Visit this profile later to see if your question was answered.
Chantelize en Wie?
Jys net so special!! Ily❤️
Uhm gelukkig het dit niks met jou te doen nie, Ek en Liewe Jesus se saak is reg met mekaar en ek is Baie Baie happy waar ek is in my lewe nou 🤗 maar dm my, Dan hoor jy self
Eks baie sorry as ek jou seergemaak het of enigeiets gedoen het aan jou. Ekt my lewe omgedraai en vir die Here gegee, so jaa ek was nie in n goeie space nie. Maar een ding weet ek vir seker en dit is dat ek nog nooit n backstabber was nie :)
Uhmm no?
Moenie na dit kyk nie 🤗Ek geniet net lewe en niemand se opinie behalwe God sin maak vir my saak nie 🙂
Eks nogsteeds lief vir Lalla, ons is AL deur baie...
Things happen, en lewe gaan aan, mense verander en ons raak ouer. Weereens alles gebeur met n rede.
Anyways, is dit gelukkig nie jou lewe nie, dis myne so ek "LIKE" my vriendskap met Chantelize okayyy
Alles gebeur met n rede. God se Wil en tyd, nie onsin nie 🙂
Hkm moet jy Ander mense sleg se? Maak dit jou beter voel oor jousself?
Dyllan*
Dit het niks met niemand te doen nie, as hy bereid is om te vertel, gaan vra hom. Solank hy gelukkig is. Sorry :)
As ek dalk weet oor Wie jy praat, Kan ek jou antwoord 😂
Few of my closest friends and family x
Uhm... A 😂