profile img

Nelanie

Nelaan_123

Ask me anything you like anonymously

68 Replies

What would you do if you had no fear ?

Ek sou perd gery het ??

Nelaan_123 replied 2769 days ago 1

Hoeee doen mens dit?

Jy speel netbal en tennis ⭐️

Nelaan_123 replied 2771 days ago

Wat het met jou been gebeur?

Ek het my Rektus Femerus geskeer✨

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Jy bly steeds mooi gebou al kan jy nie oefen met jou been en jy is altyd so vriendelik deur die pyn van jou besering?

Baie dankie ⭐️
Dit gaan nie help om nie vriendelik te wees dit gaan my nie vinniger beter maak dit is als deel van God se plan en ń positiewe houding laat jou as mens net soveel beter voel ?

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Jou niggie?

Mooiste meisie❤️ Met ń hart van goud wat baie liefdevol is?

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Aan wat is jy verslaaf?

Aan Ruben en sy smile ??

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Is dit nie vir jou erg dat rugby so baie beteken vir Ruben? Maak hy nogsteeds tyd vir jou?

Rugby is Ruben se loopbaan so dit gaan baie vir hom beteken en ek sal hom ondersteun want hy werk hard om te wees waar hy is en hy maak my die trotste meisie langs die veld?Hy maak tyd vir my ja, en hy behandel my baie mooi❤️ Ek word nooit afgeskeep agv rugby nie en hy sal plan maak om my soveel as moontlik te sien⭐️ Ek sal altyd daar vir hom wees want hy is altyd daar vir en hy is die heel beste kerel?

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Jy inspireer soveel mense! Jy is ń sterk mens wat nooit opgee nie en daar is as ander jou kort ek kyk op na jou?

Baie dankie vir die mooi woorde ek waardeer dit baie ✨ ek is seker daarvan jy het ń baie goeie hart ?

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Is jy gelukkig saam Ruben?

Die gelukkigste wat ek nog ooit saam iemand was ??

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Hoe is jou kerel Ruben? Behandel hy jou mooi? Want jy verdien dit?

Ruben is ongelooflik?? hy dra my op sy hande en maak my die gelukkigste meisie op aarde❤️ Hy het my geleer hoe om net jouself te wees en dat dit meer as goed genoeg is vir die regte persoon? Ek is werklik geseën met die beste kerel❤️❤️

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Jys beeldskoon verby?

Baie dankie ek is seker daarvan jy is ook ⭐️

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Ek mis jou? Estiaan.jsa

Mis jou ook⭐️

Nelaan_123 replied 2772 days ago

WieKen jy wat almal se name met R begin norm hulle

Daar is baie?

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Is Jy en Ruben nou iets ??

Ons is saam??

Nelaan_123 replied 2772 days ago

Waar gaan jy skool??

Potch Volkies✨

Nelaan_123 replied 2772 days ago
VIEW MORE