Visit this profile later to see if your question was answered.
Nahh i’m good🤙
Sou lekker wees, maar ek dink eks nou beter af 🤪
Nooi my net 🤙
btches get things done ;)
14 Januarie
Nee man moenni wees nie
Love you too boitjie❤️
❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Stuur my gou n message 🤙🤙
Tjoppa😵💫😂
Hopelik weer binnekort da in di bushhhhh🤣
Julle is ook super cool 🤪
I assume this is the same person as the previous one, but thank you again😌
Thank you 😌
Nee wat ek word nou oud jong
Ja carien wats nuus😂
Ek het klaar iemand eks jammer :) Vra dalk iemand anders?
Daai 4 is die shapste kuier leiers 🍻 Maak my altyd lag vir die crazy goed wat hulle saam doen😂
Is jy n poep? Want jy slat my wind uit 😏😚
Ek sal love hoe jy hierdie vir haar in persoon se en nie agter haar rug soos voicemail nie😂
Eks jammer... Ek sal my whatsapps begin antwoord
❤️❤️
Saam in een span ;)
Ek gaan golf speel met n spook as jy my op qooh me vra😂
Stil boeta. Daarso?
Dankie ❤️ Dm my asb
❤️✊☹️
👩🏼🤝👨🏽❤️
Tsek😂
My name is Maximus Decimus NELEAH meridius. Commander of the armies of the north, general of the felix legions, loyal servant to the true emperor, Marcus Aurelius, father to a murdered son, husband to a murdered wife, and I will have my vengeance, in this life or the next. ⚔️
En hoe voel jy oor my?😂
Ek het nog nie n meisie nie haha😂 maar daar is wel iemand met wie ek prt en ek sal dit nie sommer sommer verruil vir iemand anders nie😌 Stuur my dalk n whatsapp of iets??
Nie dat ek daarvan hou nie... Ek het dit ook nooit gese nie, maar dankie 😉
😂
Haha eks bly om dit te hoor😂😂😂
😌
Rowan 💪 There is a new Lion in town 🦁
Dankie i guess ?😂
Wie okal jy is,, stuur my n dm asb❤️
Wat okal jou bootjie laat seil😂
Ek sal nie weet totdat jy kennis maak nie😂 Stuur my dalk n dm of iets🤷🏽♂️
Ek glo nie meeste mense sal happy wees met die distance ding nie, maar as julle mekaar like behoort daar darm vertroue te wees in mekaar... Dit hang seker ook af hoe die persoon is en met wie hulle die foto geneem het🤷🏽♂️ Help my reg as jy dink eks verkeerd ;)
Stap 1 is om jouself voor te stel ;)
❤️❤️❤️
Ek gee hom nie sommer uit nie, maar jy sal een of ander tyd seker uitvind wie 😂
Weeni rrg nie,, ek sal se ek vibe met iemand ja, maar ek vat dit maar stadig...
1 jaar jonger as myself
Eks te bang ek vergeet om iemand se naam te se😂 ek kom maar oor die algemeen oor die weg met meeste van julle ;)
✝️
Want hulle het klas, tjom😏
Stuur my n whatsapp of iets bra. Ek kan ook nie wag vir die ruggas nie❤️❤️
Daars teveel om vir jou te kan se wies die mooiste 😁
Meeste van hulle is shap. Ek like hulle almal.
Baie baie baie lang storie😂
Qooh jy mense sonder n naam?
Once. Always. Jy support seker Chelsea of iets😂
Letterlik net iemand wat my sal lief he
Natuurlik is hy. Hyt gekom vir die mense wat hom die minste verdien...
2020 gr11 of 2021 graad 11? 😂
Ek sal haar mooi in my hande dra❤️
Allergiese aanval by rugby. Niemand weet van wat nie maar as ek 30min te laat was kon dit fatal wees. #jesussaves 🙏 Eks dankbaar aan Jesus om vir my die beste mense te stuur om my te ondersteun. Ek kan hom net glorify 🙌
Hyt my lewe gered gister. As ek n half uur later by die hospitaal opgedaag het kon dit fatal wees en hyt vir die coaches tekens gegee dat ek moes gaan🙌 Miracles happen every day❤️
Dm my asb❤️❤️❤️❤️
Sys nice,, maar word gou wakker 😂
Dankie so baie🙌 Die Here het hom vir my geskryf en ek belowe hyt een vir jou en almal anders ook 😁 Stuur dalk vir my n DM asseblief x
Awehhh my braa 😎 Stuur n dm daar toe man❤️
Ek is in Linden 🤪
I’m in 2 minds... Sal maar sien hoe ek voel dieper in die eksamen ;)
Almal wie ek ken is shap daarso 🤙🏽
Hulle sal weet wie hulle is ;)
Lang storie :)
Maar dit het my nader aan Jesus gebring so eks bly dit het gebeur.
Ja uhhmmm gaan lees bq van my vorige qoohs 😂 I don’t wanna do dat no more x
Ek het nie rrg n tiepe nie haha. Solank die verhouding gesond is is ek happy 😊
Idk mann
Eks meer lus om net n genuine meisie te kry en te settle ;)
Die Helpies dames is almal baie oulik tho x
Aii jaii jaii😂 Stuur my dalk n Dm of iets asb tog. Sal dit waardeer x❤️