Visit this profile later to see if your question was answered.
Baie dankie??
Baie baie dankie ?waardeer jou.
Baie dankie ? waardeer jou
Nei, katexas?
Hoërskool Duineveld ?
Dan beter dit gou gebeur ?
Ek voel ons gaan?
Ons moet rerig... Skool moet net begin dat ek kan terug kom? ons het n paar 18des wat voorlê ?
Dit hang af?ek weet nie... Ek weet rerig nie
Oehf..... ?? eks reg vir nog ene?
Dalk gr9.. Gaan meer oor hoe volwasse sy optree en dink as ouderdom self... Maar n matriek wat sy sot date lyk sleg.. Verstaan?
Kom vind uit ?
DM my dadelik
??baie dankie?
Gee die datum eks daar ?
Ek is volwasse jong man en sulke kinderlike vrae word nie geduld nie (30cm)
Ek het besef dis verby... Daar is nie hoop nie.. Ons is rerig fcked
Demm booyyy???????dankie tog?
Dit sit my ook ngals an?
Jy inspireer my ?
Vir jou ook net so baie??????
Ily too mevrou?? maar maandag aand tho ?
Om ryk genoeg te kan wees om eendag vir my ouers alles te gee wat hul harte begeer
Waarheid ?
Dis moeilik om te kies ek wil hulle almal graag weer sien
Ek mis nie een van hulle nie?
Seke lara barnard.. Sy was mej. Veltieland so??
Die grootste waarmee ek al uitgevang is... Is seke toe ons ini koshuis drink?... Saam andrew.. Duan.. Christiaan cj
I'm more of a boo*s guy... A$$ is nice tho i can appreciate a nice a$$?
Ek ken nie rerig meisies in die A klas nie... ?as die dame n goeie hart het dan sal ek haar dalk op n date vat?
Eerlikwaar... Ek het nie een nie
Daars n meisie waarvoor ek eenkeer gegaan het... Ja... Nie goeie keuse ma dis moeilik om te besluit ek maak baie foute ?
Moeilik om te sê... Daars n paar?
Die mense saam wie ek elke pouse is... Dis my broers en susters daai en die 12D van 2018 en my koshuis mense
Op n skaal...... Van 1....tot...10.....is sy.... N 999999999638927492020
Ek ken soos 3%van hulle rerig... Ma hulle is baie oulik... Die wat ek wel ken?
Dis bq moeilik...?daars baie mooi meisies
Meisies met n baie mooi hart?
Baie lang storie... Dit was iets wat gebeur het in graad 8 op sottekamp toe word dit my sotnaam en van daar af die naam gestick
Dm?
Dis baie sweet... Baie dankie? jy weet nooit?
Jy ook tjom... Ng altyd lief gewees viju
Tips...moenie n vk voel nie?
Ek vra myself elke dag