300
Replies
Top 5 best friends
Can't choose just 5?
As jy agter op my hemp se label kyk sal jy sien daar staan troumateriaal ??
Hmm okay?
Number?
If I share my number on Qooh everyone else will also have it??♀️??
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
Live my life??♀️
DM me so that we can get something going???
Na-ah! ??
Number 1 rule:
Girls don't chase after boys???
You da guurrrlll ?
Jy weet wie ??
You da boiii???
Ek ken ju ni baie gud ni maar jy is baie mooi en vn wt ek al gesien het is j ook baie oulik mt ñ nice persoonlikheid☺️
Ahh dankie Anon ??
Love life? ?❤️?
I don't own such a thing ?????
Jaaaa Vettie!!! Jy hou iets in jou hand, nou voel ek ek moet oook?????❤️
Lyk my jy kan nie mooi onthou nie, want eintlik is jy die vettie ???♀️
Wat kan ek sê, eks n rolmodel?❤️?
Mej Radio??
Dis was net hierdie een keer tho????
Hoekom antwoord jy nie al jou qoohs nie ?
Ek hoef nie ??♀️
Megi het vandag so mooi by hokkie gelyk.. ??haha jy weet wi die is??
Ja ek weet wie ???
Ek dink nogsteeds jy en jak moet saam wees ????
En hoekom dink jy so??
Is jou oogie in wap....Gr 10.... ?
Want as ek mooi tussen die lyne lees is daar een wat van jou hou ❣️
#Meglove❤️
Mmh en wie is dit nogal????
Dm my dan sê ek jou dalk?
"#Meglove"???♀️?
Top 3 beste vriendinne?
Charlize❤️
Anje?
Hanne?
Het jy n oogie??
Moontlik?
Jy en Jak?
Jak is my ENFP????
Single, in a relationship or complicated? ?
Single??
Ek hoor j ht ni proewe gn doen vi Namibiese span ni???♀️
Jy het reg gehoor,,
Want ek is nie n Namibiër nie???
NET een roomys?
?? mis jou?
Ek en jy... en ñ lekker vry ??
Ek en jy
Wat weg van mekaar af bly???
Ek ken ju nie rerig nie maar ek ht ju al baie gesien en j lyk baie oulik? Wil ju beter leer ken?
Dm✨
Wil jou vat ??
Gaan vat eerder aan jou boeke ??
Jys die ironiese meisie ??
- jy weet wie?
Jys die tipiese seun??
Wie is jou nuwe stukkie ???
Eks nie iemand wat "stukkies" het nie??
Sal j ooit weer trug gaan na een van jou exe toe??
Nahh????
What needs to stop ?
Exams?
Judgement?
Two faced people?
The list goes on and on...
Ek hoor jy dans???
Jy hoor verkeerd???
Sò sò sò mooi???
Dankie✨?
Sal jou beter wil leer ken?
DM...?
Semi finals die naweek se j?????
Yess?
Jou snaps is die rede dat ek nie leer nie ???
Kan dieselfde van jou sê???
Jou insta foto is great ek dink jy moet dit post❤️ sareez
???
Nee nee daai foto is net vir die 'meghan squad' ???❤️
Love life?
Single life doing me good ???
What do you never trust?
Rumours??
Vwhj.....??
Hy weet wie hy is?
"Een tipe" ?
My tipe mens? Jys oulik?
Tipe een ?
Jy ooook?
Bene bene bene ???
... Is wat ek ook graag wil hê✨??
Hoekom is jou link nie meer in jou bio nie ??
Donno??
Ek love jou captions op insta??? kan ek n paar van hulle gebruik??
Yess go for it?
What makes you genuinely happy?
Being with my best friends❤️
Jou game vandag???
Bly ek het dit gesien??
Bly jy het gekyk???
Laaste verhouding ?❤️
'n Fout??
Mis jy SA nogsteeds so baie ?
Dis al beter?✨
Eks gelukkig in Namibië,, maar mis nogsteeds my ander vriende??
Kies n nommer tussen 1 en 10
Uhm okayy..??♀️?
7
Jy lyk $exy in tights??
Dankie?
Smart, sporty, best personality... and best A$$? Marry me??
Too young to marry??
Wil jou myne noem???
Ek verkies Meghan????
Lets go on a date tomorrow???
Maybe I should know your name first??
What is your number one rule?
That rules are meant to be broken??
What should be free, but isn't?
Plane tickets?✈️
Ek dink julle sal eintlik nogal oulik saam wees???
Ek en wie????♀️?
Hoe het jy so vinnig vriende gemaak en populêr geword?
Nie so seker oor die populêr-deel nie? Eks maar net myself en bly maar weg van drama, I guess??♀️?
Ek het nie geweet nie sorry?
Van waar af is jy dan ?
Suid-Afrika??
Hoekom het jy nie khomas proewe toe gegaan vir hokkie of netbal nie ? Jy sou span maak!!?
Hokkie proewe is al 'n rukkie terug verby??? ek mag nie na een van hulle toe gegaan het nie, want ek is nie 'n Namibiër nie??♀️?
Hey jy!*⭐️ Love love love jou skinder buddy! Ons snaps neh moet niemnd sien nie?? #insta☺️ Hoop jy weet wie ek is❄️?
Awwh? Ek waardeer jou❤️
why are you amazing ?
Because I'm Meghan and that's reason enough???
Dankie vir venaand al was dit net 10 minute???
Ja dit was?
Dankie 'vreemdeling'???
Gaan jy nou hokkie en netbal die naweek doen? Bots jou games nie? Gaan jy nie moeg word nie????
Ja ek gaan??
Daar is net 3 games wat bots maar dan doen ek hokkie?❤️
Ek weet nie,, sal maar sien?
Single, in ñ verhouding of saam iemand?❤️
Single??
What common thing have you never done?
Drinking to pass out????
Ek, jy, fliek en vry???
Ek, myself, kos en eet???
So sien ek jou by PSN???
Ja jy doen???
Is julle twee nou rerig saam???
Ek wou jou vir my he??
Ek en wie nogal???♀️?
Ek smaak jou??
Eks nie iets op 'n menu nie??
Gaan koop maar vir jou kos???
Verste wat jy al met n ou gegaan het??
Maak dit saak??♀️
Was of is jy n model???☺️
Nope?
What do you no longer waste time on?
Trying to impress people???✨
Julle twee ????
Spellcheck: *hele
Soos bv: "hele twee" pizzas vir myself??
What popular thing doesn't appeal to you?
Smoking??
I like stalking you ??
I like how I know who my stalker is ????
Hope you enjoyed the first impression ??
It was definitely entertaining????
Miss miss miss you❤x Simone02
Jou ook xx?❣️
Ek hoor selfs Engelandse ouens wil met jou praat???
Dalk..??
Ek hoor jy kyk binnelanders??
Well ja ??
Ekt nie DSTV nie, net netflix ? Hele
Nou hoe kykjy binnelanders?????
Ek waardeer jou bestaan Ge-erta❣️
Hkm is jy so kort...
?
H
P
Pfft eks nie sò kort nie???♀️??
Sal jy ooit weer terug gaan na een van jou ex boyfriends?
As jy my n paar weke terug gevra het, sou ek sê dat ek dit sou oorweeg,, maar nie meer nie... so nee ek sal nooit terug gaan nie?
The secret to a good friendship is... ?
Trust✨
Fwend?
Ek waardeur jou en dankie vir als? Jy beteken super baie vir my?
En jy moet my nog laat weet wanneer ek die hokkie lesse by jou kan kry want jy weet ek kort dit ???
Mater xx
Ek waardeer jou ook❤️
Jy kort nie my lesse nie? Jy is good jy moet nou net in jouself begin glo???
Jys oulik?*r
Amper so oulik soos jy??
What do you never plan on doing?
Changing myself for anyone???
Girlll kan almal gou ophou moeilikheid by jou soek? Jy's 'n amazing persoon wat na al my drama luister? Love you girll❤️ Jy's mooi binne en buite en niemand kan dit verander nie xx sareez
Love you❤️
Baie dankie vir als ek waardeer jou?
Sal jou enige dag weer ondersteun ?
VIEW MORE