profile img

Robyn Steyn

Robyn07

Ask me anything you like anonymously

129 Replies

Eke weni meeer wat aangaan tussen ons nie

Askies ...

Robyn07 replied 4159 days ago

Almal wat vir Robyn so sleg se is julle te bang om dit in haar gesig vi haar te se ? Julle is ongeskikte mense! •Robyn my mai'kii jy is Awesome hoor*.. Lief veju Lotz!• ×××

:) lyk my nie hulle wil iets in my gesig vir my se ni ... O we'll .... !!!:)... *maar bje bje dankie maikii..... Lief veju ook .... Bje bje ... *xxx•

Robyn07 replied 4159 days ago

Joh sommer by Arlene ??
Tog is j te besig om by my te kom kuier ??
Pasop net dat jy nie nog meer soos sy word ni hoor !!! :)

Jy is nie eers naastenby snaaks nii ek IS NIE by arlene ni !! Flippit man !!!! Dit is Christopher Kemp se sussie !!!! Kry ju feite reg !!!!

Robyn07 replied 4159 days ago

Dink j rerig hy hou van ju ?

Hoor hier ... Wi is jy !!! Jiggg ek en •K• Sou mos nie saam gewees het as ons nie van mekaar gehou het niii !!!!!

Robyn07 replied 4164 days ago

Karlo verdien beter as jy ... Jy is nie eers mooi ni :|

Sjoe dankie hoor :(

Robyn07 replied 4164 days ago

Hoekom hou jy nie van my nie ? Ek wil jou he !!!!

Want ek hou net van een oukie en dis Karlo..... :)

Robyn07 replied 4164 days ago

Is jy gelukkig saam karlo?

Meer as gelu•k•kig dankie .. :) geniet elke oomli•k• Saam hom

Robyn07 replied 4164 days ago

HeY jy ds bad om SwO Verby ju te looP En Ni eerS helLoo Te se niE ..

Hello.... Uhmmm jammer :| wi is j jng ...

Robyn07 replied 4165 days ago

Elke dag saam met jou raak net mee*r* en mee*r* pe*r*fe*k*.....xOxOxO

El•k•e oomlik saam met jou is pe•r•fe•k•...sooos vrydag......xoxo

Robyn07 replied 4166 days ago

Eks lief vir jou my maatjie !!!!
Hoop regtig ons sal eendag kan gaan bootry !!!!

Lief jou maaiqtjie !!! Xx ja man ons sal plan maak :)

Robyn07 replied 4175 days ago

....From the moment I saw you...I knew whe were ment to be....bekkie...xOxoX mwa...••7. •K•

...Ek het jou lief ou ermelo(wink wink)... We'l you had me at hello...peanut xxOxo mwahh !••7

Robyn07 replied 4176 days ago

Ai jys vimy soos die awesomeste mensie ooit ma hehehe ai jy vegeet vamy hehe os praat nooit eers mee nie

Ai ai ek is jammer ... Maar wi is j jngi??

Robyn07 replied 4177 days ago

Hey budy!!*.... Onthu net om di vra te vra sodat j di vra kan vra.....!!!* vra oor di philosofi!!! Haha!!** .... Bye

Hey buddy* as ek mag VRA .. Hkm moet ek die vrae vra as ek kla gevra het wat om t vra .. Sal ju maar vrae oor di philosofi vra *.. Haha bye j*

Robyn07 replied 4177 days ago

Hou j van chenel?

Ja .. Kan jy net ophou om sulke vrae te vra????? Ek sal mos ni vriendinne wees met iemand as ek ni van hom of haar hou nie :)

Robyn07 replied 4178 days ago

Oo okay soo j sal haar nie beskou as n goeie vriendin nie ??

Ek sal .... Hkm vra j sulke vra .. Wat wat wat ...... ?

Robyn07 replied 4178 days ago
VIEW MORE