65
Replies
Van watter skool kom jy voor Durbanville?
Hoërskool Hartbeespoort ?
mis jou gurll ?? en weereens jys beautiful (en nee ek lieg nie)
Dankie ?
ek verek my bek
Soos ‘n Kapenaar sal sê.
Suig my tone
Nee dankie, I’m good.
Hello bb girl how u doing lemme halla at ya
hi bb hw u doin u b lookin fine
Jou gunsteling Barbie boek?
The 12 Dancing Princesses is ‘n keeper
Ek wil drink ? maar niemand wil saam nie en blykbaar is dit ‘alkoholies’ om alleen te drink so whatevs
Opt dan maar eerder vir water.
So like. 420 lol ekt nie geweet wat om te se nie
lololol blaze it
Jou jam op die oomblik
Appelkoos, strawberry is ook seker okay.
Skidaddle skidoodle
knowyourmeme
Ek dink ek is swanger
Ek weet, ek’s die pa
Wie is jou gunstelling James Bond
Sean Connery
Kom New Zealand toe ons het water
Kom SA toe, ons het korrupsie
Do u have a crush???
Jimmy Kimmel is vir my mooi
Het jy 'n secret talent?
Al my talents is op die stadium ‘n secret
Jy sit my ann???????
Al wat ek aan sit is die gang lig elke aand, want ek’s bang vir die donker
You make my life worth living
The FitnessGram™ Pacer Test is a multistage aerobic capacity test that progressively gets more difficult as it continues. The 20 meter pacer test will begin in 30 seconds. Line up at the start. The running speed starts slowly, but gets faster each minute after you hear this signal..
Wie is die grootste drol wat jy ken?
Dis te moeilik om te kies uit die hele spul.
Wie is jou suikerpappie?
Watter een?
As jy op enige reality TV show kon wees, op wat sal jy wil wees?
naked and afraid
Waar wil jy eendag jou as strooi of begrawe word?
Ek wil hê my as moet eendag iewers gestrooi word, maar nie op ‘n kitsch manier soos in die see of bo op ‘n berg nie, sommer net iewers in ‘n parking lot is okay
Is jy nog in harties??
Nope, ek’s in die Kaap.
Hoe sal jy jouself beskryf?
Social Anxiety op twee bene.
why are you amazing ?
My uitmuntende sin van humor ?
Bloukaas of kool?
I choose life
Watter tyd van die dag is die beste om tee te drink?
2am
Hoe hou jy van jou mans?
Met groot voete ;)
Ek dink ek is lief vir jou
Dankie.
Jou poepe ruik soos laventel
Dankie ?
Jys my beste. Ek love jou????
En jy myne ✨ Love ya ?
Netflix and chill? Of braai en naai?
Gaap en slaap
Hou jy van my
Nee #ucantsitwitus
Het jy al sushi geëet?
Unfortunately, yeah.
Suig my knieg
As jy myne sal ?
I love you pretty
Love ya too ❤️
Watter tyd van die dag is dit die beste om te sht?
Dit verskil van mens tot mens.
Jy moet een van die volgende opgee: Fries, Hambuger of Larry
I choose life
Wie is jou daddy?
Jy moet stop.
Wanneer is ons troudatum?
Maakit sommer more ?
Wat is jou favourite Disney movie?
Aladdin ?✨
Vertel my die lameste joke wat jy ken?
Hoe vang jy 'n haas? Maak wortel geluide lololol
Sal jy met my uitgaan??????
Yeh sure ok whatevs
Wat is jou toekomstige van?
Trump.
Lol jk
Ek dink jys my baas
Shjoe
Larry of jou ouers?
Larry #soznotsoz
Why you so damn beautiful ?? Nani
Kry dit by my ma
Wie is die grootste hoe wat jy ken?
Is ons almal nie maar hoes at heart nie
You are so beautiful
Thank you ❤️
lol Hoekom vat jy so lank om my te reply hoe
Want ek hou nie van jou nie
Weet jy wie die is ?
Wel dis anonymous, so nee ?
En Ek weet jy chemie meer om nie. *slaps knee*
Srsly Carmen ?
Rianaai , jy skryf maandag chemie
Ek doen.
VIEW MORE