profile img

Kayla Richards

Richie.0405

Ask me anything you like anonymously

61 Replies

Hkm is Fiona nie meer in julle groep nie

Ek dink dis beter as jy haar self vra🌟❤️

Richie.0405 replied 1730 days ago

Hkm is j so oulik en danki dat ek altyd met jou kan praat💖💖

Ek waardeur jou vriendskap💖💖

Richie.0405 replied 1838 days ago

Ek weet nie hoe om jou te beskryf nie maar jy is die mees amazing persoon wat ek nog ontmoet het🤗Dankie vir wie en wat jy is💕💕😊

🥴☺️dankie🤗🤗🌹

Richie.0405 replied 1838 days ago

Wie is jou besties

In Kempton:

Bianca Le Roux
Nikita De Jager
Simoné Botes
Fiona Van Dam

In geen spisefieke volgorde nie🤗❤️❤️

Richie.0405 replied 1845 days ago

J is rerig baie nice . Moet nie laat mense jou sleg se nie . Bly wie j is j is baie oulik💖💖💖💖💖

Dankie,, dit beteken baie vir my🌹💖💖

Richie.0405 replied 1858 days ago

Haat jy my?

Haat is ‘n sterk woord
Dm...

Richie.0405 replied 1869 days ago

Ek kan nie wag vir die naweek nie!!! 😂❤️

OkY?!!😂❤️❤️

Richie.0405 replied 1870 days ago

Het jy iemand op die oog

Dalk, dalk nie☺️

Richie.0405 replied 1870 days ago

Mis jou en ons chats💗💗

Dm my dan vang ons op☺️

Richie.0405 replied 1879 days ago

Wie is jou closede vriende waarmee jy als kan deel(seuns vriende)

Ammm... Om eerlik te wees ek dink nie ek vertrou iemand so baie om alles vir hulle te sê nie... Maar ek het n paar amazing seuns vriende 💗

Richie.0405 replied 1889 days ago

Lil xan 😏😂

🙄😂😂Aii nee

Richie.0405 replied 1889 days ago

Jeugland vriendinne wat jy graag weer wil sien❤️☀️

Kayla😍
Dione❤️
Chané💗
Shade💓

Richie.0405 replied 1889 days ago

Het jy iemand op die oog?

Dalk, dalk nie☺️

Richie.0405 replied 1895 days ago

An ex that you still hooked on?

Already moved on

Richie.0405 replied 1897 days ago

so wat is jou probleem met daai Clarissa chick

Het glad nie n proebleem met haar nie, sys n amazing persoon hkm💗🙊

Richie.0405 replied 1925 days ago
VIEW MORE