profile img

Marzel

Marzel2004

Go for it!! Nothing are holding you back..??

66 Replies

Sal jy in n nder skool wil wees????

Already🤞

Marzel2004 replied 1612 days ago

Ek mis ons chats😢😢

Damn, ek is seker iets kan daaraan gedoen word🌋🌋

Marzel2004 replied 1612 days ago

Lekker leer ??❤️

Yess dnkii??‍♀️ sulke dinge moet mar net gedoen word?❤ U2 x

Marzel2004 replied 2259 days ago

Ek mis jou ? ek haat dit dat ons verby mekaar lewe ?❤️❤️ enmari.

Weet jy wattt... dis onbonatuurliknielogika ?????? mar na dit, skitter ons woordeboek oppi rakke??

Marzel2004 replied 2262 days ago 1

Ek is super duper baie lief vir jou ❤️
Dankie vir alles ❤️
Jy is net té goed vir die wêreld ❤️
Ek waardeer jou liefde en ondersteuning bitterlik baie ❤️ enmari.

Appreciate jou só baie x
Baie dnki vir als wat jy vir my doen en is❤

Marzel2004 replied 2263 days ago 1

ek hoor jy en efan is ietsie?????hou jy ooit vn hom in daai manier!!????

Wat is daai ietsie???‍♀️?‍♀️?‍♀️
Watter manier???‍♀️?‍♀️?‍♀️
Help my tog asb??

Marzel2004 replied 2264 days ago

So jy en Rinkals?

Vriende? vir eers!?? hy's ook mar net 'n te goeie persoon!

Marzel2004 replied 2264 days ago 1

Ek's baie lief vir jou!❤

Ahg..glo ek is vir jou ook!??

Marzel2004 replied 2288 days ago

Sjooooooo jy is so mooi mens??

Wens jy was my mysi!!!!!

Aww?? dnki dnki!!??

Marzel2004 replied 2290 days ago

Hgd Horn6504

Lekkee lekker en daaikant?❤?mis jou tho!!!!!

Marzel2004 replied 2292 days ago

Wil jou net latweet dat j 'n amazing mensie is van binne en buite❤❤

Pasop, daars baie wat jaloers is op jou???
Ek latweet jou mar net??

Ek waardeer die soooo baie! Dit my dag gemaak xx daar moet meer mense soos jy in die wêreld wees ❤?

Marzel2004 replied 2294 days ago

Helloo marizel? ekt jou die nwk gesien!!!!!!

Hayhay! By die hokkie??
plaas groet jy..!!!???☝️

Marzel2004 replied 2294 days ago

Lkr slettie!!!!!!!!*

Jy kanni my dit noem as jy die naam klaar besit nie?‍♀️?‍♀️?‍♀️?‍♀️?‍♀️?‍♀️

Marzel2004 replied 2300 days ago

Thoughts oor Clarissa?

Sy's n baie goeie persoon en ek vertrou haar met my hele lewe?❤ ek gaan haar verskriklik baie mis volgende jaar!

Marzel2004 replied 2300 days ago

Hrt jy vir enmarie bo clarissa gekies?

Ek hoef nie tussen die bestes te kies nie xx

Marzel2004 replied 2332 days ago
VIEW MORE