profile img

misterious.guy

nice.guy

anonymously u can ask me or tell me any thing u wish

79 Replies

Reply direct to my address here for more details. [email protected] margretcamara

What must we reply

nice.guy replied 4012 days ago

Amongst people you know ,who has the most annoying laugh?

No one. Coz Its a stupid question. True friends dnt critize or laugh @ another persons way of laughing

nice.guy replied 4012 days ago

Is there anybody u like at this moment?

Yes/no At this time its unsurten for the plain reason I don't know who to trust anymore

nice.guy replied 4014 days ago

The first thing you think of after you wake up ?

My 1st thing is what a another **** day alone in this doomed world

nice.guy replied 4024 days ago

A person you lost you would like to see again?

Let the lost stay lost! They are lost for a reason.

nice.guy replied 4030 days ago

Wat sien jy in jou verlede/toekoms wat tot nut is vir jou

HmMm. In my verlede/toekoms sien ek my angeltjie op ha gelukkigste. Eendag sal sy wees waar sy mut wees

nice.guy replied 4031 days ago

Wat gaan aan in daai kop van jou?

Hahaha Jy sal seker like om te weet ne? Wel ek het kan se of ek kani se ni. Nie mand sal weet wat in my kop aan gaan ni behalwe ek

nice.guy replied 4031 days ago

Wie sal jy like om in jou lewe te he idadewitt

Dis maklike antwoord: N vrou wat my sal lief he, N vrou wat dankbaar sal wees as ek iets onverwags doen vir ha. N vrou wat na my genoeg sal vertrou om met my te prt as iets pla (sodat ons dit as 1 kan uitsort) N vrou wat altyd daar is om mee te prt as my hart swaar is. N vrou wat glo in haar man soos di man in ha wil glo. Samewerking in n verhouding is n mut. N vrou wat ni altyd ha eie afleiding maak as sy iets sien of hoor ni,maar wat sal prt daar oor voor sy judge.

nice.guy replied 4034 days ago

Wa le jou hart
Wa le jou voetspore

Eerstens my hart le ni,hy hang in my borskas Tweedens my voetspore le iewers moet net ni vra waar ni,ek was te veel pleke om presies te kan se.

nice.guy replied 4034 days ago

Best advice you received about relationships?

Always to ne strong in all asspects, to fight for what's right and to always believe in you partner/spouse. Well I did and it all ****ed up in my face and I lost it all

nice.guy replied 4034 days ago

Sien vanoggend my ex het ons pics saam of van my op fb delete

Hoe meen jy jou ex. En wat het dit nou met my uit te waai. As ek geweet het wie jy kon ek jou raad gee dalk

nice.guy replied 4037 days ago

Huh

Hkm se jy huh? Hier kan jy my enige iets se of vra anonymous

nice.guy replied 4037 days ago

Wat sal jy se oor als wat gebeur het en nou gebeur

Wat kan of mut ek se. Wtf as mense leuns wil glo go ahead

nice.guy replied 4037 days ago

Dankie dat jy altyd daar is vir my! En altyd 'n goeie vriend is om na toe te gaan!

Dis n plesier om darm iemand se vriend te wees en tevrede te stel

nice.guy replied 4038 days ago

Wat sal jy se oor die lewe?

Vra geen vra en hoor geen leuns

nice.guy replied 4038 days ago
VIEW MORE