Visit this profile later to see if your question was answered.
Ag wow😂
Gaan goed dankie😂
Heyy, dankie jyy, ek probeer😂
Ek gaan nou die sql taak begin doen
Sê jy my😅ek druk sommer my kop in die vrieskas in
Ek probeer
En probeer is die beste geweer😌😂
That's deep
That's a weird question...👀
But basically what I think of suicide is that it's not the answer to anything. People choose to end their life because of stress, depression or any problem that they feel is too big to overcome, the thing is you can't face these problems alone, God can help you through the toughest of times, ask for His help and stay obedient and see how God changes your life for the better
Uhmm...no🤷🏻♂️not that I can remember😅😂
Aww dankie🥺ek probeer maar een wees😅
Flippen around, acting brand new
I ain't tryna tell you what to doooo
Daai liedjie is n vibe
Enige tyd, maar onthou dis nie ek wat dit beter laat gaan nie, dis als God se werk
Ek het begin van matriek gemeet dat ek 1.88m is maar ek weet nie hvl ek op die huidige oomblik is nie
En ek weeg 96kg
Dankie...ek dink😂
Eks seker maar nie fotogenies nie🤷🏻♂️😂
Nee nee net nou trek een van die verkeersligte ons aandag af en dan ry ons teen n straatlig vas👀😂
Mens raak maar besig🤷🏻♂️
My eiland maatjie❤️❤️moet nog n naam kry vir die eiland tho😅
Maatjies bad saam😏😂
Whatever😂😂
Lockdown raak nou lank hoor🙄
Omw wie is jy en hkm wil jy so graag hê ek moet dit doen😂
Dankie, waardeer dit❤
Môre môre my seun😌😂
Dm me and I'll tell you
Dm dan sê ek jou
Ek sal dan bietjie vinniger dink?😂
Sal daaroor dink😌
No pain no gain😏
I am a firm believer of the more you put in the more you get out, because in Psalm 128:2 it states that hard work is rewarded😁
Nee nie rerig nie, hy dink hy is tho😂
Naahh jokes jys cool des😉
Hierdie kan net my ADHD maaitjie wees😏
Dankie jy😁ek waardeer dit baie❤
Jesus is lief vir jou, so ek sal maak asof jy nie hierdie gesê het nie...
Ek laat nie so iets een van my vriendskappe opmors nie, so jy hoef nie daaroor te worry nie
Het jy al gehoor van don't judge a book by its cover?
Leer my eers ken...dalk surprise ek jou
Maar jammer dat ek jou irriteer het...daar was toe ek jonger was n fase van my lewe wat ek dink ek arrogant was...so jys seker nie verkeerd nie...maar tog verander mens soos wat hulle mature
DM my, ek sal daarvan hou om dinge uit te prt☺
Aww dankie😁dit beteken baie💜
Don't know...I guess ons sal nooit weet nie😌
😂😂
Funny😂
Hulle het mos nie😉
Dankie, I try😌
Eks single, maar nie available nie
Jy weet mos😏
Hey!!
Dankieee😀dalk kan ons nog saam kuier??
2 jaar jonger
Davin
Des
Alo
Donnay
Daniel
And my family
Almal van hulle😒
Nah ek joke, hulle almal is surprisingly oraait
Ja ekt my redes, 3 van hulle actually😅
1. Omdat ek sport doen en ernstig is daaroor
2. Ek hou nie van die smaak van drank en ook nie van die gevoel wat dit mens gee nie
3. Geloof, nie dat n Christen nie mag drink nie, maar ek voel wanneer mense drink is dit om dronk te raak, daai is wanneer dit sleg is
Wats dit? Kan jy dit eet?😅
Defs nie...dis way te stil😂
Dankie jy😌maar kom ons prt eerder nie oor die interskole nie...sad tye😅
Taught you well my boi
Ahh yesss much love for u too😂❤
Jy weet mos😏
Nee nie regtig nie...eks nie op soek na n verhouding nou nie
Dankie☺
Wie jy tho?
DigiTV? Go for it
Ek het nie?
And i cannot lie
You other brothers can't deny🔥
Yess, michaella mostert