Visit this profile later to see if your question was answered.
Hallo🌼
Goed, dankie. En met jou?
Dankie...
Al my vriendinne is beeldskoon👌
Sjoee, uhmm!! Daar is n hele paarr😁🤟
Haha DM my, ek help graag😂😂
Ongelukkig nie, jammer😬
Ohh, ek weet wie jy dan is!
En nee, ons het net as vriende gepraat, en dit was oor atletiek....
En jy het n meisie!!
Neeee🙈Glad nie.
In watser skool is jyy? En van watter jaar se atletiek praat jy?
Dit help nog minder.... Ek ken baie mense at rugbyy speel en atletiek doen🤷♀️
Oukeiii, well ek gaan dan nooiittt uitfigure wie dit is nie😂😂😂🙌
Mmmm🙈🙈Ek ken baiee mense van atletiek af, en so het ek en klomp mense gepraat ook....🤷♀️ So dis moeilikkk om uit te figure😂😂
Ek gaan niks snaaks dink niee🙌...
Uhmmm.... Ek was nog nie eers by Tassiefees nie? 🤷♀️🙌
Ahhh ongelooflikk baieee, dankie🙌😂🤞
🙈🙈Dm myy asb.
Mmm... Jy kan seker?
Eks nie n sweet nie, ek kan nie lekker lyk nie! 🤞
😂😂Uhmmm oukei??
Mmm... Nee eat, ek is oukeii dankieee🙌
Aawww🙈🙈Baie dankie, ek waardeer dit so baie... 🤗
Aaww,ek waardeer ditt baiee😱😜Ek is seker jy self lyk nie sleg niee👌😋
Mmm... Dm my🙌
Ons is goeie vriende, hy is baie nice🙌😊
Ek miss myyy cuddle buddyyyy!!
Aaww, baie dankie, ek waardeer dit baie❤️
As ek kon, was ek allankal daarrr!!! 😢❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Mmm... Neee, ek weet nieee, ek was by die see, in die mall, by die dam, 18de gehou🙄 en jyyyy
Definitelyyy korter..
Mmm... Wat is skool nou eintlikkk!? 😂
Have you ever been reported!??🙄
Yesss, jys welkom...
nytjie_2375
Jy soek teveell en doen temin😂😂
.... Skiesie champ, eers van Vrydag af🤔
Oehhh maarrr jy sou gelike het om te weet, nehh.... 😂
Genadeee, dis hectic!! Ek cope ook maar net, netttt😬🤷♀️
Me, Myself and I 😂
Jyss welkom...!?
Mmm...Hangaf in watser skool🤔... In PHS, besliss myy sussie😉
Dit gaan goed, dankie... 🌠En met jouu?!
nytjie_2375
Nehhh, sys n beauttt😉
Aaww... Dankie baiee🙈
Skiesieee "Cutie pieee", ek is nou sommer klaar taken😬😬😬
Uggg watser bene!?? 😬😂
Uhm neee,nie as ek jou nie ken nie! 🤷♀️
Ohhh yess😊Ek sien uiittt!! 😂😋
Hayyy kinddd😉.
As jy my dalk minder met Frusbees raak gooi, sal jy hoor as ek groet❤️❤️❤️😂😂
Ek weettt, en ons moet dit nou begin doennn😂
Wie is Tarien?
Oukei dan!
Dm my dan maar?
Yes....
Tensy jy nie Johan is nie, stel ek nie belang nie!! 😂😂😂😂😂😂😂
En vir jou wil ek baie graag nog Bid....
Ons is, jah😁
Sy is n baie oulike persoon💯👌
Sjoee, oukei? 😂😂
😂DM myy*
Haha, "Verskriklik" 🤔🙄😂
Haha, ek onthou, jy hoef nie daaroor te warrie nie😊🤗
Haha dankie, ek waardeer dit.. 😊
Hangaf....
Want ek het ander dinge om te doen😂
Uhmmm... Dankieee!??? 🤭😂
Isssitttt😂😂😂
Aaww... Jy is oulik.🤗Dankie...
Ek weet nie wie jy is nie.
DM my, dan se ek jou.
Persoonlike redes....
Aaww... Dankie baie😉
Meskien....
Ons is goeie vriende?? 😊
Ja nee, assebliefff!! 😂😂🤔
Aaww...🤗Dankie baie, ek waardeer dit.
Haha Dit kan beslis nie ek wees nie, ek het net laas jaar verjaar😂😜
Klim in die kar dat ons ry😜😂😂😂
Nee, ons is nie👌.
Ons is en gaan ook net vriende bly...
Haha, dankieeeee😂😂😂
Ons het, jah...🙊
Ag hy wensss😂