Visit this profile later to see if your question was answered.
aiya
Thanks ?
beteken baie
If he talks about himself the whole time.?
Wens ekt geweet hoe om hierdie lyrics reg te verstaan. Dis baie special though.? sou graag wou weet hoekom jy so voel.
net een mens wat so praat.?
mense wat nie vriendskappe kan behou nie.??
moeilik om te weet wie my lewe so vir my vooruit beplan. love you carabear. ?❤️
irritating people.
Mis jou ook baby.❤️
channing tatum. ?
lyk my jyt nie rerig ander vriende om dit vir jou te doen nie ??
gatvol.
As ek geweet het wat jy vra sou ek kon antw.?
Nico v Zyl, maar hy leer of baie hard of hy speel golf.?
Estiaan King, maar hy ditch mens vir Dekke.
Jack Parow.
Ai wonner ek ook.?
niks.
eksamen.?
Aweee. ?? jy verstaan my.
Ek het al vergeet.??
Ek is seker jy is ja.?
ryk te word
Vrydae tot Sondae.
Die lekker tyd.?
En ja jys reg ekt nie tyd vir crap nie. Dis hoekom ek myself verwyder het.
Een van die hoeke van die driehoek.
Ekt my al lankal as een van die hoeke verwyder.?
Guess dis nou maar weer n triangle.?
Cool groepie.?????
my squad ís die coolste.??
Feestig
Ahhh, hierdie is special.❤️
Ego.
As Marianné se ouens ha bra size vra.
As jy my vra hoe ver ek al was. Soos Johannesburg aiya. ???
Miskien dieselle as wat ek gesê het.
Ek en franco is vriende. ✨
Buy Nico a six pack ?
Gereeld genoeg.
En ek praat nie uit die chat nie.?
kans*
Hoekom wil jy dit weet ??
En dis nou maar tussen my en Franna, ? al mense wat moet weet wat tussen ons aangaan is ek en hy.?
Hm , trick question ? sal hom vra en jou laat weet ??
Rustig boy. ?
Niks waarvan jy hoef te weet nie.
Ek hou van franco ja.?? hou jy van franco.
Jammer ou , hetie wifi. Ekstra wisk tannie sn loop vandag
Hys my bestie. My support system en hopelik ek syne.?
Haaaha. As franco die kak kan sien ? lovit.
High school.??
hm, vra hom. ?
maar ek weet neh ?
Awkies dat jy vergeet het om jou naam te hide. ??
gaan dit n verskil maak wat ek sê ?
loving karla en om nie te carg nie.?
Was jy by see en sand ? ?
Want ek het 'n ou wat hotter is as enige van daai ouens ?
En my donner mens gaan see en sand toe om n lifeguard te raak en te besef waartoe jy in staat is nie om met moffies af te hak nie brah.
To be myself.
Hm ? dm my? Dan maak ons planne ??
Eerstens, was jy daar?
Tweedens, ek het iemand waarvan ek rêrig baie hou, en dis hoekom ek OOK gesê het ek wil nie. ?
So word ek nou gebat of bly ek loyal? Awe aiya.
En weet jy wats nog beter, hy word nat gespuit en nie ek nie ??
?? i'll take that as a compliment
Ruben is my slet ja ?
Nice ou, ken nie rêrig nie.
Agh hys 'n lekke mens hy.?
Ah dankie Vodacom ? wag vir my 3m
Ahhh baie dankie ? wens ekt geweet vir wie ek dankie se tho??
Haaaai ek ook ?
Nog nie my ryk man gevind nie.
Hey ✋?
Wil net vir jou sé dat jy het geen idee wat tussen my en Chris gebeur het nie so hou maar jou opinie vir jou self.
Ek het hom eintlik baie seerkry gespaar en het rêrig vir hom omgegee.
Ek hoef myself aan NIEMAND te bewys nie, Chris weet ek gee om vir hom en wat tussen ons aangaan het absoluut niks met jou uit te waai nie.
Kyk hoe judge jy, TIPIES ?
x
I WANT IT ALL!
Gedra jou verwaanD
Ahh maak jy nou my dag! Baie dankie vir die liefde xx
A girl who calls guys fckboys. ?
Vacation with Marianné ?
Neee, hoe moet ek jou onthou as ek nie weet wie jy is nie ? Dm my maar ?
Baie dankie, en ja haters will hate.
Belowe daai persoon het 'n IK van -12.
Hoef my nie 2 keer te vra nie..
Soos die boks tipe?
Nee ek dink nie eks heeltemal 'n boks nie.
Daars so baie, maar sal se:
Marli Steenkamp
Francia Pretorius
Marle Rademan (want sy koop vir my brownies, en bank saam my skeinat) ;)
Uhm jaa
Xander Fritz
Marianne Theron
Jean Carr
netou is daar iets agter die bos..
vriende
het al geantw x
hm, way te veel om te se oor daai man.
ek weet net hyt BAIE guts, want hy werk vir my pa, en dis crazy.
love ons saterdae en sondae bike ry missions, en is so dankbaar dat hy letterlik net oorkant my bly.
hys seker my favourite mens.
lief hom meer as enigiets in die wereld.
Uhm daars nogals baie.
Sal jy my meisie wees.
dis cuteee, sal graag wil weet wie jy is,
love you too i guess x
Definitief nie, see en sand is op ons ;) maar baie dankie vir die kompliment.
So ongelooflik lief vir jou.
Jys beautiful en so dankbaar vir jou ook.
Gaan soek Pokemon's Estiaan.
Dis rerig mos okay.
Eerstens, ek hoop jyt nou mooi en goed gevoel toe jy dit vir my se en tweedens ek gee rerig nie eintlik om wat jy dink nie.
Daars iets moois in almal, ek meen die Here het ons almal gemaak en hy maak nie foute nie.
So dink mooi voor jy so iets vir iemand se.
xx
Hugo Reyneke ? Ken nie so iemand nie.