158
Replies
Stayy #beula Nessie kindtt :) xx
Dankies ;;) u2 :* <3
Wow j is rrg oulik,*exy en die beautiful ste meisie wat ek nog ooit gesien het:$ dt ook altyd leka om met ju te praat wnt j ni soos ande mense dnk j isi j rrg n cool kind't en j anders as ane meisies ({}) #staynxa :p
Wow :o mk jyy myy nou smile :$ :) , altyd lekker om sulke boodskappies te kryy :p .. Baie dankies eks sekah jyys netswo amazing mensii ..
Lots of love :)
Heyy oulikste mesie kind't :p j rrg mooi en amazing j moet bly nes j is en moet nix vn jw change ni :p :*
Hehe heyy .. Baie dankies :$ j0hh bloos ek nou:p ek sali verander nii .. Mar dan moet jyy ook nii kayy :)
#stayawesome :p
Eks mal oor jw en ek dink j mors jw tyd met martin j is te gud vr hom
Dankie dat jyy myy laat wonder oor wi jyy is x_x .. Jys 1keer j0nk en jyy raak net 1keer so erg verlief op iemand .. Dis of jyy breuk op of julle trou .. 1 vanii 2
Hello venessa dis stompi hier wil net se j is n rrge nice persoon en moet nooit verander nie j is meer as perfek net j is #bbm hug
Baie Dankies waardeurit baie . #staysweet
Allo nessa jy is soo mooi meisie en alles maar jy hang net uit met verkeurde ouens uit maar verder is j #stunning en stay awsome
hey hey dankies .... Almal mk foute j0ng .. En net tyd sal kan se of di keer n fout is :)
Hey hey oulikste meisie kint j moet cool & atractive bly hoor :p ({})
Hehe Baie dankies :$ .... As jyy belowe om swo sweat te bly ;)
What turns you off in a person ?
Lying :)
Heya *exy
Well uhm heloo /:
Zaneé hier (:
Baie dankie vir elke keer se netbalsessie saam met jou <3
Jy's amazing & ek waardeur jou.. Baie lief vir jou , my kosbare vriendin :*
Ps: Bly so mal ;;) x
Wats die use om depro te wec ;;) ... Hellooo :p myy vetste plesierqii .. :* .. Lief j0w ook ..
Altyd daai pragtige glimlag .. En gremlin laggie hou nahh :*
What freaks you out ?
Naked ppl /:
Hey hey. Tnx viri vriendskap kleinq. Betekn bje vi my. Stay awesome nhe:p ({}).En moenie dat enige iemand jo verander nie wnt jys wie j is.;) Johnny18
Baie dankies :D ek salii .. Thnx dat jyy altyd da is wanneer ek iemand nodig het om mee te gesels :) beteken net swoo baie .. Eks altyd myself !!
Heya nessie wil net se j is amazing en ek hoop ek en j sal eendag saam wees # stayjust theway u are
Baie dankies x0x0
Jaha nehh ,, wat kan ek se die mense hier op het al alles gese soo jaha maar bly soo oulik met daai oulike toontjies hahahah en daai oulike blou oogiies :p x
Tihehe,, dankii whur ;;) ek belowe !:D mat ner as jy swo oulik blyy ;) ? !
Hey nessa wil net viju se eks bje mal oor jou jy is een amazing meisie love you neHH. X0x0x0x0X .
Heyy ,,
Baie dankii ,, dits swo cute en beteken baie .. Sal baie meer beteken as ek weet wii dii sweat persoon is .. #skimp/skimp :p
Can money buy love?
No , money can buy a lot of things,but it definitly can not buy love
How many kids do you want to have?
0nlyy 1 :)
Oukayy,kykii nhe!? As jy nie vinnig lelik raak nie,***** slap ek diie drolle uit jouu uit :pjys 'n beeldskone jong dame&jyt hierdiie great vibe omtrent jouu :D asb moet nooit veranderii<3 ILY (( ina Weird FriendShip Kinda Way<3))_
MeGii Was Hiier (: xx Megii7070
Hehe ,, maak jyy my nou glimlag :D ek kan presies dieselfde van jou se !! :P jys n awesome vriendin nehh:p #stayamazeballs ;;)
ILY2
Love yo nessa jys my als mwaHh *exy kind van my ."*
Lief jou ook my liefii ! Amazing verby <3
Nessa jy is een baie dom meisie wil jy weet hkm??? ___ wnt jy besef nie hoe special jy isi liefies juw !!
Xoxox lolly
Hehe maak jyy my nou glimlag & bloos :$ :*
Jys net swo spesiaal vir myy ! Lief j0w tonne baie ! <3
Friend you cannot live without?
All of them <3
Hey nessa wil net viju se eks bje mal oor jou jy is een amazing meisie !!
Nawww ,, swo sweet !! Eka waardeurit baie meer as wat jyy dink =)
[Groot drukkiie ]
Hey venessa jys rrg een *exy kind ,, mis jw rrg kanii wag om jw te sienii suk jw trug in my arms nessa mwah love yo ."*
Eyy , miss j0w ook bietji meer as bje te veel :) ,, amazing nehhh
#ily2 :* <3
Hkm is j en ju ou yt?
Hehe well as jyy rrg swo graag wil weet vra my oor bbm x_x ni rrg iets wat mens oor qooh.me kan se nii nehh!
Heyy mii Sneeu'wytjiie :P , liefa j0u baiie nehh :D xx
Heyy , ily2 ! Sal altyd =) maki saak watii
Jys 1 oulike meisie! & n goeie vriendin mt wi ek altyd oor allles kn praat,, :P stay cute&awesome nessa
Hehe eks doodseker jyys ook so goeie vriendin!
Dankii vir die awsm boodskappie beteken baie! Nehh,,
Liefies!
Hey gogga just wnt to say stay amazing nd so oulikie plz never change;;)
Hehe heyy ,, dankiii (: & eka sal vir niemand verander nii <3 #stayycute
Heyy heyy nessa , dis camii hierso :p wil net dankie se vir jou vrienddskap :) dankie dat jy daar is wannne ek jou nodig het :D #loveyoulots :*
Jys family briehh :D dis n plesier ! & dankii vir j0w ook! :* love y0u 2!!
favorite song of all time?
Just a fool (:
Ken jy n runaldo?
Jahp hkm (:
Hey nessa ;;) wil netbse miss ju verskriklik viendin :( kani wag om te km kya nie :d hope you know who ;;) love u lots vriendin <3
Natuurlik weet ek <3 tyd staan ni stil niii !
Love y0u 2
Gaan jy en dylan van rensburg uit?
Nope , close vriende whyy?
Weet jyy wats n klip christen ?
Jy (:
What is your nickname?
Nessa/Nessie :p
As mense iets wil se !!!* moet hulle dt vr ju se in jou gesig nie agter jou rug nie *#houop2gevreetweesmense !
Lief ju neSsa ToKkelOsiiE
Lief j0w owk <3
Jy ht laas gese jy steek ju neus nie in ander se sake ni mar wt dun jy nu skynheilig ding wt dink jy is better as ander , ander se gat man
Ek weet hoe dit voel om sleg gese te word!! Ekt geweet wi 2 reg & verkeers was!! Mense of wag nee n DING soos jyy! Wat nx het om mt jw tyd te doen as om ander mense sleg te se ni & dit nog te doen & nie jw naam by te sit nie !! Is pateties ek hoop jy kry die prentjie word groot asb!! Jys in hskwl nie laerskwl ni! Asb tog ek dink nie eks beter as ander ni mar ek weet eks beter as jyy! Want wat ek van ander dnk se ek vir hulle nie agter hulle rug of skelm sodat hulle nie kan weet wie ek is nie ! Ok ek hoop jy kry die prentjie !
Jy kan se wuh nxa jy hom hy is n kwai outji ek weet venessa se my *...
Ping my op bbm (: dn gesels ons whur ! ;)
HeYy nxa jy rico ...
Heyyy nie jw besigheid ni (: #notrude just honest
Hey nessii
Net so bieqii #nickylove vju
Wil net se ek mis jou verskriklik baie
Liefa jou baie
#stayawesome ... ♥
Nickyy :D ek miss j0w ook my mal as* vriendin :( bietjie meer as baie veel ! Kani wag om weer te kuieri!!
Lief j0w baie baie !!
#stayamazing
What is success to you?
Om alles te doen ini lewe wat jy wou nie net dit nie maar 10 keer beter as wat jy verwag het met die help van Liewe Jesus (: <3
Ek love ju qooh me p,p ;)
Hehe awwww danki:p ;;)
If you could delete one thing from this earth what could it be?
Sonde (:
Jys n ware vriendin werd Ek se jou vandag als wat hierdie mense op Qooh me van juw sE iS nEt n poT tjol ! Die wiel draai en elke hond kry sy dag * :) Altyd hier vir juw nah!*hoop j bly altyd die pragtige mensie wat j is want anders kry jy met my te doen :p
& ek kan presies dieselfde van jw se <3 :* jys n vriendin 10000000 nahh!! Lief jw tonne baie
Hey jy van ju vriendinne is baie better as jy kyk hoe het ju nig en maritza so aan gegaan met daai 1vriendin van ju sies kon jy nie op gekom vir haar ni .As ek sy ws het ek my nooit met jule iets te doen he nie alles oor daai rok jagter Dewi sies man
Hkm moet ek inmeng as dit nix met my te doen het nie?? Ek steek ni my neus in ander mense se sake soos jy ni ! (:
Sies vir jule mysc wat mekaar sleg se .Dis rerig nie oulik nie
Jah nee ek stem 100% saam
Se gou waar is ju nig beeldskoon ,beeldskoon se gat man jule sal nooit naby soos van ju vriendinne wees nie .
Kyki kyki hou jw bek ok (: #jesushetgesevolgenshomisonsperfek ok ! Net n jammerte j sien diti raaki! Mensa wat NAAR is soos jy gan my ni ani (y)
Hahaha :D dankie ;) smile and wave girl smile and wave :P dankie my *exy nig* #loveyoogala
Enige tyd Nora :* love y0u
Liefies j0u on'eindig baie ♡ ♥ .. xx
Ps: Jy weet wie diit is :P
L0ve y0u 2 :* <3
So hou jy nu van niemand..? Want jy weet ek sal als doen om ju te kry.. "Skat"..? :D
0pi oomblik x_x ni rrgi
Wat sal jy doen iemand gee weer Rrg baie om vr ju al ht hy voute ge maak.. :(
Dis menslik om foute te maak dis ni regverdig om hulle eie foute teen hulle te hou ni (:
Nessa wt moet n man doen om jy te kry..?
Aiii j0ng ekti n idee ni :( somtyds werk dinge net ni uit soos wt j verwag dit moet uitwerki
Dink jy en ju niggie is mooi sy met haar plat neus en wat ander meisies se oorskiet ouenswat shame moet jule nt jam kry en lag vir jule en kry maritza ook jam sy loop net saam jule oor Dewi hy kan better kry wat hy nu het shame moet net vr jule 3 meisies lag
Teefi:D jys n tweegesig :D hoop jys baie trots op di agteraf & patetiese persoon wat jy is (: my niggi is beeldskoon p0p sys alles wat jy wens om te wec , moeni jaloers wec omdat Maritza n beter persoon is as jy (: j sal wens om so goeie persoonlikheid te he || onthou net 1dng baie mooi nah!! Jy self is ni perfek ni (: as j so gedink het ! Well think again ! Liewe Jesus het jw ook lief nah!
Heyyy nessa'Q :p , dis angiie hiie wil net se #stay_awsome en bly wiie j is ;) ... , aner mense is #duidelik net mense wat straight hell toe gan ;) xx #luff_you neh;)
Angi_cakes ;;) thnx girl liefa jw ook !! & jah nee (:
Hos send my julle pins dan sien ons wat gebeer
(:
Neh hkm skiet jule guys jule nou slim huh ... Julle lyk jule kom warm hou hieso want onse weeti wie jule isi ... Nagan moenie j0u k0m slim skiet hieso nie . My boeties chise j0u nou , dose
(:
En jo swart poes kom kama Salute hier j gn gechaise word by jo werk wag net tot ons jo glans byi cubes j weet coulords maak vrek rap soos n poes gn dood soos n grooter poes
Wa kom jy van hyt n werk :| ek dink j prt vani verkeerde persoon hou op naar wec mahn! Jyt sielkundige help nodig #no.comment
Lmp2 sy is dalk bio dnk nu da an + like dt so wne kafers wat dnk hle is gangsters slim rak wag tot my bozas jo chaiz ek wet sme wi di nai is ok sy brur was mos gemur tu trek hy mes tu mur apo vejo en hy wag nu ng vjo bozas ma my en apo se bozas suk jo ng
Uhhmm jy soek clearly aandag :| kry jy nie genoeg byjw ouers of so nie ? Btw Hys n wit ouki hkm dink jy nie voor jy praat nie of sit ten minste jw naam by,want jys nou weer 1 van daai mensa wat te bang is om n nael te chip of so , ek se net moeni ander mensa judge as jy hulle agtergrond & leefwyse ken nie friendly tip kan baie beteken ini toekoms #nuff.said jys n lafhart mahn!
Hoz julle wat wys Nessa is bio , hoz ek gan julle chaiz julle gan bullets kou , niemand k0m se my beste bra is bio & lesbian **** hie nie .. Jy beter met j0u een oog oop slaap , cuz damo gan j0u dood steek ! #salute
Haha jis:| jys violent net :p thnx ;) !! #meer.soos.family ;) !! Friendly warning (:
A song they should play at your funeral?
Whitney houston: I look to you
Hey Nessa muni wari wat meisies vjo se ni di goed is duidlik agteraf en kan dit ni in ju gesig se ni, te poes bang soos altyd! T bang hule breek n nael.. Lekah aand verder!!
Heyy !! Danki (: ek weat hulle is duidelik te bang vi iets weet neti wat ni & meeste van hul is nog komin ook! Sela vjw!
Ek dink jys bi*exual, ma kom ek vra jou ;) sal j ooit lesbian raak en was j al?
haha di dag wat rooikappie verby my kamervenster vlieg omdat sy verlief geraak het op wolf & gouelokkies vir die 3 varkies & wolf in dieselfde vertrek kos gee is die dag wat ek n lesbian sal raak!! Hoop j kry di punt #skimp.skimp! & as ek was wat raakit jw!! #jealous.much?? (:
Is j singel ???
Vmy omte weat & vjw om uit te vnd;)
Ali mense wat soo nonsens van venessa praat neh hou op jaloers wees an as julle doen se net wi julle is dan sal ons sien .*
Hehe awww!! ;;) danki ! :* waardeur dit :p & meestal is te bang om te se wie hulle is x_x
Nessa hkm breek jy my hart
Oh wow !! X_X voel erg shiz!!
Ek smaak jou duk stukke jong
:$ ;;) awww!! Weat nie wi j is ni mar jah! Danki (:
Ouens asseblief sys myne en ek like haar baie ({})
Haha oh jina x_x konflik !! Awww sweat!! :P
Hlo wl nt vra ws dii ou nessa vn laerskool teenoor nou joh jyt verander kan dtii glo ni en j is een ouwlike meisii en n ouwlike persoon
Hehe danki !! Uhmmm wat bedoel j ekt verander x_x eks nogsteeds myself & mensa verander nooit werklik ni jng!! Raak dalk bietji crazy !! Partykeer mar jah!!
Nessa'Q eka miss ju verstriklik baie:( vriendin, sien volgende jaar. :D
Luff you to bits!!!!!!!**
Ritzakindt hiersooo!!* ;;)
Love u !!! Miss jw ook! ;;) :'(
If you could ask your future self one question what would it be?
Did I accomplish everything I wanted to (:
X_X hope so
Nes jy daar se. ek like jou
Hehe aww!! [Big hug]!! :p
Hey *exy ek smaak jou duk stukke ek like jou baie bly so mooi en wees jou self en jy is mooi so se vi daai wat se jy is moet nie jou aan hulle stuer nie hulle wil jou net af breek
Heyy :p jah eka dunii (: & eks ook altyd myself! An original is worth more than a copy ;) :p
Jy is erg oulik en moenie laat ander mense jou probeer afdruk nie hulle is net jaloers :) ;) xx
Hehehe aww thnx !! Dit word waardeur!!
#stay.cute!
Stop thinking that ure pretty beacause ure not
F_Y_I I don't think so!! And jelousy is a *****!!
Hey , are you single?
Yep (:
Jip ek sal ma ni ons super tubes secret uit prti :p neh joh is maar n erg mooi secret hehehe j weet ek kn jo ni kwad maki j smile altyd as j my sien en as ek kwd is vejo wl j vinnig weet hkm ;)
Hahaha jw hele g@t man!! Eks marnet n vriendelike myc (:
Jah j isi stadig ni j kry net blonde oomblike ma net bje gereel hehehe en ek maak jo kwaad se j ma j smile hele tyd vemy hoe is j kwaad as j smile ve iemand a a en j eet nogals bje ma bly so maar en oulikies
Hahaha vzek ek eeti bje ni =D wat verwag j j lyk dan soos n comedian haha nah eka joke marnet;)
What are you wearing right now?
A short,jersey and pumps :p
Ek sl als wat jo hart begeer vjo gee eks hier vjo vn dat ek jo di 1ste keer gesien ht mt jo boots byi snoepie tot nu wat ek sm jo st en lag oor jokes wat j ni vang ni :p ek sal ok altyd hier wees vjo j is manet bje spesial vemy en ek sal altyd hier wees vjo
Haha eka kani help eks bietjie stadig ni x_x mar jah ds fun!! :p mut mar altyd lag al maak j my hoeveel keer kwd !! & dryf my na kos 2 !! ;)
Hey nessa mis jo vreeslik bje ek weet j is di mees mooiste myc en j ht di oulikste smile met di beste persoonlikheid j isi soos di ane girls ni j is uniek en awsome en bly so j weet j is di liefde van my lewe j weet ook wie ek is bly nes j nou is
HeYy hehe danki eks sekah daarvan jys net so awsm!!:p dit word waardeur (big hug) !! #stay.sweat neh!!!
Heyy jy ken my baie goed en was al baie by juw huis en als so uhmm wil net se het n great tyd saam juw gehaat in laerskool en als en eks jammer ons bietjie uitmekaar gedryf toe ons in hoerskool gekom het ! xxx
Heyy !! Eka owk! Meeste vani vriende & vriendinne dryf uitmeka uit ! & so wat sma n klomp nonsens is (n) eks sekah da van ekt dit ook geniet saam julle !! Memories wat altyd saam my sal bly !! Xx
Hey neSsa*..!!:P ,, dis I skelim vriend hier..!!;;) ,, wil net se jys rerag I nice girl.!:* en miss jou vreeslik baie kanie wag om daai (OogiEs) weer te sien nie*.!!;;) :D ,, en leka meju te gesels nie..!!:) so leka aandtjie verder*..!!:* (lots of hugs)
HaYy :p hehe :$ ag jina danki vdi oulike boodskappie my aandjie is versekah nu betah :P hehe geniet jw aandjie sien sekahlik uit om ook bietji te kuier :p
#stay.awsm!
Heyy venessa.. Hehe ekka ken juw nogii al swo goed nie ek wil net se dankie vir die 2 kwartale wat ek juw ken se vriendskap :p , danqiie dat jy my laat welkom voel het & danki vir ali tye toe jy my gehelp het #Bly awesome * :) x Liezelkiie
Heyy liezelQii!! Ds n plesier !! :D well eka het dit geniet om jw so bietji betah te leer ken & het swo bje ini klas al skelmpies grappies gemaak,of eka prt mar jw ore af :p mar sien uit vir volgende jaar !! Nuwe uitdagings :p & memories (big hug!!)
#stay.amazing!!
HeYy nessie! #stay.amazing hoor (:
Hehe thnx:p
#stay.cute
Helo j :p ek wil net se jy moet altyd die oulike meisie bly wat j is * en ek geniet jou geselskap baie x
HeYy hehe thnx :p
#stay.amazing
Ek ganie try compair teen ane mense nie*.!x_x .!!:) ek like jou rerag baie jy weet did ook ,,ek like jou van day one af eks van KOP TOT TOON verlief op jou*.!x_X ,, en did sal so bly ,, en did is al so vir maande , (LoTs oF LoVe)
Aww ;;) ds swo sweat (big hug) thnx dat j my se btw <3
Eyy nessaQii wil net se jys n oulike meisieQii en bly so awesome liefa juw*..*
Hehe aww thnx
#stay.awsm! :p
When you help someone, do you ever think, “What’s in it for me?”
No when other ppl is in need you don't have time to think about what's in it 4 u !! I'll help some 1 with pleasure!! (: xx
•HeY* nesSaQii moet jou nie steur aan wat anner mense se van jou nie , duidelik is hulle lewe nie interesant genug nie nou kom krap hulle in jou lewe roNd!! Bly die wonderlike dogter wat jy is jy weet onS almal het jou tot die dood toe lief! , jou nig xxX
Hehe Danki Nora:P help ook mar altyd wa j kan<3
Luv u!
Hey hey ht jy n bf as ek mag vra? kevinkg
Hehe nope y?
Went to heaven and back to earth and never ever met a angle like you!!!,still a 100% mad over you! Loved you once love you still always have and always will!!!*
Awww ;;)
So oulikies!!! Hmmm wonder mar though x_x
Mar danki :D :*
Heyy jula mense wat so sleg dnk van nessaQ bly by jule eie jagsigheid, kry vju n myci neh ek gan vok vir haar muni stories glo ni , laat eka yt vind wie jule is jule sl vkn kak & geblxm word :|;) : Tamaryn :D
Awwww danki tammy :D
Love u!!!
What would you do this year If you had no fear ?
Uhmmmmm x_x face ppl who gossips
Bel die polisie j ht my hart gesteel :p
!! 10111 !! Sorry hul teli opi!! Ai tog
Nessa eks erg mal oor jo so jo ver altyd lief he en beskerm teen almal da buite j weet wi
Awwww !! Ds sweat!! ;;) danki!! #stay.sweat!!
Okay then what chocolate do you eat the most
Bubbly :]
VIEW MORE