profile img

Menischa

Menischa09

Anything goes

595 Replies

Jy weet nog nie maar ek mal oor jou gaan een van die dae met jou kom praat

Oky

Menischa09 replied 1028 days ago

My trou vrou❤️❤️

Mmmm wiee jy? 😂

Menischa09 replied 1042 days ago

Sal jy vi jou boetie se vriende gaan

Uhh nee ek dink nie so nie

Menischa09 replied 1053 days ago

Iemand in die oog

Nope

Menischa09 replied 1055 days ago

Was nooit n groot aanhanger van blond nie maar jy het my uitsig op dit verander

Ahh dankie dm my

Menischa09 replied 1058 days ago

Hi oulike mens

Hellooo

Menischa09 replied 1074 days ago

Wonder hoe dit moet voel om so mooi soos jy te wees

Uhmm dankie

Menischa09 replied 1079 days ago

Wat is jou red flags in ouens

1. As hy vir jou 1 ding se en vir iemand iets anders
2. As hy nie sy mind kan op maak met wat hy soek nie
3. As hy heeltyd oor ander girls praat
En ja daar is seker nog maar ja 😂

Menischa09 replied 1081 days ago

Het jy iemand in die oog

Mhmm ek weet nog nie so seker ni maar ja

Menischa09 replied 1081 days ago

Van my af😁

Uhh wies jy

Menischa09 replied 1082 days ago

You care a lot about opinions, don't you?

Hang af van wie dit afkom

Menischa09 replied 1082 days ago

Jyt baie mooi oo en jys so cute maar jy sal nie my like nie!!

Uhh oky

Menischa09 replied 1084 days ago

Jy verdien die wêreld

Baie dankie

Menischa09 replied 1084 days ago

Jy is cute met daai blou oogies

Ag dankie whatsapp my

Menischa09 replied 1084 days ago

jys nogal nice
sal like om te chat

Nou whatsapp my

Menischa09 replied 1087 days ago
VIEW MORE