profile img

Rachelle Fourie

Rachelle05

Ask me anything you like anonymously

39 Replies

Wi is jw beste seuns buddy in ons klas??

Ek het 3.. Lourie!! Alwyn.. En Andr3s!!!

Rachelle05 replied 4185 days ago

Jys beautifull..

Awwwww!!* bje bje danki!! Ping my asb!!

Rachelle05 replied 4185 days ago

Dagse laat ek ok ma iets hier kom skryf vir eens !! J is n bja kwl budy haha (appels) dus kort ma kragtig lol appels appels appels

Awwww halo my appels buddy!!*

Rachelle05 replied 4196 days ago

Kani viju se hu bja ek j wardeer ni jys rrg n awsome kind en eks bja bly God ht jou as my vriendin gemaak jys spesiaal en loyal bly so engel ds my wense viju ..........*mwha

Awwww thanX!!!!! Wardeur juw!!! En God is amazing!!!!!!!

Rachelle05 replied 4200 days ago

Eks mal oor jw ou!!! So los hm asb dans hy myne!!!!!!!! Whoooooo

Ooooo neEe!!!!!! Hy is myne.. Sowy hahahaha!!!!

Rachelle05 replied 4200 days ago

Jys n great mensie Rachelli .. Lief vi jou*

Awww danki bje!!* xoxo

Rachelle05 replied 4213 days ago

Wie is die ou wat jy altyd van sal hou

Mmm.. Dis maklik my ouQ!!!

Rachelle05 replied 4214 days ago

Ek mal oor jou skat jy moet nooit verander ni!! Sal vi altyd jwne wc!!!! :D Sal verewig lief bly vi jw!!!

Wie is j??* en awww danki*

Rachelle05 replied 4228 days ago

Ek mal oor jw wens jy was myne!!!!! Ma sal jw eendag kry :) en jw dan nooit laat gaan ni!!

Wie is j??* ping my asb*

Rachelle05 replied 4228 days ago

Ek sal daai ouwq van jou opeet hys vreken adoreable !!!!!!!!!!!!!!!!!!!<3<3 wonder soms. Hkm hy nie vmy gegan nie ons ken mekaar so goed

Hy is neh!!! (; en ek jamer j kan hom ni kry ni hy is myne!!! Hahahaha!!!!* lol!!*

Rachelle05 replied 4228 days ago

Koochhy Koochhy Koo I love you !

Weird maar..* awwww (:

Rachelle05 replied 4228 days ago

Is jy en jw ou nog saam??

Japzz!!* sal hom nooit losi!!* ons is nog smoor verlief!!*

Rachelle05 replied 4229 days ago

KETOEKELS ..* j is ouliik nhe !!* hehe BLEH :)

Hahahaha!!!* awwwww dankie!!!!!! Bleh!!*

Rachelle05 replied 4229 days ago

J ouliik !! .. Goeie mensii* :)

Awwww wie is j??* en bje bje danki!!*

Rachelle05 replied 4229 days ago

Ek wil graag he jy moet hierdi vraagi antwoord my moerkoekie !! :P hoekom het jy nie alankal daai lozer vriendin (((Marionell))) alankal uit geskakel in jou lewe nie want kyk. Syt luise Liewe Jesus het vir jou n Moerkoekie op jou pad gesit soos ekka :D

Halo!!!* hahahaha!!! Wnt marionel is spesiaal!!!!* hahaha!!!* maar j ook!!! Liefies juw vriendin!!*

Rachelle05 replied 4229 days ago
VIEW MORE