402
Replies
Ek hou rerig baie van jou zaan❤
Sou help as ek geweet het wie jy is
Zaan ek like jou rerig baie😍😏meer as wat jy dink😌
Oulik
Jou ex is doos ongeskuk
No comment
Matriekafskeid date?
Martin-John Saaiman ☺️
Jy lyk oulik hoor 😍😊
Dankie ☺️
Kan mens jou dm 😋
Jy kan seker as jy wil 🌈
Is j nog my Chiraffe ? 😊
Hang af hoe jy voel 😂
Jy is mooi maar jou persoonlikheid is doos kak 😂😂👏
Nice
Is jy oraait ? ❤️
Ek is great dankie ?
Wie dink jy gaan Mnr en Mej Montie wen?
Ek weet glad nie. Die kompetisie is baie sterk
Is jy en daai ander ou nog saam???
Nee
Saam wie gan jy matriekafskeid toe??
Ek weet nog nie
Dis hartseer dat iemand so mooi sulke lelike hart het
Dit is
Jou beste vriendin was baie gelukkiger by my.
Hoekom is sy dan nou my by my? ☺️
Wat moet ek qooh
Net wat jy wil
jy is baie mooi ?
Baie dankie ☺️
Insta naam
zaneliabarnard
Jy is vrek mooi wens ek kan jou beter leer ken
Trust, jy wil nie
Maar dankie
My Bakkie fkn love jou??❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Jy’s simpel. ?❤️
Shoe maaaar jys darem maaar mooi ?
Dankieeeeeeeee ?
the Lorax ?? you are a very spesial maaitjie ?
Jy ook?
Fliek??
Dan pizza daarna???
Skip die fliek, maar ek sal dink oor die pizza ?
Jou feed is glen beauts x
Ekt jou jog net eenkeer ontmoet saam iemand wat jy goed ken in warmbad maar moet weer plan maak ?
Baie dankie ?
Sal jou wil vat op n date
Pass
Jy maak groot kak net die grd 8
Jy weet nie lekker waarvan jy praat nie ?
Wow jys pragtig Zanelia?
Nie geweet jyt sulke rack nie????
Guess I’m full of surprises ?
ons was beste vriende en nou gaan vok jy alles op met die verkeerde ou,dink net nie dit is hoe jy rondgevok moet word nie,maar jy hou nogsteeds aan,gaan dink mooi oor wie ek nou praat,en volg jou pa se raad oor hom,luv u!gee net om,kak jou nie uit nie ❤
❤️❤️❤️
Ek bid dat jy n goeie toekoms het, en dat jy jou kan omring met mense wat regtig omgee vir jou. Ek bid dat jy gelukkig sal wees. Want jy verdien dit.
Baie dankie, ek waardeer dit ?
Ek is sarkasme??
Jy het die boek geskryf ?
Wat dink jy van Ruan? ?
Ruan wie?
Hoe kan ‘n average ou soos ek ‘n girl soos jy kry as jy nie eers in my rigting kyk ?
Hoe sal jy weet of ek in jou rigting kyk of nie?
Hoekom skryf jy ni in vir Mej Montie ni???❤️
Daaraan gedink om dalk volgende jaar in te skryf ?
Jy en Zander sien hy comment heeltyd en tag jou die heeltyd ?
Basically soos beste vriende ?
Hey ek wil maar net se dankie vir diefollow soos n week terug en jys rerig baie mooi
Pleasure, en dankie ?
What's your biggest regret?
There’s too many to be honest
Wees eerlik met die wêreld oor wat jy wil hê
Gelukkig maak die wêreld nie saak nie.
jy lyk nooit gelukkig nie, as ek net kon weet hoe werk jou hart
Ek het nie ń hart nie
Jy gee my deesdae di death stare en ons ken mekaar ni
Nie ń death stare nie, dis maar net my gesig
Like jy di gr9s 2k18
Van hulle is baie nice ja
Areme nikkie
Waarvan praat jy?
Ok ek is hier maar ek weet nie wat om te vra nie?
Net wat jy wil ?
❤️❤️❤️❤️❤️❤️
❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Pragtige meisie jy. ❤ mis jou Zan Micks.01
Ek mis jou meer. ❤️
waar het jy hierdie attie ou ontmoet
By die skool
Is j en attie saam
Nee, hy is jonk en net my vriend ?
Aan en af aan en af soos jou liefdes lewe
Van watse liefdes lewe praat jy?
Wat dink jy van Dewan ?
Hy’s nice
Sal jy ooit vir ń meisie gaan ?
Noooooooooooooooooooooo
Hoekom delete/archive jy gereeld jou feed?
Omdat die ou foto’s maar boring raak
Het jy jou oog op iemand en wie ?
Nee. Ek sien nie regtig iets om voor te kyk nie
Is jy in wonderboom? ??
Nee montana ?
Ken jy hom ooit persoonlik ??
Wat is jou deal met al hierdie ridiculously stupid vrae
Hotste matrk oukie 2015?
Nee daar was baie
Jy is ‘n koel meisie ??
Thanks mehn ⚡️
Hotste matriek ou 2016
Dewan
Mooiste ou met wie jy al iets aan gehad het?
Ek kan nie onthou nie
Wat dink jy van Paul? Is hy n windgat?
Nee, hy is soos die oulikste mens ooit
Hot verby met n stunning lyf in alle faktore - dankie
Jys n amazing mens met die beste persoonlikheid en waardes een van die bestes wat ek al ontmoet het jys moer awesome ?
Jy is die sweetse mens ? dankie ?
Ek is verlief op jou
Is jy seker?
??lyk bevange x
Dankieee ?
Hoekom het jy nie ń ou in jou lewe nie? ?
Ek het nie regtig nou een nodig nie tbh
Hoekom is jy nie n model nie?
Miskien eendag
Is JJ vir jou mooi?
JJ Roets? Ja
sal jy JJ date?
Ek weet nie
Jy is so goudbruin soos die stroop wat mens op ‘n waffle sit ?
Jy is skreeu snaaks ?
Ek dink ek mag dalk net die beste opsigster onder die sterre he!!!!
Jy is trou materiaal ?
Daai ou wat vrydag en sondag aand by jou huis was is rerig 'n nice ou en jy laat hom net gaan?
As hy so nice is hoekom gaan jy nie dan vir hom nie?
ht jyh gevoelens vi hm
Nee
hou jyh vn stefan t ?
Ek dink hy is nice
Glo jy aan liefde ??????
Deesdae is liefde maar skaars, so nie regtig nie nee
Do you have someone on your mind
Nope
Ek wil in jou gat inklim soos n myner.
Grou ń 6ft gat en jol daar tjomma
Do you think it’s wrong to sleep with someone you love? waiting till marriage is the right thing to do but how can you have self-control if you love someone? ??♀️
Wait until marriage
As jy nie van iemand hou nie, sal jy dit reguit vir hulle sê of ignore jy net?
Ek is ń baie reguit mens
Watter graad is jy? ???
11 ?
Jou Insta feed gaan letterlik oor een dag se photoshoot saam twee f**s lmpa ???
Fokof toe?
msg
my
okay
Ek moet eers weet wie jy is
Ek weet nie of ek moet nie
Ek kan nie vir jou sê nie
Pizza, komberse en series saam jou ? ?
Daar is kos, so ek is daar.
Dm my ⚡️
Hang af wat ek daarvan maak
Okay
Jy is die heeltyd in my gedagtes en ek weet nie hoekom nie
Goeie of slegte ding?
Just awesomeness ???
Thank youuu
jys mooi Zanelia ? hou op so bloos ???
Hou op so oulik wees ??
Zanelia ?:
Z miss ZA ?
A attractive ?
N naturally beautiful ?
E eye brows ?
L loving ?
I independent ?
A amazing feet ?
Appreciate it ♥️
Hou jy van graad 8’s ??
Nee nie regtig nie
What made you happy today? 100+
Mah best frend
Stuur net vir ń random mens rooi hartjies ??
Ja man. Spread the love
VIEW MORE