32
Replies
Hoekom makeup jy so dramaties?
Omdat dit my gesig is en ek van dramatiese grimering hou.❤?
trou met my ❤️
? ek dink nie jy wil nie.
Jy lyk baie oulik!!
Dankie??
Ek wil graag met jou praat, weet net nie of jy vriendinne met my sal wil wees nie?
Dm my?
Eendag gan ek nog die guts hê om met ju te kom praat✌?
Eks eintlik n baie vriendelikke mens, jy kan maar kom. ?
Ek wens jy ht jou nomr ytgegee?
Ahh sorry man. ?
As jy een ding in jou lewe anders kon doen. Wat sou dit wees?
Ek sou mense geglo het toe hulle gesê het ek verdien beter. ?
As ek In jou mind moes kom,sou Jy spoeg of sluk
Eerstens jy sou nie en tweedens ek sal jou eerder terug stuur skool toe dat hulle jou ordentlik kan leer praat.
What do you wish guys would stop doing
Skip leg day. ??
As jou yskas vir 10 sekondes kan praat, wat sal jy hom vra??
Raak jy bang as die deur toe is en die liggie is af??
N elektriese trein ry 250km/h in Amsterdam. Met die spoed is die relatiewe spoed van die trein se stoom 30km/h in die teenoorgestelde rigting as wat die trein beweeg. Nadat die trein deur n tonnel gery het, in watse rigting gaan die stoom beweeg?
Watse rigting wil jy hê dit moet beweeg? ?
Have you ever had an itch right in the middle of one of your soles but its impossible to scratch because its too ticklish to scratch soles? Ugh
??I don't even want to answer this.
How are you so fcking good looking like I don't think there is a word in the dictionary for your beauty yet because I feel like it is impossible to create one, like my gosh.
Thank you.?
Waaroor is jy die meeste spyt
Daars n paar dinge.
Met jou sal ek kan trou dame??
well dankie, ek dink. ?❤
People or dogs??
Dooogss, no doubt about that.?
Waar hou jy nie om te eet nie???
Ertjies, roesyntjies en piesangs.
What is your most prized possession??
My heart.?
And definitely my makeup. ❤
Het jy n boyfriend
Gelukkig nie. ?
Jou makeup skills ?
❤❤❤ dankie
Hkm so donker makeup, lyk mooi maar sal soveel mooier lyk mt iets meer natuurliks
Hoe donkerder hoe beter. ?
Jys kwaai maar vol liefde
ILY ❤X
I love you more.❤
jy verdien so veel meer. x
Dankie.❤
ek wens ek kon nt met jou praat, ma ek is bang jy haat my?
Ek haat nie mense nie, te veel uitputting.❤ dm my wanneer jy reg is.
Wie mis jy die meeste v skool?
Myself ??
???????
hey how you doing
????????
Nee.
VIEW MORE