457
Replies
Honestly, nou dat ek jou beter leer ken sien ek die stories is nie waar wat rond loop nie🙊
As jy jou ore wil uitleen, is dit jou saak...
What you do for a living?
Uhh wash cars 'n cut grass😏
Jy weet jy maak een moerse fout met J neh???
Wel, dit is my fout om te maak I guess!!
Okay so jy s*ck in bowling😂😂
Agh toe nou😏Ekt jou net ń beurt gegee om te wen😘
Honest opinion about De Wet and his new gf?
Gratefull for him that he found someone that can give him what I couldn't✋
Sien jy chat lekker jou sussie se pelle op😉
Het jy nie soos leer werk om te doen nie?😉
When are you visiting?❤
Desember💕
Ek check jou by die gym😍😍
Nee oraait😂
Weer Jandre van Haynard🙊
As daar iets is wat hy moet weet dan sal hy daarvan weet😉
Jy kan maar groet hoor
Jy ook😂
Best friend?
Quite a few..
Jou lekker😏😍😍
Dis net jy😂😂
Ek mis jou💕
What happened between you and jandre
Nothing much to say...
Sien jyt so bietjie geval oppad stadion toe😂😂😂
Ekt nou nog nie ń idee wat gebeur het nie😂🙈
Wies dan die lucky ou
Dm my en vind uit😉
Jyt n flippen lekker lyf😍
Dankie I guess??
Iemand in die oog?
Min of meer, ongeveer😌
Mooi fotos deesdae😻
Alles die fotograaf😉
Mind if I slide in your dm's?
Nah eks okay hoor
Jys een van jou soort😂
Wanneer kuier ons weer?😏
Dankie??😂
Sê net waar en wanneer😉
Dankie dat jy die huis se vloer amper ń kraak in geval het😂😂Hoe val mens even ń matras mis??
Wel 'iemand' het amper die helfte van die muur weg gehardloop...glo nie ons hoef so baie oor die vloer te warry nie😂
Hoekom antw jy nie?
Wies jy?😂
Graad 7 was ons altwee nog Dom gewees
Bedoelend??
Is jy familie van Kobus Wiese?😏
Hys my oom😙
What you like to do for fun?
Literally anything that doesn't involve school😂
Fav matriek😏
My sussie..sonder ENIGE twyfel😌
You are so cute its distracting 😍
Ahh thank you!!
You seem so nice😱☝
Wats jou goal met die baie oefen?
Jy sal eendag sien😏
Eks MAL oor jou🙈Ek weet net nie hoe om in persoon met jou te praat nie eks bang🙈
Nee man, jy hoef glad nie bang te wees nie☝
Jy sal nooit weet as jy nie probeer nie😉
Nies🙈Ekt iets op die hart🙈❤
Praat so bietjie met my💕
What’s your type?
I'm my own type😂
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee someplace because boys could hear?
No?
So jy bedoel dan eintlik daar is ietsie🤔
😂😂daars NIKS ons is net vriende.
Wat gaan aan tussen jou en barey
Tensy jy nie *Barry is nie, het dit nie iets met jou te doen nie.
Miss yo btch A$$ mf❤❤❤❤
Miss you too💕
Gaan julle nou die programme maak? Ek kort hulpppp😱😂💕
René sal hare stuur, maar ek gee nie myne uit nie..skiesie💙
Sal jou wil leer beter ken
Jy gaan spuit wees😉
Move along...
Volgende week se jy🤗🔥
Sien uit😉😏
fudggeeee ek mie jou sooo baieeee 🤤🥵❤️ maniicaaa_x
Main😏
Dit raak weer tyd💕Sooo lief x
Het jy snapchat?
Nee skiesie😙
Jy lyk na ń oulike mens sal jou beter wil leer ken?😅
Dankie😬
Dm my?☝😌
Very pretty😏😍
Thank you😘😘
Jys pragtig verby😻
Dankie, ek waardeer😘
Jy lyk na ñ nice persoon ek dink ons moet mekaar leer ken?
Dink jy so?😂
Dm my😉
Wanneer kuier ek en jy 😏😏🙌🤞
Wanneer jy my sê😉☝
Jy en barry hah😂
Vriende ja😌
Bietjie jaloers hah?
Niesie😘
Eks soooo lief vir jou kan nie wag vir die "opvang" nie😏😏
Love you long time😘😘
Ons het biki gedrift mah sal graag dit wil verander🌸
Jys een van die sterkste mense wat ek ken (letterlik en figuurlik) ek kyk op na jou❤
Weet jy, ek waardeer dit baie maar daars ń rede hoekom dinge is soos dit is☝🙈
Ons kort nog ons shot saam😏
😂😂verkeerde persoon☝
Post eerder bikini pics💦👅
Oo
Antwoord jou dm's
Uhm..nee??As ek wou praat sou ek antwoord😉
Heyyyy girlll, Noem my sommer Stacyyy, aangename kennis❤️❤️❤️Kom kuier by myy!
My boetie het die kar nodig gehad so ek gaan hardloop😏❤
Wies die gelukkige ou?🙈
Nee wat..
Sien jy en barry
Ja, sien ons wat?😌
Wats jou opinie oor Covid-19
Sê liewer niks dan is daar niks.
Hoe gaan dit
Goed dankie en met jou?
Kan jy jou dm's begin antwoord?🙈
Daar is dalk ń rede hoekom ek jou nie antwoord nie😉
Jys verskriklik mooi😻😻
Aww dankie😌
Eks seker jys soveel mooier☝💕
Sal jy belangstel om bodybuilding modeling te doen?
Weet jy, ek sou dalk maar op die stadium is ek glad nie reg vir só iets nie en glo maar daars beter dinge wat vir my wag😉☝
Skryf in vir Sarie voorblad?😍
Nee jus..is dit nie eintlik vir mooi mense nie? 👀😘
Loveeeee the energy girlfriend😻😻
Thanks hun.😘
Opvang is nodig Nies😏😘
Dm my dan maak ons plan😉😘
Geluk met jou verjaarsdag🙈
Dankie😘
Dit bly actually nou so😱😂eks trots
Ja wat..eks oor dit😉
Wies jy??
Jy en jandre nog uit?
Jip..
Onthou jy by Eiland toe jy die public tv laat uitbrand?😂😂
Nee jammer🙈
What warcimes did you commit in Iraq
Askies?😳
Jyt die mooisye hart💙
Dankie..jys baie oulik💙
As ek mag vra🙈maar watter oefening doen jy alles vir jou bene?
Natuurlik mag jy😉
Dm my..
Lang tyd heh?Hoe gaan dit nog met jou?
Seker maar??
Goed dankie en met jou?-wies jy?
Is jy dalk familie van Kobus Wiese
Jip..hys my oom😂
Hoekom?
Wat doen jy aan jou sussie😱😂
Nee nee..dis wat gebeur as jy nie beloftes na kom nie☝Sy lewe darm nog so dis okay😂
What happened?😱
Toemaar môre is julle weer saam😂
Hyt nie verstaan dat mens net 1 meisie op ń slag kan hê nie...
Nee dankie, eks nogal oukei hoor.
Jy en Jandre?
Ons is uit.
Iemand op die oog?😏🙈
Yessss😌😍
Ek mis jou🙈
Dan praat bietjie met my☝😌
Est-ce que tu parles français?
Afrikaans?😂😂
Skiesie sorry
Watter tipe musiek luister jy🙈🙈
Enige iets wat oraait is😂
Jyt talent girl😌sal like om saam jou n duet te doen iewers die jaar as jy sou belangstel??🙈
Oo jitte jyt die verkeerde persoon hierso😂🙈
Ons kan kyk na so iets...DM my?☝
Is jy single😍
Sal jy like om te weet😂
Are you and Rene twins??😂
Nee, ongelukkig nie😂
ek’s lief vir jou btch. ❤️
- asseblief kom kuier vir my!
joems xx Jomi2003
Ahh my Jomiii💕
Ekt net te veel liefde vir jou..jys die BESTE☝😌
-As die tydperk verby is, gaan ons deffies kuier!😻❤
Heyyy ekt jou gesien in Tzaneen😆
Oraait😂eks bly?
Wats julle plaas se naam?🙈Dink ek was daar net toe skool toe maak🙈🙈
Turffontein😉
Hoop nie jy was hier en het nie kom groet nie!
Sooo jy sê iemand verjaar amper😏😏
😂seker jy, ja!
Waar was jy die vakansie❤
By eiland todat ek moes terug kom vir lock down💕
VIEW MORE