profile img

NyQii

NyQii16

Make it interesting?

116 Replies

Ek sal julle uit los.

Maar is julle nou vriendinne? Wat dink jy van haar?

Baie dankie😊

Ekt niks teen haar nie. Sys baie nice en opreg, baie tyd vir haar🙌🏼

NyQii16 replied 1210 days ago

Lyk vir my ons het n stalker 😏😏 Iemand is bitter geinteresseerd in ons liefdes lewe 😹😹 Seker omdat hulle nie een het nie 😹😹 nella_dunelle_x

Stalker is ń understatement😂 die persoon is redelik hardop vir aandag ..

Mag wie okal dit is eendag besef hoe pateties hul voorkom🤦🏼‍♀️
Dankbaar vir jou tho💕

NyQii16 replied 1210 days ago

Hoe gaan dit nog met jou?

Goed dankie🙂

NyQii16 replied 1211 days ago

Dit pla my dat julle saam is. Jy is nie sy tipe nie.

Dit pla my dat jy my met ander bespreek en nie jou probleme persoonlik met my kan uit sort nie, so lyk my ons albei het goed wat pla waaraan ons niks kan doen nie😊

Ek hoop jyt nou genoeg aandag gekry van ons af, geseënde aand.

NyQii16 replied 1211 days ago

Is jy en haar ou familie?

Uhm .. Nie sover ek weet nie ..

NyQii16 replied 1211 days ago 1

Jy en Stefan pas nie by mekaar nie, hy en dunelle was beter saam🙄 Jy is soos obsessed met hom.

Okay? Dankie vir jou opinie waarvoor niemand gevra het nie😊
Ek dink nie een van ons gaan omgee oor jou opinie as ons geluk daarvan afhang nie .. askies man.

Ek is nogal ja, dit is tog my kêrel😂🙋🏼‍♀️ jy hou my maar dop ayy..

NyQii16 replied 1211 days ago 1

Does your tattoos make job opportunities difficult?

No not really, haven't affected any of my jobs, they didn't even have concerns about it😊

NyQii16 replied 1211 days ago

So lief! ❤️ crous.a

Baie lief vir jou❤

NyQii16 replied 1211 days ago

Regtig so mooi mens! ❤️ crous.a

Dankie mooiste, ek waardeer jou so baie❤

NyQii16 replied 1211 days ago

A rumor you heard about yourself that is not true?

You don't even want to know😂🤦🏼‍♀️

NyQii16 replied 1211 days ago

Ons moet beslis kuier😮

DM my😊

NyQii16 replied 1748 days ago

Beste ding wat nog ooit met jou gebeur het?

Besef dat wat was sal nooit weer wees nie. Te weet dat die Here altyd daar sal wees vir my maak nie saak wat nie en Hy sal nooit iets op my pad sit wat ek nie kan hanteer nie. Om die Here in my lewe in te nooi❤️

NyQii16 replied 1749 days ago

Ekt nog altyd n crush op jou😍

Maar hoe? 🤦🏼‍♀️💁🏼‍♀️

NyQii16 replied 1749 days ago

Ek mis jou🙁❤️

DM my🙈🤗

NyQii16 replied 1749 days ago

Do you believe in Heaven?

I do😊

NyQii16 replied 1749 days ago
VIEW MORE