Visit this profile later to see if your question was answered.
1.Haar naam is kyla nie kayla nie
2.Sy is n bacon bikini model
3.Sys baie snaaks
4.Het baie ingemeen
5.Sys oulik
6.Bietji n grazy kant
7.Gee goeie raad
8.Hou van sweet chilli chicken pizza
Neee ma baie close soos familie?
Dankie hoender??
Nee waar kom jy da an tjom x
Dm my dan se jy my self??
Was deur n wille beer angeval ma die beer is nou dood?
Jokes ek was under construction
Coolis my dude??
Vriende en familie en memories
Mense wat twee gesig is?
Erin O Neal
Lene Zaayman
Mary anne Botha
Ons praat nog ja ma nie so gereeld meer nie
Sy is nou weer gelukkig so dis goed?
Dankie?
Intressante storie moet se
N lekker aartappel ja??
Awhhh die klein niggie?
1.Sys mooi
2.Sy is lank
3.Sys n trotse Van Zyl?
4.Sy luister Afrikaans
5.Een van die beste sokkie partners?
6.Syt n sens van humor
7.Sy was n formula 1 driver
8.Sy hou nie van die reuk van rooi wyn nie
9.Sys n screamer?
10.Veras my as sy n 80s liedtjie kan benoem
11.Sys n Plett Rage agent
12.Syt n sagte hartjie ma is n legit persoon?
Met almal want hulle was baie goeie vriende x
Okay?nie gese jy moet langs my pis ni chom
Skryf ma gerus op ma net baie klein asb?
Jy slat die spyker op die kop
En nee ek moet nog uit vind?
Hhmmm dink ons moet deffs praat pop da in?x
Nickolaas?
Kyk noord en fok voort
Jaaa natuurlik daar by 180 sal nie n probleem wees nie
Rappooorrtt R15 rappoortttt
Stel u dalk belang mnr Du Toit
Nee ongelukkig nie Chessie blue
Vir al na die eerste ene proe hy net na nog en ongelukkig weet dit nie waarom te stop nie
Ps. Chessie blue
Reinette ras
Erin o Neal
Mary anne Botha
Lene Zaayman
Katya Rietoff
Chanelle van Zyl
Charne Vermaak
Marcel geldenhyus?
Monique Oosthuizen
Shani Conradie
Jaaa ou mossel jys okay
Kuier baie lekker saam en mag maar kuier geniet sy chesties blue...one of a kind
Mary-anne Botha
Katya Rietoff
Lené Zaayman
Ek ken nie rerig ander gr 10 dames nie..ken daai 3 die goedste?
1.Ek is lank
2.My ore
3.Ek het krul hare
4.Speel golf
5.Is snaaks
Toe ek 1 was en my ma my gesoen het vimy verjaarsdag
Cooles my dude
Rustig?
Mens vertel nie juw wense nie anders raak dit nie waar nie?
Amper gee net kans chom?
Om dinge oor te doen en reg te maak wat als gebeur het
Jisss daars teveel..maar ek kan an n redelik paar dink
Black label en brannas?
Defffs marcel
Saam besluit
Uhmmm ek ken nie rerig PV dames nie?en die wat ek al gesien ja hule is mooi
Watse meisies in PV is die vraag?
Jis ek weet nou nie so goed van daai een nie..maar ek sal reinette?
Nee maar ons is baie goeie vriende so ja basically familie?