RenierLudwig
RenierLudwig
200
Replies
H̶̶єẏ! Renier d̶̩iƨ̣̇ Natasha,di regte een
k wti wi dai msgs gstur h̶̨e̶̶ti! єk tiki ers so ni! ✗ bja jme as j uitvind wies di freak asb lat wet м̣̣̇̇̇у̲̣̣!
Єk mk altd spasies tsn м̣̣̇̇̇у̲̣ vra! _NaTaShA_
Nee man dis tjappp jng!
RenierQ ...hehe jys altyd oulik hoor ( en ek jok ni )....hehe altyd hier vi ju maki saak wat ni ...ontthou dt ALTYD !!!!* hehe lief vi ju neh
Ai hahaha dankie jy Ook hooor...* sal altyd hier wees vir juw maak nooit saak wanneer of hoe laat nie maat..!!* en eks Lief vir jou ook(baie baie neh)
J en inge?
Jigie...amm dis nie te se as ek saam 'n meisie lees dat eka ietsie met haar an het nie...ons is niks nie!!!
Ai so gehoop jy kom tot ju sinne n ga trug na aneldi toe
Aww oo rrg...amm eka weet nog self nie!!
Haha maar as ek op bbm vra dan gan jy mos nou juis weet wie ek is haha! Endisjuiswatekgeheimwilhou!* ;) _NaTaShA_
Amm oka * wel weet nou
J en Aneldi?
Haha nee nee eka en nimand...eka laik imand anders
Jyt gese jy hou van imand anders.... Mag ek vra wie? Of se net asb watter graad sy is??.... Ekwilnetregtigbaiegraagweet ;)
Vra my op bbm..* ; )
Jy verdien sovel bter as wat sy an jou gedun het! Sy kon teminste gewag ht voor sy vi imand andrs gan.. Ek stem sam daai myci wat se dis 100 denny se loss! *Jy*is*amazing* muni dat enige imand jo anders vertel nie!!*
Hahaha nee man jngi....sy verdien soveel beter as wat eka aan haar gedoen het!!* ai en dt was nie net haar loss nie..* en dankie
Nee jng.. Dis nie jou los nie!!! Ek bedoel sy en jy was soos 2 ure uit en toe vat sy vir estavan.. Jong jy verdien soveel beter as soo snot kop st6 dogtertjie!!
Haha asb tog dit was my los ook...en dis nou als die verlede so hou nou net op asb togi..en syt oook beter verdien en dis hkm sy en estevan bymekaar uitgekom het...hulle is lief vir mekaar en is nou gelukag..en eks bly vir hulle...!!
Wie okal die meisie was wat die vorige boodskap gestuur het? Jys goedkoop! ♣Be the flame not the moth♣
Haha nee man sy was nie...!! Dit was seka net een van my pella wat mal was!! ;)
Vrtel ns mea vn di mysi?
Haha ai vra my eeder op bbm* ;)
Jys n lekker ou... En eks n lekker girl...!* mwah dink ons hoort saam* ;)
Haha weird ..wie ookal jy is nee ons doenie...!!! LOL
Bly so oulik ;) xox
Haha dnki jy ook * xx
Haar los 100%! Wat het tussen julla ooit gebeur?
Nee man myne ook...ag ons het net nie gewerk nie...toe los eka haar maar...ekt van imand anders begin hou
Wat het geber?!
Niks ergs nie
Ja neh....toe gebeur wat almal jou teen gewaarsku het! Maar so
Leer mens maar in die lewe! Darem is dit haar loss!
Ja wat ...die lewe gooi ons maar met klippe!! Maar mens moet maar opstaan en angan so dis oka!! Haha nee wat eks seka dit was my loss!!
Mal oa juw ..*
Ek oor jou ook....*
Ek het nie jou op my bbm nie (:
Ai as jy rerag gedoen het sou jy my daar op gehaad ht..!!*
Jys VREK HOT...hoop ou Denny weet dit!
LOVE u always, LOVE u now, LOVE u still xxx
Hahaha nee maar dankie..!! Eks seker eka love jou ook hoor xx ;)
Ek het nie bbm nie , so ek kani vijo se nie ..
Ai nou wa kry jy dan my qoohme goed??
Jy kan nie se jy hou van die mens as jy nie weet wie dt *Ì©s nie ?
Ai jah eka kom agter jy is nie wie eka gedink hey jy is nie..* se my maar eeder op bbm wies jy toe?
Moenie my lat hoop kry as daar niks gan gebeur nie ..
Ai eka gee nooit mense vals hoop nie..!!
Ek.hou.van.jou.okay :( x
En eka hou van jou ook rerag baie..!! xx
...as j ni iets guds kan se nie bl eerder stil !* en jule almal kyk viby die punt !*hule mak meka mos gelukag ,maak di res rerag saak* ai ai peanut ....tel ju koppie op en wet net x altyd hier vi ju al ht ek ju ni eers mer op bbm ni
Ai dankiEeee Peanut!! :P....ai en eks ook altyd hier vir juw maak nie saak wat nie....!!!! *
Jys sooooo baie oulik !!*
Ek hoop denny weet wat sy (soortvan het)
Want ek hoor nie baie goeie goed van ha nie ,
Hoop nie jy kry seer nie , en hoop jou ogies gan oop .. (:
Dankie...* amm haha oka
Jitte mensies rak biq rustig* leerken eers vi denn voor jule har judge* sys rerag 'n mal oulike en slim meisie en jul net jaloers*ek ken ha baie gud en ek meen sys een vam bester materQ's* pfffft sys my buurman*...
Ai jaa eka stem saam jong...* ;)
Kyer denny en Armand ni????
Ek weet rergtag nie...
Sy verdien nie n ou sooos jy nie. Jy is baie beter as wat sy ooit sal wees. Mooi gesiggie is al wat sy is.
Eks rrg jame as dit is hoe jy oor haar voel!! Maar eka laik haar rrg so kom nou oor juw self en gan se haar eeder in haar gesig sleg asb tog
Renier, wees versigtig. Daai meisie is nie die engeltjie wat jy dink sy is nie. Sy en Armand het iets aan. Mens kan mos sien in koshys tyd.
Amm oka.!! Danki man...!
Renier my opinie is jy verloor jou hart heeltemal te vinnig op hierdie "vroeg ryp vroeg vrot" dogtertjies watse hormone hulle te veel pla. Glo my ek weet waarvan ek praat. Skool is vir leer en sport geniet NIE om beurte te maak met ORIGE dogtertjies nie.
Oka ...amm dit het eintlik niks met juw te doen nie...so asb hou nou op vmy slegte goed van haar te se...
Ok I admit. I'm sorta Jealous of you and denny.
Amm oka hkm die engels?? Ai en moenie jaloers wees nie,wnt da niks om oor jaloers te wees ni...en eks jame eka hou rrg bja van denny* :)
Dude ek wil nou nie sleg praat of skinder of iets nie maar denny is trouble.. Bly eerder weg as j ni bereid is om ALLES te waag nie... Van: iemand wat omge
Ai dankie dat ju omge maar eka vetrou haar en alles dankie...en ek is bereid om alles te waag!!*
Wies jou nuwe liefde?
Hehe ek en Den-dené (Denny) kyer nog!!!*
Hey.. Renier moenie jou steur aan wat di mense se as hulle se jyt n ego nie.
Want as mens biQ dieper kyk sal mens sien jyt n hart van goud!!!!!!
Hahaha aww ai danki baie as jy darm so dink..* en dat daar darm imand is!!*
Mal oa jou *"̮ ...♥
Mal oa jou ook* hoop jy is wie eka dink jy is* ;)
RaAi wiE iS ek??
Ek het nie 'n idee nie!!
Joh !!* ma jys HOT... Sal darva hou as ek juw as m stukkie vleis gehad ht YUMMY* :)..... Hoop ek kr dai gEleentheiD eendaG.....
Hahaha nee maar dnki!!! Pfff dalk eeeeeeendag!
Hooor jy vry nou deesdae lekker na die kleinkies!! Kleuter peuter!!!
Ag ja wat dis beter as om met julle te vry wat dink julle is groot!! Blerrie lozer dit het niks met juw uit te waai nie!!
Wens jy kon net weet hoe ek voel!!
Ai eka wens net ek kon weet wie jy is!!
* bestie - lekker eksamen... J wat skaArs hier gaaAan wees..! Lief vi ju (ek hOooop mar j weet wi dit is, anders sal dit bja stupid klink) gan ju mis - Reneus *
Hahaha jaja ou Pocehantus...lief vir juw ook my bestie!!*
Hey RenierQ!!
Hehe hoop jyt n awesome dagiQ vol van Jesus se liefde!!
DanQ viju vriendskap.. Oja en hou op Aneldi pes in fw en arina in afr hahaha lmga! :P
Lafies (di een wat hierdi boodskap amper aan amal str haha)
Hahaha ai jaja danki jng
Heiii! Van debbie
Ai ai * hey
Hori nhe as j dnk Renier het 'n ego...moet jy juw kop laat lees!!! Wate he'll,, dnk rerg da is 'n skroef los iewers!!*
Ai jngi ai lozit nou manet asb julle amal en dink maar wat julle wil..*
Renier! Dis v die jaloerse mense op ju tjma! Oky ne luister gou moi v my! As jy n problem met Renier ht, moenie ju probleem sne maak ni! Ek mgi an meisies slani! So weet jy wat, gan vinger juslf mt dai gftige mond v ju en hou jou fokken bek!
Haha dankie tjoma maar dit wasi heeltemal nodag nie..dis biekie erg gese...
Hay hay* ju oulike 2faced materQ hehe dnq vi di goeie vriend wat j vimy is hoor ek waarderit rerag baie n sal altyyd da wec vi ju , ju lozer* hoop j wet wi ek is*
Heyy* my uithaal 2faced lozer materQ..hehe ai dnq vir ju..* sal ook altyd daar wees vir ju al wil jy nie he eka moet nie..* jaja
Renier het als behalwe n ego!!! Ma hy mag darm n goeie selfbeeld heh! Weti wat sien j ni in hom ni*
Ai ai...!! En eka magi jng...!! Hahaha ai ma dnki
Hehe hkm ga j ni vi Arina ni ???? Dink rrerag jule cute sam !!! Jule al2 is so oulik!*
Ammm want sys my vriendin..ons te goeie vriende ma danki..
Jy sou soveel hoter gewees het as jy nie sulke groot EGO gehaad het nie en so bja van ju self gedink het nie...weet nie wat sien amal in jou nie!!
Ai oka..ek is jame as jy dink ekt 'n EGO ...eka probeur om nie windgat te wees nie..en amal?? Nee wat hulle sien nie iets in my nie...en ag wat eks ook nie hot nie..asb hou net op sulke goed vmy se..!!
Sal langs jou le tot die stad stil raak en net lyster hoe jy asem haal!
Hehe oka...!!* eks seka sou langs ju ook wou le!!! Hahaha
Tjoma., hu jy van arina*?? Want ek dink jul rrg sjap saam sal wees!
Haha tjoma nee nee glad nie(net as 'n vriend niks meer nie)..* ons net goeie vriende en dis al...!! Danki as jy so dink..maar glo ni ons sal nie..!!
I knooooow ima freak whahaha!!!!
But seriously. There really is a tiny monster. (O_o)
Hahaha oka.....
Wie van die seuns het nog nie dates nie?
Amm isi seka nie jame jng...
What the...?! There's somethin freaky on yur qoohme Renier!! Its like every time u ask a Q...
..A monster!!! But tiny, who eats all the words ...
..I'm afraid!! I see it!! And then when ..
.. Its following me!!! Renier ?! Heeeelllp!!!!! (O_O)
Hahahaha okay eka verstaan glad nie maar oka*haha..eks seka jys 'n freak...!! ;)
Wens jy wil HPP 2 km my HHSM ;-)*
Wens hulle wou my stuuur!! My HPPM* :(
Dalk is dit n teken!
Haha probeur jy se eks gay? Hahahaha
Ek dog net meisies se pffff !!
Ja net meisies se pfff en eka..* ;)
Liefie, saam wie gan j bal toe?
Liefie nogal...?? Sam ArinaQ
Jinne maar iemand het baie aanhangers...geniet jou aand!!!*
Hahaha pfff nee als behalwe*
se*y lyfi!!
Hahahaha pfff nee wat*
Top tien mooi meisies van ale skole
Ammm oka...sjoe sal graade maar se want die is moeilik...!! Gr 8 - Dennie,Lame',niela..Ashley... Gr9- chane,sasha. Gr10 - Jaclyn,Estee,Rojanka,Stefany,Inge,Karla,Arina en Roelien. Gr11-Melissa,annemi,mindy,santie en amm weti maar daar nog... Gr12- Miesie,izeldi,Catelyn
Dink nie ek is jou tipe meisie nie, want ek probeer rerig!
Ai as jy my se wie jy is op bbm dan sal eka ju se..dalk probeer jy nie hard genoeg nie..!!
Ju 2faced lozer hehe :P
Haha jaja se die grootste 2gaced lozer vir die kleinQ..* :P
Hehe glo nie jy wil weet wie ek nie ... Hoekom sal jy net se dis kwl
Ai ping my dan maar net.... Want weti wie jy isi*
Wat sal jy doen as ek vir jou se ek val vir jou????
Amm eka sal se dis kwl en graag wil weet wie jy is..*
Met wi gan j bal 2?
Weet nogi* eka sal mar sien wie bly oor eks nie rerag gepla nie...en dalk gan eka nie eers nie*
Maki sak of dit skrikeljar isi!! Ouens moet wakkerskrik ordentlike mycies lopi agtr ouens ani!! Halo?! Di bal is om di draai en ek wed juwww skaars 5 ouens in gr 10 het dates!!!!
Hahaha eka weeet...* en weti eers asof eka bal toe wil gani jng!!!*
Maar j sl nooit vi imd soos ek gani.... :(
Natuurlik sal eka man*
Maar jys nie rrg gelukkig nie neh..
Nee eka is dankie
Suk ju!! :( :( :(
As jy rerag ht sou jy my se wi jy is*
Wat is die belangrikste goed vi ju inni lewe... ?
Amm seka maar om te lewe en gelukag te wees...
Mense wat te gud is om m honde op te pas pfffff!!! ;)
Hahaha ag watookal....!!! Ou non jy wensss* :)
Oulik??
Jaa laik weird mense *
Uhm kom jy dit nou eers agter??! ek weet eks weird en eks trots daarop!! Normale mense maak my bang whahaha!!!
Amm oka...!!* dis oulik
Sommer :P
Oka..jys weird...!!hahaha
Het j n inge iets an
Neee ...!!
Oh wag j di renier wi k ni laik ni!
Oka goed so!!
Wte skwl j
Hans strydom nj?
Stuff soos om uit te kom en te se dis ek!
Ai hkm?
As ek se watse klas gaan jy te maklik weet!!
Ooo oka dan as ju pla fine
Psssh maar jys n ou.. Eks n skamerige meisie okay? We'll in sekere opsigte is ek skaam.. Soos met stuff soos die!
Watse stuf?? Hkm jy skaam?
Uhm.. Leidraad... Eks in jou graad!! En eks baie vriendelik ;)
Watse klas?
Imagen jy prat uit di bloute uit met n meisie wat j nou al vi 3 jaar ken maar nie rrg kwai vriende isi.. Sou jy ni ok skaam gwec heti?!
Neee ek sou nie skaaam gewees hti....!!*
Uhm.. Al wat ek gan se is moeni jou steur an wat al di ander mense se ni.. Bly so nederig soos j is.. Ai uhm.. As jy nogsteeds wonder wie ek is.. Uhm kyk net mooi om jou by di skool miskien sien jy my !
Danki sal probeur!! Hoe moet eka weet wies jy eka sien bja kinders byi skool....en eks om bja mense
Eks te skaam!!!! Eks jammer..
Oka dan...dis dom maar oka!!!
Maar ... Neee eks te skaam!!
Age nee man...!!!
Jammer weet dit klink nou asof ek agter qoohme wegkruip maar ja...
Nee man se my nt dt sali okword weci
Ek gani jou op bbm vra nie want ek weet ek ej isi so close nie... En jy gaan dink dis awkward. Eks biQ skaam so liewer nie hehe weet manet dis iemand wat n goeie vriendin sal wec..!!
Ai asb ping my net sal graag mt ju dao wil praat!!
Hehe jy besef dis dieselle persoon wat di afgelope 4 vrae gevra het neh.. *
Hehe eka dink ma so ja
Wanneer laas was jy gelukkig? Soos werklik gelukkig??!
Hkm?? Vra my eeder op bbm toe *
Wat soek jy in n meisie?
'n nice persoonlikheid,en sy moenie voorgee wat sy nie is nie...!!* en darm so bieqi mooi
En jy? Het jy aanbeweeg??
Eka dink so soms en soms dnk eka nie so nie...
Eks een va ha vriendinne en ek wet syt nogi aanbeweeg ni...j wet dit ook
Ai jng jaaa maaar kan niks daaran doeni
Hkm glo jy heeltyd vas daran dat sy aanbeweeg ht
Want eka weet sy het !!!
Jy en aneldie het gepas
Dankie as jy so dink..maar dis nou verby ...en syt aanbeweeg..
Haha j van ha gehou?? Jul pas gladie saam!!
Jaaa....maar dit was lank trug....ai wat maak dit saak of ons saam gepas ht of nie??
Was jy en mart marie saam?! (Bbm shocked face)
Jaaa...hkm shocked?
Jy bry niks behalwe n beesvel of bokvel. as*eblief want ek sal hartaanval kry. En bry met naalde soos jou ouma asb!!! En jy is nie hot nie. Jy is klein en moet leer en standard 8 deurkom. Pasop vir jou ek is dubbel jou ouderdom en trek jou oor my skoot.
Haha oka..!!* weird ma oka
Jy is n wenner
Ammm danki*
VIEW MORE