311
Replies
ek mis ons vriendskap. ek droom elke aand oor ons vriendskap en hoe ons opmaak. wens ons kon dit in die regte lewe doen.
Nou probeer? Ek is net moeg vir seer kry en ek gee nie 2de kanse tensy ek seker is jy gaan dit nie opfok nie.
Moenie dink dit gaan lank hou nie hy gaan jou met seermaak
Doubt it.
I miss you so much and it breaks my heart tht you have someone else
Donno who u R bt u probably treated me like sht soooo...
Moenie dink dit gaan lank hou nie hy gaan jou met seermaak
Dounbt it
Ek ship julle. I can see your face light up when you show me videos of you guys and you look truly happy ❤️
Ek is ? ek mis jou super baie maar gelukkig sien ek jou binnekort?
From drinking russian bear and sokkie at the back stage till we can’t stand on our own two feet and throwing that huge blue light ball you took/stole?
This will definitely be something i’ll remember for the rest of my life.
Eyyy memorieessss... We will definitely make more memories because those were good timesss
As jy een persoon uit die blunt gang kon kies om te vry wie sou dit wees??
Niemand.
Springfest this year??❤️
Yess sir?
Megs the queen of the hippies???
?Ehh
Do you smoke weed?
You obviously don't know me.
I'm an atheist too and I appreciate you
?
Your hot where are you from?
Narnia.
Mag ek asseblief jou nommer kry ?
Dm my?
Sien jy praat nie met hom nie , en hyt vir my gese hy probeer om met jou te praat maar dan is jy moerse kortaf met hom en sht soos dit . en ekt gesien op n vorige qooh het jy gemaak asof jy hom nie ken nie
Ekt niks gekry nie , Jared.
What is your religion and why did you choose it??
I have a very long list of things I disagree with in some religions but I mainly just want to be free and persue my dream of becoming a hippie and start my own tribe...sounds weird I know but I have done so much research about their lifestyle and they don't have a religion. The whole lifestyle is based on love and acceptance for yourself and all those around you.
Have you ever arrived back at school after a field trip and been annoyed because they wouldn't let people in to use the bathrooms?
My school doesn't let us go on field trips.
Ek wil net weet , hoekom maak jy asof jy nie vir jared meer ken nie ? Hy is een van die niceste ouens wat ek ken en jys super lelik teenoor hom
Hy is nice? Ek doen niks lol ek praat nie eers met hom nie?
Jy praat so baie goed oor religion maar jy kan nie eers lifestyle spel nie ?
I bet you're a Christian?
Bestie??❤❤Mis jou?❤❤
Brooo???
Wouldn’t atheism be a lack of religion though?
Don’t get me wrong, I think people should believe what they choose to believe, and props to you for it
Yess but the concept is that its seen as what I believe in (aka my religion) ...and that is nothing.
look at you be looking like a snack in yo pics ???damn queennnnn, you be slaying boo
-Cat (cuz i can ??♀️)❤️
Thank you so much ? thanks for everything??
What is your religion??
I am an Atheist
Hoenestly happy to have you in my life ????????????
Dit beteken baie???
Such a beautiful human eh thank you for everything ❤️❤️Much love
I try?
look at you be looking like a snack in yo pics ???damn queennnnn, you be slaying boo
-Cat (cuz i can ??♀️)❤️
Brooooooo thanks for beinf therefor me??
$exy thot ?
I'm not impressed.
Are you single ??♂️❤️?cause damn ?I mean it would be a shame if you weren’t
I am as single as can be ☺
Jy is beautiful ❤
Baie dankie ?
What misconception about you would you like to clear up ?
I'm actually a nice person? Just don't disrespect my religion and lifestyle.
Why do you think people like/hate you?
Because of my religion ☺
Jinne jys die mooiste meisie wat ek in my lewe nog gesien het.
Baie dankie ?
Dis okay Megs jyt nog bja vriende?jys rrg n unieke meisie..ignore due res..jy weet wie j is...jys n $exy confident Meisie?
yeshh
Fxck die haters Millsss ? hulle is 10 teen 1 net soos jealous op juw ? glo my! ❤ MegiiRoodt
❤️❤️❤️
En die ou wie jou eendag kry neh, is die luckyste bliksem onner die son want jy is regtig ietsie wat nie bja gevind word nie. Jy is n opregte Meisie vol liefde en wysheid. BLY SO MOOI EN AWESOME !!!
eh my daggie is gemaak?❤️
Megan j is regtig n bja mooi meisie en n opregte meisie. Jys regtig iets?moet nie laat ander mense jou so af praat en sleg se nie .Almal wat jou so sleg se wil net soos j wees, maar hulle kannie want daar is net een Megan soos jy?
rerig baie dankiesss. waardeur?
Mar toema megz eks hier vir jou? en onthou sy doen dit net want sys jelly op jou good looks???
ken ek jou?
Wat gebeur die 20ste??
niks
Megan wane raak ek ej bietjie hoog saam?? ??
20ste April
Hou jy nog van Jared??
wie?
Wat is jy? Myne of syne?
Jk?
eks nie n besitting nie
Such a saxxxx megzz❤? zellbell
ehhhh jy neh??
Jy en Nedine?
ek en nedine ?
Liefste M
1. Jyss mooi ?
2. Jyss my superhero ?
3. Woorde kani jou beskryf nie ?
4. Jyt n 11/10 persoonlikheid ❤
5. Jy maak Mev. Wêreld jaloers met jou mooiheid ?
lovies jou M
xxx
aaaaaw dankieeee????
What is your definition of the perfect meal?
me, I'm a snack ?
Jys rrg mooi ?? en een amazing mens !! ❤❤
mmmh danke dankie ❤️?
jy en matt moet eendag julle kind Matdison noem, net so met die TD
you're welcome
dis vreemd?
What thing did you do that ruined a relationship/s?
mmh I've only been in like 3 serious relationships and one that is now ongoing but I'm on good terms with all of them
You wаnt tо see my pаnties? I'm herе bit.do/xxgirls danaqa543
fekoofff
Geen idee hkm ek ju gevra ht oor vistokke ni. Butttttt jys sooo reg ??nemo is in regte lewe iemand se sushi gewees ?
nou vra my oor iets anders
hoeroeroeroer (helikopters maak so) Valmeee.W
hoerhoerhoerr
Elke oomblik van elke dag wonder hulle oor more en so vra ek jou wat is jou gunstelling vistok brand?
uhh een met n katrol? lol ek like nie om diere seer te maak nie ?? en visse sterf uittt soos bruh nemo gaan vir ewig vir sy pa soek. ?
Ey what event in your life will you always remember no matter what?
sinister?
Hkm gaan jy nie vir gr 11 ouens ni
want ekt lowkey klaar iemand in die oog ?
Be a sport noem n paar mooi gr 11 ouens in jou skool
skiesie ek uhmmm gaan nie vir graad 11s nie? ?
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
fkn used to it, power went out last night and my phone was on 2
Heyyyy daar..❤ ek soek aandag❤???
ek ook
Is dit n sonde ?? Om so mooi te weez ?
eyy bulla??
Is dit n sonde ?? Om so mooi te weez ? Monna_143
eyy bulla??
Wie de fok is Marcu?
fokken eweni Marcu is Marcu☝️?
Y you dont like me, Soos vriendgewys maar... ja Wtf het ek aan jou gedoen lol
doods eks n fokken hippie ou ek love almal so as ek jou nie like nie het jy opgefok, dm my dan praat ons dit uit??
Ehhh my lil sis ? ek kan nie wag om jou weer te sien nie ✨ hier's soveel hate op jou page oh my fck?✊? guys fck off with this kak please ❤️❤️ nedinegibson
eehh my liefste dankie ??? ons gan nog kliphard kuiee???❤️❤️❤️
Jys beeldskoon. Hoe gaan dit met jou?
eeh dankiee
Affies, Waterkloof, Boyshigh of Menlo ouens?
eh ek weni
jy is soos gr2 nou soek jy saggy balss ? ai shame jy is seker n groot teleurstelling vir jou ma ??
warrefok
G-strings or thongs?
eh Depends on my mood??
What's something you fell in love with instantly?
oreo ice-cream
My ma se sy is trots op my...maar met partykeer
my ma skree op my ??
Girl , jy vat donners lekker ??
wie even is jy??
Okay hello persoon wat nie weet waarvan jy praat nie ? Dis nEdine ? ek en Megan praat oor kak so daar is niks waarvan ek nie weet nie - so dankie dat jy so baie omgegee het om tyd uit jou dag uit te vat om kak te probeer maak ❤️
eh my kuier eier ❤️
Ek sien jy en nadine praat ? Ek wonder hoe gaan sy voel as sy hoor jy en dehardt het mekar gevat ?
sy weet onst dit klaar uitgepraat maar umh terwyl ons besig was het ons jou neus gekry diwas iewers waar dit nie hoort nie, dm my dan pos ek dit vir jou terug❤️?
Megan you are fkn onn, but the problem is you know that, and now you think your better than everyone, and that makes you less pritty
lol, tbh I don't have that good of a self-esteem, if you knew my, you'd know that, pls learn how to spell ❤️
Is jy en Jordan iets?
nee.
Ek het jou on langs ontmoet, jy is eerlik waar regtig baie baie baie aantreklik, maar ek dink darm jy weet dit. fck the haters?
P.S. sal jou kliphard vat as ek die geleentheid kry?
haha omw tx?❤️
Hey :) hoe voel j oor ouer ouens?
ek like ouer ouens maar f moet nou net nie soos 25 wees of iets nie??
Helllooooo wat is jou nommer Dame?? en mag ek dit asb kry..jy hoef dit nie uit te gee op qooh nie ..ek msg jou die heeltyd op ig?
eh ?
did you like my pickup lime?
no
Did you pull someone other than jordan at party on mars?
dm me
If you could , would you have done it? That thing you are thinking of rught now.
I'm thinking of food rn, luke always so yeah obviously.
Hoe ken jy mense maar jy follow hulle nie???
ay ek weet wie jy is mara sowz dat ek nie antwoord nie ek antwoord soos nooit dms nie maar ek het n rukkie terug ju gefollow.
Ek wou jou kak hard gevat het by party on mars..??? jyt fokken an gelyk
dankie dankie ?
Jirre jyt gefokken stook gister ek like dit??❤
ew wie rook?
Ill leave the throwing to you. Ill supply the ammo ?
stout?
Haters be the reason cute girls are salty ? honestly kry n friend met hacking skillz , find these people , en gooi hulle met modder op hul trou dag
Join me.
Justin Friend?
good sir, if your surname is friend you're sittting on a goldmine.
VIEW MORE