277
Replies
Jy en Jana??
Sys saam iemand
Watse emosie voel jy die meeste
Weet nie of neutral n emosie is nie 😂🤷🏼♂️
Hkm gebruik jy so baie die emoji ♂️ compensate jy vir iets wat kort?
Nee ek het oorgenoeg van alles 😉🤞🏻
Watse skool?
Die beste een
Age?
Tussen 0-151617181920212223
I see you like Milo😹 i wrote a song about Milo😏
Ek doen hou van milo 😏
Let me hear?
Jys aantreklik😍
I dont think so maar eks bly jy doen
Danke ek waardeer❤️
Foxy nax??
Die appelkas is onder construction 💔 so ons gaan nie dit kan kry nie
The Ruan Koekemoer🖤Jy is hot 👅Ons moet meer praat , en ja ons sê dit maar ons moet dit doenx
Red hair😻
Supp cuz. Mis jou💛
-jou platteland familie😘
Cuzzz jys die beste ding van jbay
Wil jy saam my gaan na die gr 10 bal🔥🔥
Wie is jy
Het jy n gr 10 bal date?
Ek dink eks oorsee daai tyd so ek weet nie of ek gaan nie
Ek sal saam jou gr 10 bal toe gaan 😂
Yayyy
Jy is koekemoer hot
Nie rerig nie maar dankie love
In watse hoërskool is jy ?
Die beste een
Hey bish
Heyyyy there stranger
Hallo mooiste Ruan! 💗
Hun😌
Ek wil jou dm maar ek weet ni of jy gaan ant nie x 🤷🏼♀️😂
Feel free to do so darling❤️
Watse skool is jy?
Die beste een
Het iemand jou al gevra vir die Gr. 10 bal??
Nee?
jy lyk flippen nice ?wil jou dm maar ek mag nie
Jy mag ek sal nie byt nie?❤️
Jys mooi
Yeh...dankie jy ook?
oeh oeh oehhhhh ???daaaammnnnnn
Aayht
Hkm lyk jy so gay
Hoekom IS jy so gay??♂️
Jy ken my duidelik nie...dm my asseblief....jy is die gay een wat te bang is vir my om dit vir my te se dat ek weet wie jy is...so dm my en bewys my jys nie so bang soos wat jy lyk nie??
Is jy n tafel want ek wil jou dek ??×
Oulik??
Misssing besttt❤️❤️❤️❤️
Misssinggss??
Ons Moet Meer prt
Okayy??
Wie is jyh??
Ek mis jou ?
Moet weer kuier ❤️
Heyyoo my neutella maaiqie x ❤ ek mis jou baie
Ek mis jou ❤️ Ons moet kuier asbb?
Jys rerig baie mooi en ek wil graag met jou oor dm praat maar ek weet nie of jy my gaan antwoord nie ?
My dm is altyd oop??
Hello jou lekker dingetjie?❤️
Right back atcha??
Oulikste meisies in oos-moot ???
N paar
Dammnnnn , jys ani brandddd?? talitha001
Dankie?
Jyh tho?
Hey hot stuff ???♥️
Hayyyyy??
Mense se jou so selg ?
Ek is jammer as hulle jou so selg se x
Ken jou nie maar jy verdien dit nie x Nikkipot_146
Ek kon nie minder omgee oor wat mense van my se nie?
Maar thanks ayy ?
Dm my asb ❤️
Gaan jy wonderland toe in maart ?
Wil graag yeah why?
Lets try something new
Okayyyy??♂️??
Ruan, die mense wat so fckedup trek op jou qooh me is eintlik moerse snaaks want, mens kan sweer hulle is gay want hulle stalk jou qooh me?????maar ay ek wil net se like jys rrg n goeie ou en planss sooonnn ayy?
Definitely ??♂️?
Fenks haye ek waardeer baie ?
Jys n regte gay naii
naaah jy dink seker aan iemand anders...
Is jy n atheist omdat jy en daai collin nou vriende is??
Neeee hoekom dink jy so?
Ek is nie eks n believer??♂️
Jy lyk fkn eenvoudig met n bandana en brille?
Dankie ek het moeg geraak vir al die compliments ❤️??♂️
You joining max gang bruz , ?
Nah sorry fam imma pass??♂️?
Wie ken jy almal in eldo ?
N paar van hulle ??♂️
Maar ek gaan nie almal noem nie❤️
jy lyk nice tho x
Baie dankie eks seker jys ook?
When we gonna meet
??
When you dm me so we can make plans
Coolste in oos moot??
N paar
Ken j enige villies?
Nee wats dit?
Jy is eintlik nogal mooi hoor ??
Baie dankie
Favourite Menlo Mense?
Mmm daars meer as 1?
Kom kuier vir my ?
Ek kom???♂️❤️
Ayo jys nogals oulik❤️??♀️
No u??????????️?
Moenie op jou stoel ry niw
Wie is jou crush? Asb sê. En moenie se ek moet jou dm of iemand nie. Sê net wie sy is
.
Moenie vir die fcktarts luister wat jou sleg se nie
Baie dankie ❤️
Moenie vir die fcktarts luister wat jou sleg se nie
Never?
Moenie vir die fcktarts luister wat jou sleg se nie
❤️
Moenie vir die fcktarts luister wat jou sleg se nie
Ek sal nie ???♂️
Tiana Henrico is regtig nie n goeie persoon nie. Moenie daar gaan nie jy verdien soveel beter as so n meisie
Hoekom se jy so? Ons is nie iets nie??♂️ Maar dis my keuse wat ek wil doen en vir my is sy n baie oulike mensie en as j sleg gaan praat oor iemand praat eerder sleg oor my please??♂️
Manhoer!
Hoekom se jy so?
Eks jammer?
Maar please probeer dit net goeie goed hou...of dm my dat ons dit kan uitpraat?
Fckboy
Hoekom se jy so?
Eks jammer?
Player
Hoekom se jy so?
Eks jammer?
Why such an A$$hole?
tell me what i did wrong so i can apologize
But im sorry if i did something bad to you??♂️?
Watse meisies ken jy in Kloof?
Ek ken n paar hoekom??
Jy en nekiesha??
Syt n ou??❤️
Coolste ou in kloof
Marno?
jy's amazing, en moenie dat iemand jou anders laat dink nie.
Ek sal nie???♂️
Maar baie dankie word waardeer❤️
Jou Story is good gedoen ?? Zaan05
Dankie ???♂️
Gan jy vi persoonlikheid of looks??
Persoonlikheid...maar almal is mooi in hulle eie manier???♂️?
jou baaitjie in jou recent is kak lelik
Ek gee rerig nie om wat jy van my se of dink ni net so tussen ons??♂️
Ek like dit....so as ek daarvan hou is dit al wat saakmaak...
Sy bly in die Vrystaat, het n helse crush op jou, maar julle praat nie regtig baie nie.
Wel dan laat ons meer praat ??
Sy bly in ń ander provinsie, en het jou nog nie ontmoet nie.
As ons baie praat en close is sal ek ni mind nie?
Doen jy long distance? ?
Yes ek sal?
Maar hoe ver presies ?
Wie is daai spcial meisie ? ??
Nie rerig een op die oomblik nie?❤️
Sal jy my follow as ek jou follow?
Ja?
Hello daar Anton ???
Goeie middernag
Lanklaas gesien ?
Ja??♂️?
Ek moet jou nog eenkeer dice op ń 400 m ? nee ek joke ? jy is way te vinnig vir my
Ek like n goeie vriendlike Atletiek kompetisie ??
Ek hou van jou reguit tande ? jy was impressed dat ek actually dit raakgesien het ?
Ek hou ook van my reguit tande...nou is my doel om dit net in my mond te hou?
Wies die mooi ou??
Missings x
Sien jou amper?❤ Simi_du.plessis
Sien jou amper?❤️
Nog net 1 daggie ?❤️
Kannie wag nie?❤️
Is jy n man van jou woord?
Ek sou so se ja???♂️
Van wie hou jy?? Moenie sê dm my ni asb
Ek hou dalk van n spesifieke meisie $
Het jy n oog op iemand, want ekt my oog op jou??
Miskien.... maar se my wie jy is en maybe kan ons plan maak?❤️
Wats jou planne vir die toekoms
Wel ek wil n dokter word as ek groot is sodat ek mense kan help en ek wil ook graag n bekende atleet word
VIEW MORE