profile img

Dunelle

nella_dunelle_x

Ask me anything you like anonymously

87 Replies

Juffrou kpm ek kry jou tjomie se nommer? 😂

Scruffie neee

nella_dunelle_x replied 1071 days ago

Sjo di girl gym mos nou hard deesdae😮‍💨 carlzzz_08

Jaja as jy wil goed lyk moet jy iewers begin😉

nella_dunelle_x replied 1071 days ago

Ek het so vir jou gewys hoe om di op jou status te sit😏 carlzzz_08

Jys mos oulik😉

nella_dunelle_x replied 1071 days ago

Hoe gaan dit met jou en J?
Julle lyk vaie gelukkig saam dit maak my bly, hy verdien net die beste😌

Dit gaan baie goed dankie☺️
Ons is ongelooflik baie gelukkig saam x ek is bly hyt ook iemand wat net vir hom die beste wil he🙈

nella_dunelle_x replied 1115 days ago

Die mooiste dame in die wereld 🥵
Kan ek jou nommer kry asb ?

-shrek 🤍

Baie dankie ☺️
Wat van jy dm my 😉

nella_dunelle_x replied 1115 days ago

Ek wil jou n vraag vra maar jy moet eerlik antwoord asb.

Ek sal met liefde

nella_dunelle_x replied 1115 days ago

Hoekom is jy so judgemental?

Ek is glad nie judgemental nie 🤗 Ek weet ek het nie die reg om mense te judge nie 😉

nella_dunelle_x replied 1137 days ago

Het jy nie take om in te handig ni🙄❤️
-C

Eers volgende week ek rus 😹❤️

nella_dunelle_x replied 1137 days ago

Mense is asswipes op my tik tok comments🙄 hulle het geen lewe nie :)
-Carla carlzzz_08

Ja nee definitely. Darem het jy mense soos ek wat hulle op hulle plekke sit 😉
I got your back 💕

nella_dunelle_x replied 1177 days ago

Is jy en S se meisie close? Sys baie mooi en jy ook😊

Ek sal nie se ons is close nie, maar ons is fine met mekaar. Ahgg baie dankie 💕

nella_dunelle_x replied 1187 days ago

Would you like a milkshake date ? ☺️

With Juandre yess😘

nella_dunelle_x replied 1188 days ago

Ek sien hulle het jou baie geiriteer, maar jy lyk baie gelukkig en S ook. Eks bly vir julle albei, julle is goeie mense en verdien net die beste.
Daars darem nie moeilikheid tussen julle of julle met gesele nie?

ja nee hulle het hoor 😉 ek is ongelooflik baie gelukkig 🥰 baie dankie soos dot beteken regtig baie om net iets positief te hoor oor die💕
Nee glad nie in teen deel ek en Stefan se meisie is nou vriendinne.. soos veral na die hele storie xx

nella_dunelle_x replied 1203 days ago

😍

😉

nella_dunelle_x replied 1209 days ago

Het jy haar regtig gese? En is julle nou vriendinne? Sal julle nou uit los.

Ekt haar ingelig van alles wat aangaan want ek soek nie drama nie. Ons is fine met mekaar. Dankie tog want heel duidelik het jy niks om te doen met jou lewe nie.

nella_dunelle_x replied 1211 days ago

Dankie vir jou, so bly jy's gelukkig mooiste💕

Mag mense ons nou asb net uitlos😂🙏🏼 NyQii16

Ahg dankie vir jou mooiste 💕
Ek is bly jy en Stefan is gelukkig 💕

Ja nee jissie😹😹

nella_dunelle_x replied 1211 days ago 1
VIEW MORE