136
Replies
Brag about yourself. What are you really good at doing?
Eating?
Who yo best friends
Anniska is my ultimate fave.
My 3 bestes is michelle marisel en aimee.
Gaanse is altyd in my hart wat Ané leoné en danelle is.
Ané maak die beste koffie so sys altyd n keeper.
Ekt nie rerig best frends. Net mense wat super baie vir my beteken❤
Jys onmenslik mooi ??
Aww dankie xx
Who's your fav couz from Cape Town ??
Miss lawrence???
los vir jc uit okay?
??? pathetic brah
René, jy is so ongelooflik mooi ? elke keer as ek net 'n foto van jou sien smile ek soos 'n retard. Ja, ek klink seker soos een wat so aangaan maar wow, regtig, jy is 'n onbeskryflike oulike meisie. Moet nooit verander ❤ wees net myne !
En jy is?
What's something you fell in love with instantly?
Sushi
Jy sé jc het mooi gelyk
Alle ouens lyk mooi in n suit
What makes you uncomfortable?
Creepy guys
sal jy en Jc weer saamkom?
Nee
het jy nog gevoelens vir jc want dit lyk so.
Nee, wat doen ek om dit so te laat "lyk"
How much money do you need right now and why ?
ALOT
so jy en Jc? is julle weer saam of wat gaan daaraan??
Niks gaan aan
What do you never trust?
False people
10 beste ouens en 10 beste meisie pelle
Anniska
Ane
Michelle
Aimee
Marisel
Carli
Araminta
Reinette
Danelle
Nicole
Troon
Wian
Reitz
Du preez
Jc
Tino
Johnny
Chris
Kani nou aan nog dink
5 best friends
Anniska
Ane
Michelle
Troon
Aimee
What makes you genuinely happy?
Fooood
Jy is sooooooo hot
Haaa thenks ?
What do you never plan on doing?
Going back on the oranje river trip
When were you the most happy and why?
Many moons ago
Why are you single?
So many reasons?
Sal j en jc we saamkm?
Twyfel
What is in your pocket right now?
Nothinggg
What is a waste of money to you?
Paying school funds
What percentage is your phone's battery on right now?
70%
If you could be on the cover of any magazine , which would you choose ?
Vogue
What little thing pisses you off greatly?
Annoying people
Which country are you from and which country would you like to visit ?
From south africa. Id like to visit holland
Which word have you started using a lot lately ?
Mos
Here's a scenario. You and a rapist are on a tall platform over a bottomless pit. You knock them off but they grab the edge and hold on. You stand above them, looking down at them hanging off the edge for dear life.
In detail, what do you do? No weapons
Probably kick them in the pit
What is your New Year's resolution?
To be a better person
What's a big turnoff on the first date?
When a guy talks about himself the whole time
Jc is n verkeerde invloet
Hy en adriaan verstaan mekaar en adriaan sal weet wat reg en verkeerd is.
Hoekom is jc jouuuuu broer se mentor.
Hy en adriaan het nog altyd goed oor die weg gekom en adriaan kyk op na hom.
What do you think about the most ?
Food beautiful food?
Ken jy n natasha styger en hoe is sy
Ja ek ken haar maar ek weet tot wat sy instaat is en dis hkm ek nie veel dink nie
You and Deon
Nee djy. Ekt hom maande laas gesien
What's pissing you off right now ?
2 gesig mense en ou koeie
Persoon wie jou die beste afhak sessie verskaf het sover?
I don't kiss and tell
What are you good at ?
1.Eet
2.Eet
3.Eet
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
Leo di caprio in titanic sodat hy nie doodvries nie???
What are you sick and tired of?
EXAMS
What are you looking forward to in 2017?
Matriek matriek matriekafskeid.
Maar jy stem saam dat hy kak lelik is neh!
Nee
Jc is kak mooi! Wens ekt hom gehad.. , jy was letterlik so lucky -_-
Okay?
Wetiii hkm j mt hom uitgegan nie tho want hy is mal lelik en n kak mens....
Hy is nie n kak mens nie ?
Jc erasmus is n fok op en kak lelik why het jy met hom uit gegaan
Dit gaan nie oor die persoon se buitekant nie. Daar is verskeie einskappe van hom wat wonderlik was vir my. Hy mag dalk n fokkop wees in jou oe maar mense tree vir redes op en voor jy nie self in hulle skoene gestaan het nie is dit nie reg om na hulle as n "fok op" te verwys nie.
Wie het jy laaste gesoen en hoe was dit?
Dink dit was Wernher bock? Kani nou onthou nie. Was heel aangenaam?
Your worst enemy?
Ekt nie soos n spesifieke iemand wat ek nie kan verdra. Maar ek ken n paar btchaas
Ek hou van jou. Gaan op n date saam met my asseblief? xx
As ek geweet het wie jy is dan kon ons iets reel??
How was the year 2016 for you , so far ?
Egh
What's the dumbest rumour you've ever heard about yourself?
That i was drunk at a kuier and there wasn't even alcohol
What's an instant turn off for you?
When they think they are better than you
Belowe jys my lewe
Btw. My CC het gehak. Ek hoef toe nie oor begin het nie??
You have unlimited money. What's the first thing you do?
Go shopping
En as hy reeerrigg n speelding was wat het jy dan by hom gesoek? Jc is lewe gaweg jy jealousy makes you nasty. Just because he left you doesn't mean you should be a btch about it
Ekt niks by hom gesoek nie , want hy was perfek van die eerste oomblik wat ek hom ontmoet het. Jys reg hy is lewe, maar mense moet verstaan dat dit nou verby is. Dit help nie om heeltyd ou wonde te gaan oopkrap nie. Hyt vir my gese dat wanneer ons uit is , ons niks meer met mekaar te doen gaan he nie. So ek aanvaar dit so. Hou op om soos n teef teenoor my op te tree as ek nie die besluite geneem het nie want dis wanneer ek de moer in raak. En as jy rerig so graag oor die verlede wil praat(wie ookal jy is) DM my. ??
Nou los JC hyt niks aan jou gedoen nie moenie sy naam gat maak nie hy doenie dit aan jou nie. Bou n brug en kom oor hom. Soos jy se, DIS AL MEER AS N JAAR TERUG
Chom. Eks lankal oor die. Gaan qooh hom n bietjie en vra vir hom vra. Jys reg dit is meer as n jaar terug so hkm in die hele vokken sameleweing sal JY nog aankarring hieroor. Ek maak fokkol sy naam gat. As mense soos jy en ander ophou vrae , vra sal dit nie nodig wees vir "naam gat maak" antwoorde nie.
Why is almal gepla met jou en Jc? Kan hulle nie verstaan dat jy jou speelgoed vir die minder bevoregdes gegee het nie.. Nou hou hulle aan. Kry gou n lewe toe ?
Dankie. Iemand verstaan??❤x
Waas jou breinkrag gister het jy geweet watse skool hy is en vandag weet jy nie wie dit is nie?
As jy in my posisie was sou jy verstaan dat dit belaglik is dat mense nog karring oor goed wat meer as n jaar terug gebeur het. Ons is verby. Daar is nie meer n rene en jc nie. So hou op met belaglike vra en gaan aan met jou insecure en duidelik baie vervelige lewe as om agter jou foom skerm weg te kruip en te dink jy gaan n reaksie uit my kry. En net so btw. As jy my antwoorde ken why bother om even die vrae te vra. Waar de vok is jou breinkrag dan?x
Is jc erasmus vir jou mooi, of is hy nou lelik?
Wies jc erasmus?
Hoekom het goed tussen jy en JC nie uitgewerk nie?
Vra vir Mia Bailey?
How did you meet your best friend ?
Ons ken mekaar van laerskool af maar het eers geclick op hoërskool
Jc erasmus ?
Graad 11 en in PRG.
As die wereld vandag eindig en jy kan net een mens red, wie sou dit wees?
My hond❤
Ek dink jys my baas ..
Hoe bedoel jy?
Hoe is lewe
Lewe is rustig
What was the best decision of your life?
To not go to eerste span proewe today because it was fcking hot?
PULAAANSIE❤❤❤
Ongelukkig nie. Ekt drama prakties?. Wish i could. Mis jou gesig❤
What will your child's name be ?
Nina, Mila, Amelia, jacques, tiaan, marco. Kani rerig besluit daars baie
Monique sê jol ?
Eksamen.
Hey my freak!!!!! ??
Commmmmen??
Wat moet n ou doen om jou te laat smile?*
Hê my lief en respekteer my.
What are you looking most forward to in 2017?
Being in matric??
Pen-Pineapple-Apple-Pen ???
Yesss??
Hoe was vanaand? Ps, ek nog dronk?
Wies jy? Was djas ??
What have you never truly gotten over?
A few things actually
Wiskunde môre ? Ugh
Ugh, euuuw. Kan mens dit eet.
Jys mooi en eks lief vir jou.
En jy is?
What would you do if you only had 24 hours left to live?
To much to mention
Wie injou skool moet saamkom verhouding wise maar is te vol kak
Ek en die snoepie. Maar hys te besig vir my
Jys 'n tert
Maar jys 'n melktert
Want jys lekker ??
??? dankie
Wat beteken afhak?
Wat dink jy beteken dit?
What does your name mean ?
Reborn
Gaan jy na vrydag se open house?
Dalk
Groenewald mis jou meer?❤
Sal jy met 'n meisie afhak?
Nee. Net as ek moet vir toneel of drama.
Bad jy en ane gereeld saam?
Ons is close, maar is nog nie op daai level nie.
Is jy les?
Verander die vokaal na n "U". Ja eks lus vir Dominos??
As jy een ding van jou lewe kon verander, wat sou dit wees?
Ek sou party mense nie in my lewe ingelaat het nie.
5 matrieks wat jy love?
5 matrieks wat jy nie love nie?
Te veel om van te kies ❤
Coolste gr12, wat spiesgooi doen ? ???
Definitief Chanté?. Gaan haar mis?
Ek jou by die kuier gesien. Te skaam om te kom praat. Jys beeldskoon. Kom meer kuiers toe. Lyk of jy kan jol.
Haaa jy klink cute. Dankie. Message waar die vlg een is dans ek daar?
Jy is gin oor jc nie.
Wel fok. As jy weet hkm vra jy?? ek weet vir wie en wat ek voel en sy naam is nie jc nie.
Jys nogals cool ?
Dankiee?x
VIEW MORE