Visit this profile later to see if your question was answered.
HONESTY and understanding and no judgements
☝?☝?☝?that's real friendship
Kayleigh en Johan ??
Wearing a poncho
Money and how many materialistic things they have ?
Ek is in Nelspruit by familie☺️
Eks jammer ek weet nie? Kom praat net met my
Miskien hou jy van oor-eerlikheid?
Dis so moeilik? Uhhhhm seker Life of Pets?? en Wall-e en Tangled??
Baie dankie???
Nee maar as jy oulik genoeg op DM is sal ek?
Baaaaaie dankieee?? Dis rerig die beste kompliment? xx
Dit klink soos baie maar my ouers is geskei so daars nie soos letterlik 6 kinders nie?
Ek het n tweeling sussie wat ook 17 is & twee stiefbroers wat 18 en 20 is & n half sussie wat 2 is & n half boetie wat 5 maande oud is?
Obviously my foon maar ek betaal nie vir hom nie? Seker dan my een paar boots?
Ek mis jou oooooooookk en ons moet rerig, ons s*ckk?? ily?
Get more dogs
My whatsapp werk - miskien het jy my ou nommer
LEYLA
Ek weet? ek was met verveeld toe kry ek dit weer✌? Dankie xx
Hmm ek sal jou fotos moet sien, ek kyk baie na detail??
Dankie☺️ Aww hoekom kan ons nie??
Nooit ooit?
Jy is, obviously ❤️
Dis n music festival vir onder 18 en daars baie goeie musiek en cool dj's✨
Baie baie dankie❤️ Ek het my qooh me afgehaal so ek sien die nou eers xx
Victor
Shoe baie dankie?
Women's Health? in my drome??
SA
& enige cliche plek in Europa?
17 on the 27th?
Dinge het gebeur en ekt iets gehoor wat sy van my gesê het maar dis nou in die verlede ons is net nie meer vriende ?
Asseblieeeeeeef jaa❤ ek mis jou so baie en eks lus vir AHS?
Ek kan op my ma of Janke se foon maar dis moeite en hulle wil nie altyd laat ek so ek post maar min?
Nee ek kan net facebook message
Nee ons is nie vriendinne nie
Op instagram? Uhm ekt nie eers geweet sy is nie maar daar is baie weirdo's en mislike mense daar buite so sy soek hulle seker nie deel van haar instagram nie x
Ag baie dankie eks bly jy dink so x?
Aawh wow baie dankie❤ jy maak my lewe xx
Om mense te vergewe en maar nice met almal te probeer wees? (probeer)
Ag ek like dit meer so
Wowie dankie dat jy dit uit point ek sou nooit agter gekom het nie
Wanneer jy tyd het vir my❤?
Ek weet van hom?
Aawh but you can ?
Eks nou vir n hele rukkie in Potch dan sal ek seker weer na my pa toe gaan oor n week of of wat
Dankie beautyyy??
Nie wyn of liefde nie?
Ek hou van klere en boeke en geld en wyn en parfuum en liefde
? n minus
Baie dankie ❤
Waar en wanneer ek weer kan slaap
Ag ek dink dallllllllk so - sal maar sien
Wow baie dankie jy maak rerig my dag❤❤
Interessante vraag?
Uhm eks nie seker wat ek daarvan dink nie...dis seker oulik as iemand my follow?
Nee ek dink nie een nie
Nee ongelukkig nie?
Ag dit het my verveel maar toe convince iemand my om dit weer op te sit☝?
3?
Dit sou dan baaaaie beter gewees het
DANKIE??
Ek het hierdie talent waar ek heeldag kan series kyk en tot vergeet om te eet. #hiddentalent
???
Baie? ek geniet die reen so baie...dis lekkerder om te slaap?
Goeie vraag? ek dink dis baie entertaining om vrae te kry en ander mense sn te sien.. maar ek dink ek wil dit dalk delete want ek is al so bietjie oorit?
Dis jou skuld tien teen een??
Pers shampoo en conditioner☀
Daar is nie so ding nie
"Link in bio"
"Like my recent"
"Qooh me please"
Awh dankie skat❤ jys ook soooo baie !
Om n beter raport te probeer kry..?
Aaaaawh jy is die BESTE? jyt nou my dag gemaak. Kani wag om jou te sien nie☕ dan kan jy maar tee mors waarokal jy wil,sover jy net saam my tee drinkk??
Die vakansie gaan amaaaazing wees saam jou?xx
Hahahahahahahahaha.
*huil saggies*
Shoe ek sal nou nie so sê nie maar baie baie dankie skat?
Dankie man jy maak regtig my dag nou beter❤
Shoe baie dankie?
Jaaaa? die een wat soos n giant cookie lyk??
"Favorite" is net amerikaanse engels spelling & "favourite" brittanse engels?
Aawh ek love daai liedjie?
Jy kan gerus
Hoe voel jy oor Donald Trump ?
Dit was lekker om jou te sien skat❤❤
Ek mis jou sooo baie? die vakansie gaan AMAZING wees?? ily
Haaai dankie?❤
If i lay here
if i just lay here
would you lie with me
and just forget the world..?
In laerskool was ons altwee (my en Sunelle) se ouers vriende met so ander mense en toe verjaar die oom toe is ons altwee se gesinne genooi,so toe ontmoet ons daar maar ons het niks van mekaar gehou nie.. syt my geirriteer en ekt haar geirriteer? toe in gr8 was ons in dieselfde klas toe vind ons mekaar en nou is sy soos my sussie en eks soooo lief vir haar??
Dit hang af wie jy is?
Ek is nie altyd nie? maar dankiee?
Sal ek daarvan hou om meer te kry? Ja
Gee ek om as ek nie doen nie? Nee ?
Ek sal nie voordat ek trou nie
Dankie? vir jou oooook
Damn dankie?❤
Ek het regtig geen idee nie? ek dink so !