profile img

Chariska Piekkie Van Zyl

PiEkKeLz

Ask me anything you like anonymously

15 Replies

Ek like jou vreeslik baie.

Sal nie weet nie

PiEkKeLz replied 4016 days ago

Hoekom wil jy nooit my he ni.
Ek baie getry.

Eks bng om seer te kry!

PiEkKeLz replied 4033 days ago

Hkm gebruik vrouens net mans vir plesier en dan is hul verder niks werd ni tot n next time

Sali weti

PiEkKeLz replied 4040 days ago

Dai nolal is n regte do os

OMW!! Nee!!

PiEkKeLz replied 4040 days ago

Dog jy kla getroud

Hkm dnk j so????

PiEkKeLz replied 4040 days ago

Hkm dink jy dai nolan uo wili saam jy weesi

Gud wat seke gbeu ht

PiEkKeLz replied 4040 days ago

Nou verstaan ek nie jou van is smit ma hkm is jy nou van zyl

Want sme smit is my van en van zyl my sussie se van so ek ook van zyl

PiEkKeLz replied 4043 days ago

Jy is n baie goeie vriendin
Dankie vir jou vriendskap nice.guy

Awww danq maqi! J die beste

PiEkKeLz replied 4043 days ago

Want eks mal oor jou en jy is my lewe

Ek weti eers wie j ni so ja

PiEkKeLz replied 4043 days ago 1

Sal jy ooit iets in jou lewe wou verander

Hang af

PiEkKeLz replied 4046 days ago

Dankie vir jou vriendskap,
Dankie vir jou vriendlikheid
Hoop di sal n lang gelukkige vriendskap wees
Lekker aand verder

Danq maqi liefies juw

PiEkKeLz replied 4046 days ago

Ek mis jou !!!!!!

Hkm mis j my

PiEkKeLz replied 4046 days ago

Wat dink jy van die toekoms

Eerlik? Ek is nie gepla oor die toekoms nie. Al wat nou saak maak is nou. Die verlede is agter ons en die toekoms is oppad, teenwoordige tyd is al wat saak maak.. Die Here het n plan met ons almal... En Hy sal sorg!!

PiEkKeLz replied 4051 days ago 1

Wat dink jy van my. Jy ken my jy my n n/wk trug gekuier.

Sali weti... Alml is my vriende en dt is dt.. Da nt 1 persoon v my!

PiEkKeLz replied 4051 days ago

Hoe was jou naweek wat het jy saterdag aand ge doen ;-)

Was baie leke danq... Ag het gekuier saam vriende :p

PiEkKeLz replied 4051 days ago 1