35
Replies
Do you like someone?
Nope
Matriekafskeid Date ??
Charlize
My schattebout, $exy oupa boer?
Liefde vir jou in oorvloed♥ Didi_diandra_
Awww baie dankie ek is baie lief vir jou ook ❤?skatlam
Jy en Marissa??
ons isi eers vriende nie..
Can we be friends??❤
Yess we can ..dm me?❤
Van wii hou jyy
Daar nog niemand
Ahmmm kan ek ju nr kryy asb ❤️
Uhhm sure mesaage my dan net oor insta asb ek sal dit vir jou gee
Hoekom
Want dinge werk sovêr nie uit nie
Gaan jy en zanulé dinge verder vat
Ek glo nie meer so nie
Gaan jy en zanulé dinge verder vat
Ek glo nie meer so nir
Wat gaan jy doen volgende jaar met Zanule?
Wat bedoel jy wat gaan ek doen
Ekt i groooot crush op jou ?
Dis hartseer jyt iemand op die oog
Ek dink ons sou cute wees ❤❤
Sorry wie is die asb pm my
Hoe het julle onmoet?
Pm my
Maar beplan jy iets met haar?
Sovêr wil ons graag net meer tyd saam spandeer, ons wil nie dinge rush nie jy weet
Is jy en Zanule saam
Nee ons is nog nie
Dink j nie sys te jonk vir ju ni??
Daar is regtig nie so groot ouderdom verskil nie.Maar wie sê ons gaan enige iets wees maar ja sal maar sien
Hou j van Zanulé?
Ek dink sy is baie oulike meisie en dit kan ek nogi sê nie net tyd sal leer
Jys n poephol ?
Ek weet nie kan mense vriende wees met jou nie
Okey en wies jy
Hoe voel jy daaroor dat Charlize nie dieselfde voel oor jou soos jy oor haar nie?
Wie het gesê ek hou van haar ??
En steeds ons vriendskap is sterker as enige iets en sal dit nooit wil verruil vir iets anders nie?❤
Wat het gebeur tussen jou en jou vorige meisie
No comment-
ReinardtQii jy sal dit vir my stuur en ek weet jy sal??
Ahggg okey fine???
in wie stel jy dan belang
dm my dab chat ons daaroor???
Is jy en Charlize iets ?
Hou jy van haar
Nee net my beste vriendin?
Mooiste meisie in die skool?
My beste vriendin
Het jy al i matriekafskeid date?
Amper
Stel j belang in iemand
Mabyy?
wie is jou beste vriendin
Charlize
I loveee you 2 my loseerrr ❤❤?
ek is lief vir jou , ek ek sal altyd wees , maak nie saak wat nie ❤❤
maar ons is nie meer dieselfde nie ?
ek mis jou ?
Sorry wie is die?
DM my sal antwoord
What are you afraid of ?
Snakes??
Dream Job ?
Project manager in engineering
What’s One Thing You Really Wanna Learn How to Do?
Surfing
VIEW MORE