profile img

Charl_Mare

Meraai_tjieeee

Haters gona hate✋

76 Replies

Hi all my photos and video here xsweetxxhot.info jessicac5445

Nee siesa man✋

Meraai_tjieeee replied 2563 days ago

Wat dink jy van jouself

Dat ek Jesus se kind bly?❤

Meraai_tjieeee replied 2564 days ago

Luiz

Baie oulike menss??
Baie snaaks ma baie nice??
Goeie vriend x

Meraai_tjieeee replied 2564 days ago

Juanice??

Ahh sys mooi en nog n goeie netbal speler❤
Baie liefde vi ha x

Meraai_tjieeee replied 2564 days ago

coolste brah ooit??❤ sparkies

Ek leer by di beste brah❤??

Meraai_tjieeee replied 2564 days ago 1

What misconception about you would you like to clear up ?

Ek weet ni??

Meraai_tjieeee replied 2564 days ago

Wanner gaan jy live

Ek gaan ni meer ni di wi-fi is af en dit vat te veel data???

Dalk n ander dag??

Meraai_tjieeee replied 2565 days ago

Beskryf die volgende ouens
Rico
De wet
Barry
Luiz
Janre

Rico?kan myself siek lag vi hom en hys baie lui en wil nooit op warm ni maar is n baie nice persoon?

De Wet
Ken ek ni rerig ni? maar het ongelooflike mooi oë?

Barry?
Is baie nice en n baje goeie vriendd??

Luiz?
Pizzaaa is lewe mossss??n baie nice ou hoor?

Janre ?ken hom ni rerig ni ,ma hy werk baie hard as dit by atletiek kom en hy verdien net di beste?

Meraai_tjieeee replied 2565 days ago

Daar is 2 ouens
1-hy is skat ryk,drink en rook,spandeer min tyd saam jou
2-hy is nie baie ryk ni maar sal enige iets doen vir jou.
Wie sal jy kies???

2 want geld maak ni saak ni,di hart doen❤

Meraai_tjieeee replied 2565 days ago

Jys oulikkk ❤ Liane_xo

Jys di beste❤

Meraai_tjieeee replied 2565 days ago 1

Jy is nie te sleg nie?❤

Jy is ook ni te bad ni?❤

Meraai_tjieeee replied 2565 days ago 1

Wat dink jy van die vlg koshuis meisies
Lianri
Leandone
Chane
Hooter

Lianri??
Die meisie met di mooiste bene in graad 8?Ek waardeur vi Blitzi rerig baie ❤

Lea x
Ek kan myself mors dood lag vi ha,ma ek waardeur ha tog so baie❤

Chane ?
Ken ha ni rerig ni ma lyk baie nice en sys super mooi??
Hooter?
Ag my moeder sys di oulikste kind wat mens kan kry?x
Baje liefde vi ha xx

Meraai_tjieeee replied 2565 days ago 2

Gaan jy in di koshuis wees vlg jaar

Jah natuurlik??

Meraai_tjieeee replied 2565 days ago

Wat soek jy in n ou

Wel mens kry ni n perfekte ou ni ?
Elke ou is uniek x
Ma sal so 5 goed noem..
1..hy moet God liefer he as wat hy my lief het
2..Jok is ni mooi ni
3..Wat vi hom tell ,tell vi my
4..Daar wees vi my deur moeilike tye
5..Hy moeni n perfekte meisie verwag ni

?x

Meraai_tjieeee replied 2565 days ago 3

My collection of hot photos here jxhotbox.info tonyaht708

Is j verveeld of wat?

Meraai_tjieeee replied 2565 days ago
VIEW MORE