so sterkte
Jy is 'n fenominale meisie. Ek hoop jou hart is so mooi soos jy is. ?
Message my en vind uit ? maar ek dink so ..
By far the most beautiful girl I have ever seen, I honestly have no words to describe how beautiful you are. Just promise me you will keep smiling that beautiful smile ♡
Aww how sweet thank you hun ☺♡
I will try i promise x
As daar een ding mooier is as die maan en sterre in die oop nag lug, is dit jy????
aww dis baie cute regtig ! ☺
Het jy n ou?
nee ek is single ☺
Wie was jou grootste crash op skool
uhhm sjoe.. dewet ..
What do you never trust?
people who lies over and over
You are really beautiful
awww thank you ❤
What makes you genuinely happy?
Food ?
Ek wens ek kan jou soen
Hmmmm ..
Hou jy van die plaas lewe...of is jy n stads meisie
Al 2 ? maar baie van plaas ..x
Please post n foto van jou in n bikini of minder
Uhhh nee ...
I honestly lack the vocabulary to describe how absolutely beautiful you are....Just wanted you to know you are above and beyond phenomenal ??
Awww thank you so much ❤
You are really beautiful it's a pity you so stuck up though, can't even hold a conversation or reply ?
Uhh ? sorry i have a life ? ? I hardly reply to anyone because im busy ..
Jy is poes iriterend
ohh nee ok lekker man
Hoeveel keer n dag poef jy
wth ????
Brendan peyper of bobby?
Brendan Peyper is lewe ?????
Wat soek jy als in n man???
Respek
eerlikheid en vertroue ??
As jy stranded op n eiland gaan wees......wie vat jy saam
my bestie
Waarvoor is jy die meeste bang
Spinnekoppe
Watse soort vrae hou jy nie van nie
$exual vae soos send me nudes en stuff
How is it possible for one girl to be so absolutely gorgeous? You really do make me beyond speechless and I wish there was a way I could show you just how beautiful you are!
DM me please ❤
What does everyone seem to enjoy except you?
Life ?
Ek hou nogals van jou ? En as jy mooi dink sal jy dalk weet wies ek ?
Uhhm nee ? eks nie goed in raai dinge nie
shtt Simoné, jys beeldskoon ????
aww jy baie dankie ❤
Van wie hou jy ?
niemand op die huidige oomblik nie ??
Hkm moet ek jou DM wil jy weet wies ek ??
yaaas
Watse tiepe musiek luister jy???
Of is jy een van daai metal girls
neee hou nie van metal nie enige iets behalwe metal en heavy metal
Jys is rerig sooo beautiful ?
aww duisend dankies ?
Ek wens ek kan jou eendag MYNE noem ??
Dm my ?
Welches Feature willst du in einem Kerl 3?
Ehrlich gesagt bin ich nicht sicher, dass er freundlich und süß sein muss und mich respektieren
Ek begeer jou :)
Oulik ? x
Wat like jy die meeste van jouself
Uuuhhhmm my oë?
Loop jy soms kaal in die huis rond
Jaaa ?
Jys weird
ek weet ;) normal people scare me
Jys net ? perfeksie
ek is ver van perfek af maar dankie xx
Ek kom die vakansie Pretoria toe, bietjie planne maak??
DM my asb
Wat doen n beeldskone dame soos jy vir n lewe?
ek is nog op skool ? Matriek ?
What is your number one rule?
Don't lie to me
Sadly bly jy oori 2000Km weg, ek sou jou graag beter wou leerken ?
Miskien kan ons plan maak
Jy lyk nogsteeds so Beautiful soos ek jou ken ?❤
DM my asb ❤
Would you date a guy in another province who is 21?
well depends aye ?
Sproete?
ohh jinne ek weet sommer wies jy ? nogsteeds skaam oor daai ❤
Ek gan jou nou dm en dan sal jy antwoord? ChristianDK
Behoort dalk ja ??
Baie mooi . Maar bietjie jonk :-)
Well kinda ? Maar baie dankie
U just followed me?
Yess ?
You're really beautiful and I would love to get to know you
aww thank you ? will plan aye
Wat is die verste wat j al gegaan het met n ou ??
honestly het boggerol met enige iemand uit te waai nie
Jy nog n virgin ??
hoekom worry almal altyd so oor $exual stuff ?
Na watter premer skool het jy gegaan
Laerskool Wierdapark ?
What school are you in
Homeschooled ?
So ek wil jou n vraagie vra
Wat is die moeilikste ding om te kry in die wereld
Is dit geld...karre....kos...huise
Nee dis nie een dis n mooi beeldskoon meisie soos jy armandofourie
Armando ? daais cute ? dankie regtig baie !!!
Jy is beeldskoon
Bitter baie dankie ?❤?
You are really pretty xx
Thank you very much ❤
You are really pretty xx
awww thank you so much ❤
Jan-Hendrik ?
wies dit ..
What should be free, but isn't?
FOOD and clothes
jannies?
wie is Jannies??
VIEW MORE