profile img

Monica Ellis

Monica.Ellis.xx

Ask me anything you like anonymously

24 Replies

Wie like jy? ? Kobus_vorster

Ek weeni , ej ??

Monica.Ellis.xx replied 2400 days ago

What makes you happy?

Puppys and ice - cream ?

Monica.Ellis.xx replied 2442 days ago

Biggest regret concerning love?

Thinking he loved me too

Monica.Ellis.xx replied 2442 days ago

Hallo dis jou beste vriendin ,Van wie hou jy???

Aii weet jy ?

Monica.Ellis.xx replied 2457 days ago

Wies jou crush?

Jy vra my vas ?

Monica.Ellis.xx replied 2457 days ago

This could go for both of us, but you manly answer. Do you think that you’ll ever find that perfect guy or girl?

I hope so ?

Monica.Ellis.xx replied 2457 days ago

Vwhj?

Ek sal jou laat weet wanneer ek weet...

Monica.Ellis.xx replied 2559 days ago

What is the longest running lie you have continued to tell?

That I dont care what people think about me...

Monica.Ellis.xx replied 2559 days ago

highschool crushes ?

Enzo Henning and Mouritz Maritz and of course my ex ;) ....Long time ago tho !

Monica.Ellis.xx replied 2559 days ago

Vriendin jy is amazing, Ek mis jou en ons moet weer kuier!! Moenie luister wat ander van jou dink nie of wat hulle oor jou sê nie want dis nie waar wat daar gesê word nie hoor!!

Baie dankie , dm my asb.Sodat eke weet wie die is asb ♥

Monica.Ellis.xx replied 2559 days ago 1

Brag about yourself. What are you really good at doing?

Caring to much

Monica.Ellis.xx replied 2564 days ago

My Нot vidеоs lоok herе bit.do/xxgirls beckyio432

Nee goed dan

Monica.Ellis.xx replied 2581 days ago

Sal jhy jou friendskap met Melaniie be'indig as jy opbreek met Janre'?

Jy bedoel seker sy ?
En nee ek sal nie dis haar liefdeslewe nie myne nie.
Ons vriensdskap word nie beinvloed deur die ouens met wie sy uitgaan nie(in die geval Jandre`)

Monica.Ellis.xx replied 2581 days ago

Hi daar
Ek kry jou jammer
Jy het my simpatie

Hey , waarval jy nou uit ?

Monica.Ellis.xx replied 2592 days ago

Heyo.. ek ws by n kyer sam ju en janre en lelanie en ek wilet sws weet...ht j feels vihom?? wnt sws dt lk so ? asbbbb se m eksi di enigste 1 wt hti ni x ?

Jandré is oulik en n goeie VRIEND !!
Hy en Melanie is couples goals ! Hulle is amazingly cute en gaan trou
Ek sal nooit feels hê vir n vriendin se kerel nie...
Ek weet nis wat jou aanduiding gee tot dit nie , maar nee ek het nie feels vir hom nie..
My hart is by iemand anders gelee ♥

Monica.Ellis.xx replied 2592 days ago
VIEW MORE